Beeld

Beeld 2005 07 July

ABRAHAM; Arthur, in lewe van Bryanston, Johannesburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Methodiste Kerk, Grosvenorstraat, Bryanston, 06/07/2005, 15:00. [Donasies]: Sunfield Home, Lodge Wood Range, Posbus 110, Muldersdrift, 1747. (Beeld - 06/07/2005)

APPELGRYN; Ella, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Cachet Gemeente, Thistleweg, Primrose, Germiston, 08/07/2005, 11:00 # Elspark Begraafplaas, Germiston. (Beeld - 07/07/2005)

BARNARD; Johan, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Westview Methodist Church, Tortelduifstraat, Wierdapark, Pretoria, 08/07/2005, 13:00. (Beeld - 08/07/2005)

BELCHER; Ron. Begrafnisdiens: Lewende Woord Bediening, Brummeria, Brummeriaweg 72, 08/07/2005, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 06/07/2005)

BESTER; Jacobus Hermanus, in lewe van Springs, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Krag Gemeente, 11/07/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld - 08/07/2005)

BESTER; Mariska, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Môrewag Gemeente, Patricklaan, Homestead, 08/07/2005, 12:00. (Beeld - 06/07/2005)

BLIGNAUT; Maria Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Montana, Pretoria-Noord, 22/07/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 21/07/2005)

BOSHOFF; Bianca, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, 20/07/2005, 10:00. (Beeld - 19/07/2005)

BOTES; Pieter Barend, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Villeria, Pretoria, 07/07/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 06/07/2005)

BOTHA; Rachel Johanna Rebecca, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Evangeliese Geref Kerk, Nigel, 07/07/2005, 12:30 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 06/07/2005)

BRINK; Helgard du Preez(46jr) en Magdalena Salomie (49jr) +(vermoor) naweek van 09 & 10/07/2005 op hul kleinhoewe te Heatherdale, Akasia, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Flourauna, 15/07/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12 & 14/07/2005)

BRINK; Helgard (46jr) en Salomie (49jr) +(vermoor) naweek van 09 & 10/07/2005 op hul kleinhoewe te Heatherdale, Akasia, Pretoria. (Beeld - 12/07/2005)

BROEKHUIZEN; Aart, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Mooifontein Kapel, 27/07/2005, 11:00 # Mooifontein Begraafplaas, distrik Kempton Park. (Beeld - 26/07/2005)

BRUNETTE; Susanna Johanna * MATHEW, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Hatfield Christian Church, Genl Louis Bothalaan, 14/07/2005, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 13/07/2005)

BRUWER; Frieda, in lewe van Roodepoort-Noord, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Roodepoort, sewndelaan, 08/07/2005, 11:00 # Ou Roodepoort Begraafplaas. (Beeld - 06/07/2005)

CLELAND; Thomas Lawrence, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Overkruin, 13/07/2005, 10:00. (Beeld - 12/07/2005)

COETZEE; Adeline Myrtle, in lewe van Nelsonia, Meyerton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: EGK Kerk, Meyerton, 14/07/2005, 12:30 # Meyerton Begraafplaas. (Beeld - 14/07/2005)

COETZEE; Anna Maria, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Elsburgweg, Germiston-Suid, 06/07/2005, 11:00. (Beeld - 04/07/2005)

COETZEE; Marie + 12/07/2005, in lewe van Pretoria. Oorleef deur kinders, kleinkinders, familie en vriende. Roudiens: NH Kerk, Kruin, Steinmanstraat, Wilropark, 14/07/2005, 11:00. (Beeld - 14/07/2005)

COETZEE; Mary Alida, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 29/07/2005, 09:30. (Beeld - 28/07/2005)

COETZER; Nicolaas Martins, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, h v Roosweg en Churchill-laan, Primrose, Germiston, 15/07/2005, 14:00. (Beeld - 15/07/2005)

COULDERY; Emil George, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Onderstepoort, distrik Pretoria, 01/08/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 30/07/2005)

DE BRUIN; Johan Terblans, in lewe van Eikenhof, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Fourways Memorial Park Kapel, Memoriallaan, Craugavon, distrik Johannesburg, 28/07/2005, 14:00. (Beeld - 27/07/2005)

DE BRUIN; Pieter * 13/11/1952 + 02/07/2005. Gedenkdiens, NG Kerk, Bergsig, Durbanville, Wes-Kaapprovinsie, 15/07/2005, 09:30. (Beeld - 12/07/2005)

DE BRUYN; Magdalena Adriana Francina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Geref Kerk, Verwoerdburg-Noord, distrik Pretoria, 29/07/2005, 13:00. (Beeld - 28/07/2005)

DE KLERK; Magdalena Elizabeth * GREYLING, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Faerie Glen, 04/07/2005, 13:00. (Beeld - 02/07/2005)

DE KLERK; Makkie, in lewe van Huis Herfsblaar. Dankdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, Queenswood, Garrettlaan 249, 04/07/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 02/07/2005)

DREYER; Andries William, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria, 08/07/2005, 14:00. (Beeld - 07/07/2005)

DRIESSEN; Edwin (25) + geweldadig, 2307/2005, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Oorleef deur sy vrou Zelda(26), stiefseun Edwin(7), stiefpa Derick, sy moeder Lucelle VAN DEN BERG, susters Karin (24), Elzette(21), skoonouers Derick en Magda FOURIE en swaer Jaques(23) en skoonsuter Monica(17). Begrafnesdiens: Ou Apostel-gemeente, Vanderbijlpark, SW5, 27/07/2005, 14:00. (Vaalweekblad – 27 tot 29/07/2005)

DU PLESSIS; Elisabetha Johanna, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Sunnyridge, 22/07/2005, 13:00 # Suispark(Suidpark) Begraafplaas, Elspark, distrik Germiston. (Beeld - 22/07/2005)

DU PLESSIS; Jacomina Hendrina, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnesdiens: Methodiste Kerk Drie Riviere, distrik Vereeniging, 28/07/2005, 10:00 # Meyerton Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld - 28/07/2005)

DU RAND; Martha Cathrina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Hatfield, Pretoria, 15/07/2005, 15:00 # 14:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 14/07/2005)

DUMAS; Cornelia Aletta Frederika, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Morelettapark, Pretoria, 12/07/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 12/07/2005)

DUVENHAGE; Lacya Abrama (Babs), in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Solheim Tehuis vir Bejaardes, Sunstraat, Primrose, 07/07/2005, 10:00 # Edenvale Begraafplaas, Germiston. (Beeld - 06/07/2005)

ELS; Johannes Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Kempton-Noord, 12/07/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 11/07/2005)

ENGELBRECHT; Lettie. Dankdiens: NG Kerk Valleisig, Tipperarystraat, Fearie Glen, distrik Pretoria, 02/08/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 27/07/2005)

ENGELBRECHT; Stefanus Jacobus, ID – 660801 5003 084 kontak Irma SCHUTTE by 082-939-0743 oor aanneming van Melindi ENGELBRECHT. (Beeld – 19 & 20/07/2005)

ERASMUS; Anna Elizabeth * DU PLESSIS (95jr), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wapadrand, 07/07/2005, 11:00 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 06/07/2005)

FOURIE; Johannes Jakobus, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, Fiskaalstraat, 02/07/2005, 10:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 01/07/2005)

FOURIE; Quintin Claude, kontak Mazel TURNER by 012-332-3293 ivm aanneming van Vincent Meyer TURNER . (Beeld - 13/07/2005)

GERBER; Simon Lodewyk, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Kempton, h v Blouborsie- en Lorethastrate, Kempton Park, 06/07/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 05/07/2005)

GIBBON; Colin, in lewe van Ermelo, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, De Bruinpark, Ermelo, 01/07/2005, 11:00 # Ermelo Begraafplaas. (Beeld - 01/07/2005)

GOUWS; (Gouwsie). Dankdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, Queenswood, Garrettlaan, 14/07/2005, 15:00. Veras. (Beeld - 12/07/2005)

GROBLER; Shaun, kontak Elim LEEUWNER, maatskaplike werker by 082-624-3912 ivm aanneming van 'n Baba. (Beeld - 13/07/2005)

HENN; Trevor, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Meyerspark, Pretoria, 14/07/2005, 10:00. (Beeld - 13/07/2005)

HERBST; Adam Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sungardens Hospice Kapel, 23/07/2005, 10:00. (Beeld - 22/07/2005)

HEYNEKE; Hester Catherina * SAUNDERS (34jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens, PPK Kerk, Pretoria-Oos, Silverton, 14/07/2005, 13:00. (Beeld - 13/07/2005)

HOOD; Thomas Christopher, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Woord en Lewe Kapel, h v Schreiner- en Trichardtstrate, Parkrand, Boksburg, 12/07/2005, 11:00 # Boksburg Substreek Begraafplaas. (Beeld - 11/07/2005)

HORNE; Abraham Christoffel Johannes * 04/04/1994 + 24/07/2005. Begrafnisdiens: PPK Gemeente, Newlands, Johannesburg, 27/07/2005, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 26/07/2005)

HORNSBY; Malaney Alma, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Susan Strijdom Kapel, 25/07/2005, 10:00. (Beeld - 22/07/2005)

HUMAN; Jan Willem, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Ons Vallei Gemeenskapsaal, Pretoria, 14/07/2005, 14:00. (Beeld - 13/07/2005)

HUTCHINSON; Mercia, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: GBA Kapel, h v New- en Joubertstrate, Germiston, 22/07/2005, 11:00. (Beeld - 21/07/2005)

JACKSON; Trevor, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Andrew Murry NG Kerk, Whitestraat, Brooklyn, Pretoria, 08/07/2005, 12:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 08/07/2005)

JACOBS; Martie. Dankdiens: NG Kerk, Valhalla, h v Bothma- en Fergusstrate, 15/07/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 12/07/2005)

JANSE VAN RENSBURG; Danie, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Central Methodist Church, Benoni, h v Bunyan- en Cranbournestrate, 06/07/2005, 12:00. (Beeld - 05/07/2005)

JANSEN VAN VUUREN; Johanna Jacoba * RABIE (88jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Ons Tuis, Soutpansbergweg, 16/07/2005, 14:00. (Beeld - 13/07/2005)

JANSEN; Ambrentia E (Elize), in lewe van Schoemansville, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hartbeespoort, 07/07/2005, 12:00 # 12:00, Hartbeespoort Begraafplaas. (Beeld - 06/07/2005)

JONKER; J J * 21/12/1971, gesoek deur Anna Magdalena BOSCH, ID-781011 0006 082, ivm aanneming van sy seun Jaco BOSCH. Kontak Mevr. BOSCH by 082-966-2422 of 014-763-3499. (Beeld – 06, 07 & 08/07/2005)

JOOSTE; Sophia Johanna Jacoba * VAN ZYL (85jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Harmonie, 16/07/2005, 10:00. (Beeld - 15/07/2005)

KIEWIET; Gert Dirk, in lewe van Heuningklip, Krugersdorp, Gauteng provinsie. Grafdiens: Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp, 08/07/2005, 13:00. Kerkdiens: NG Kerk, Premierstraat, Krugersdorp. (Beeld - 07/07/2005)

KIRSTEN; Joretta. Dankdiens: NG Kerk, Raslouw, h v Theo- en Theus van Niekerkstrate, 12/07/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 12/07/2005)

KNOETZE; Elizabeth Joubert + 01/07/2005 Medi-Clinic, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Herman Steyn, Senator Roodweg, Duncanville, Vereeniging, 11/07/2005, 10:30. (Beeld - 07/07/2005)

KOCK; Magaretha Johanna Elizabeth. Verassingsdiens: NG Kerk, Meyerspark, Erasmusstraat 221, Meyerspark, Pretoria, 11/07/2005, 10:00. (Beeld - 06/07/2005)

KOEKEMOER; Jan, (voormalige haarkapper v d Lugmag vir 40 jr), in lewe van Murrayfield, distrik Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, h v Fakkel – en Presidentstrate, Silverton, distrik Pretoria, 29/07/2005, 12:00. [Donasies:] Pretoria Sungardens Hospitum, Posbus 90554, Garsfontein, 0042. (Beeld - 28/07/2005)

KOTZE; Bettie, (Woema Safaries) in lewe van Villieria, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, h v Spioenkop- en Cunninghamstrate, Waverley, Pretoria, 26/07/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 25/07/2005)

KOTZE; Frances (54) + (vermoor) Vaalpark 19/07/2005. Oorleef deur haar man Herman, seuns Francois(24) en Shaun(27). (Beeld - 21/07/2005)

KOTZE; Geoffrey + 06/07/2005, husband of Beryl, farther of Dyan & Gary, farter-ilaw of Bill & Michelle, grandfarther of Kyle, Chad & Brogan. Memorial Service: Glenn Methodist Church, 526 Keeshondstreet, Garsfontein, Pretoria, 11/07/2005, 10:30. (Beeld - 09 & 11/07/2005)

KOTZE; Riaan + motor cycle accident, 17/07/2005, in life President of Iron Slaves Motor cycle Club. Funeral Service: Alberton, Zee's Pub, cnr Eugene Marais & Micro streets, Elandspark, 23/07/2005, 09:00. [Contact:] Anton(Vaal leader) 083-726-1220 or Susan(secretary) 082-654-1122. (Beeld - 21/07/2005)

KRIEK; Susanna Fransina (Esna), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Cachet Gemeente, Thistleweg, Primrose, Germiston, 29/07/2005, 11:00. (Beeld - 26/07/2005)

KRIEL; Philipus Albertus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Mooifontein, Kempton Park, 12/07/2005, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 12/07/2005)

KRITZINGER; Annelie * BOTHA (44jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens, APK Kerk, Glenwoodweg, 14/07/2005, 10:00. (Beeld - 14/07/2005)

KRITZINGER; Theodorus Cornelius, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Hoogland, 15/07/2005, 12:00. (Beeld - 14/07/2005)

KRUGER; Maria Sophia (Mietie), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Grafdiens: Bredell Begraafplaas, Benoni, 05/07/2005, 10:00. Afskeidsdiens: Solheim Tehuis vir Bejaardes, Sunstraat, Primrose, Germiston, 11:30. (Beeld - 02/07/2005)

LAK; Johanna Magrietha * CILLIERS, in lewe van Standerton, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moeder Gemeente, Standerton, 08/07/2005, 10:00 # Standerton Begraafplaas. (Beeld - 07/07/2005)

LAVER; Séan + Irak, 07/06/2005. Roudiens: Glen Methodiste Kerk, h v Keeshond- en Hilda Bothastrate, Garsfontein, Pretoria, 07/07/2005, 13:00. (Beeld – 01 & 02/07/2005)

LE ROUX; Adriaan, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Lindenpark, Johannesburg, 19/07/2005, 11:00. (Beeld - 19/07/2005)

LINDEQUE; Frieda, in lewe van Fleurenville Aftreeoord, Arcadia, Pretoria. Verassingsdiens: Rentmeester Grobbelaars Kapel, h v Annie Botha- en Unionstrate, Riviera, Pretoria, 06/07/2005, 13:00. (Beeld - 05/07/2005)

LOCHNER; Petronella Aletta * 02/04/1956 + 22/07/2005, Oorleef deur moeder, seuns, suster, familie en vriende. Begrafnisdiens: NG Kerk, Groenkloof, distrik Pretoria, 27/07/2005, 15:00. (Beeld - 27/07/2005)

LOJEWSKI; Erich, in lewe van Marmanet Aftree-oord. Verassingsdiens: NG Kerk, Moedergemeente, Middelburg, Mpumalanga provinsie, 05/07/2005, 14:00. (Beeld - 04/07/2005)

LOURENS: Willem (61jr) + 05/07/2005, doodgskiet op sy plaas in die Hekpoort-omgewing, Gauteng provinsie. Sy vrou Edmund (60jr) oorleef die aanval. (Beeld - 07/07/2005)

LOURENS; Doreen, ID 840722 0076 086 kontak Mev L BOOYENS dringend by 082-330-3644, oor aanneming van jou seun Mark LOURENS, ID 040118 5273 083. (Beeld - 26 & 27/07/2005)

MARAIS; Dorothea Cornelia, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Nigel, 28/07/2005, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 26/07/2005)

MATTHYSEN; Joseph Jacobus, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Vereeniging, 29/07/2005, 12:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld - 29/07/2005)

MEINTJIES; Willem Petrus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Park-Wes, h v Opstal- en Bloekomdraaistrate, 01/07/2005, 10:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 01/07/2005)

MEIRING; Helena Elizabeth, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 15/07/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 14/07/2005)

MINNAAR; Susanna Magdalena, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Tuiste vir Bejaardes, Nigel, 08/07/2005, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld - 06/07/2005)

NAGEL; George, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburgpark, Andrewsweg, Libradene, Boksburg, 26/07/2005, 10:00 # Boksburg-Substreek Begraafplaas. (Beeld - 25/07/2005)

NEETHLING; Lothar Paul, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Universiteistoord, 14/07/2005, 10:00. (Beeld - 14/07/2005)

NEL; Helena Susanna Maria, in lewe van Duncanville, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Herman Steyn, 20/07/2005, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld - 20/07/2005)

ODENDAAL; Jacobus Johannes, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Parkrand, Slaterstraat, Boksburg, 21/07/2005, 11:00 # Boksburg-Substreeklike Begraafplaas. (Beeld - 20/07/2005)

OOSTHUIZEN; David Charles, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Onderstepoort, distrik Pretoria, 28/07/2005, 10:00. (Beeld - 27/07/2005)

OOSTHUIZEN; Susanna Johanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Noord-Gemeente, 08/07/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld - 08/07/2005)

OTTO; Albertus Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk-Noord, Fiskaalstraat, 29/07/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 28/07/2005)

PANSEGROUW; Tinus, oorleef deur Ouers, Broer en seuntjie Masan. Dank aan UP Kollegas en Personeel vir boodskappe en medelye. (Beeld - 13/07/2005)

POSTMA; Maria Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, 20/07/2005, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 19/07/2005)

PRETORIUS; Baba, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Witfield-Wes, Scholtzstraat, Witfield, 27/07/2005, 10:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld - 25/07/2005)

PRETORIUS; Johannes Alexander, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Daspoort, Pretoria, 25/07/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 23/07/2005)

PRETORIUS; Rina, in lewe van Radiokop, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Welteveden Park, Batokalaan, Roodepoort, 20/07/2005, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 19/07/2005)

PRETORIUS; Wilhelmina Johanna, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Mooifontein Kapel, Kempton Park, 14/07/2005, 11:00 # Mooifontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 14/07/2005)

PRINSLOO; Yvonne, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 06/07/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 05/07/2005)

RADLEY; Carel Johan, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: PPK Kerk, Edenvale, Germiston, 19/07/2005, 11:00. (Beeld - 19/07/2005)

REID; Louisa Maria, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Oos Gemeente, Nigel, 14/07/2005, 11:00. (Beeld - 13/07/2005)

RETIEF; Ria, weduwee van wyle Francois Retief. Roudiens: NG Kerk, Faerie Glen, Pretoria, 09/07/2005, 10:00. (Beeld - 06/07/2005)

ROBBETZE; Mathilda, in lewe van Brits, Noord-Wes provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, distrk Pretoria, 28/07/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 27/07/2005)

ROBERTSON; John. Begrafnisdiens: NG Kerk Doringkloof, Leoniestraat, Doringkloof, Pretoria, 22/07/2005, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Monavoni, Centurion, Pretoria. (Beeld - 19/07/2005)

RöRICH; Johann Gerhardus, in lewe van Mmabatho, Noord-Wes provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Lyttelton, 06/07/2005, 10:00. (Beeld - 04/07/2005)

ROSSOUW; Susanna Carolina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: AP Kerk, Pretoria-Oos, 21/07/2005, 10:00. (Beeld - 20/07/2005)

SCHEEPERS; Barend Johannes Martinus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Weslyan Kerk, Derdelaan, Bredell, distrik Kempton Park, Gauteng provinsie,22/07/2005, 11:00 # Bredell Begraafplaas. (Beeld - 21/07/2005)

SCHEEPERS; Johannes Marthinus Els, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 26/07/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 25/07/2005)

SCHLEBUSCH; Jeanette Rouen, eggenote van voormalige Visie-Staatspresident, Mnr Alwyn SCHLEBUSCH. Oorleef deur haar man Alwyn, kinders en kleinkinders. Teraardbestelling: 01/08/2005, 14:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. Roudiens: NG Kerk, Valleisig, h v Tipperary- en Mayostrate, 01/08/2005, 15:00. (Vaalweekblad – 27 tot 29/07/2005)

SCHNETLER; Dollie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom, distrik Pretoria, 29/07/2005, 11:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 28/07/2005)

SCHRA; Greta, in lewe van Jan Niemandspark, distrik Pretoria. Gedenkdiens: De Meerpaalsaal, Stellenbergweg, Willow Glen, 28/07/2005, 14:00. [Donasies:] Sungardens Hospice, Bus 90554, Garsfontein. (Beeld - 27/07/2005)

SCHREUDER; Jurgens Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, distrk Pretoria, 01/08/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 30/07/2005)

SCHÜLER; Hugo Christiaan, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Alberton-Wes, 25/07/2005, 10:00 # Alberton Begraafplaas. (Beeld - 23/07/2005)

SHANI; Hutten + 16/07/2005, voormalige Dr. by Tembisa, Kempton Park, Gauteng provinsie. Oorleef deur haar vader Johan, broers Ferdinand en Tertius en familie. Dankdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussexstraat, Pretoria22/07/2005. [Donasies:] Pretoria Hospice Assosiation, Sungardens, ABSA acc # 3490147828. Navrae: 084-764-7373. (Beeld - 20/07/2005)

SIMPSON; Samantha Sheana, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 08/07/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 07/07/2005)

SLABBERT; Ester, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, h v Eerstestraat en Eerstelaan, Lambton,Germiston, 02/08/2005, 13:00. [Donasies:] Benoni Hospice, Kemstonlaan 218, Benoni, 011-422-1531. (Beeld - 29/07/2005)

SLABBERT; J A J {mnr}* 09/07/1970 en R SLABBERT {mev} * 06/05/1968 kontak Suzaan VAN DEVENTER dringend by 012-325-2320, oor aanneming van julle dogters Henriëtte en Simone. (Beeld – 26 & 27/07/2005)

STEYN; Andrie Grove + 21/07/2005. Gedenkdiens: Willows Estate, Cresta, Johannesburg, 23/07/2005, 11:00. (Beeld - 25/07/2005)

STEYN; Hendrik Johannes Tjaart, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 27/07/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 26/07/2005)

STEYN; Sarel Jacobus, kontak Cheryl UBSDELI by 082-475-9640 ivm aanneming van Zander WESLEY. (Beeld – 13, 14 & 15/07/2005)

STOCKENSTRöM; Lettie Magdalena, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Ebenhaeser-Tehuis, 28/07/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 27/07/2005)

SWANEPOEL; Christiaan Hendrik, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hoogland, 13/07/2005, 11:00 # Mooifontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 12/07/2005)

SWANEPOEL; Philip, in lewe van Bronkhorstspruit, distrik Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oosterlig, 23/07/2005, 10:00. (Beeld - 22/07/2005)

SWART; Nick (74), oorleef deur vrou Kola kinders en kleinkinders. Gedenkdiens: NG Kerk Helderberg, Firmountweg Somerset-Wes, Wes Kaapprovinsie, 28/07/2005, 14:00. Veras. (Beeld - 27/07/2005)

SWIEGERS; Albertus Abraham, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Shalom Kerk, Doornpoort, Pretoria, 16/07/2005, 09:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 15/07/2005)

TENNER; Harry Bernard, in lewe van Edenvale, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Baptiste Kerk, Voortrekkerlaan 92, Edenvale, 21/07/2005, 13:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld - 20/07/2005)

THOMAS; Anne-Marie ID-750515 0102 086 kontak Ondersteuningsraad te Modimolle(Nylstroom) by 014-717-3594 oor aanneming van jou twee dogters Rosemary Taylor THOMAS, ID-950219 0079 083 en Shani THOMAS, ID-980208 0055 080. (Beeld - 21/07/2005)

VAN DEN BERG; Delna, in lewe van Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Forest Hills, Roodepoort, Gauteng provinsie, 15/07/2005, 13:00 # Kromvlei Begraafplaas. [Familie kontak – 011-433-3112]. (Beeld - 14/07/2005)

VAN DEN BERG; Johannes Adolf, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Rayton, Pretoria, 19/07/2005, 13:00 # Rayton Begraafplaas. (Beeld - 19/07/2005)

VAN DER MERWE; Anna Maria Elizabeth (Ann), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Lambton, h v Eerstestraat en Eerstelaan, 21/07/2005, 11:00. (Beeld - 21/07/2005)

VAN DER MERWE; Christoffel Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Fiskaalstraat, Glen Marais, 25/07/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 22/07/2005)

VAN DER MERWE; Frans, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, h v Lucy- en Sherwoodlane, Primrose-Oos, Germiston, 15/07/2005, 11:00. (Beeld - 14/07/2005)

VAN DER MERWE; Jacobus Schalk, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sunward Park, h v Jaquar- en Mossiestrate, Boksburg, 21/07/2005, 12:00 # Boksburg-Substreeklike Begraafplaas. (Beeld - 20/07/2005)

VAN DER MERWE; Joachim Jacobus, in lewe van Elandsfontein, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Primrose-Oos, Germiston, 07/07/2005, 13:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elspark, Germiston. (Beeld - 07/07/2005)

VAN DER WESTHUIZEN; Wietsie Marthinus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Protea Aftreeoord, 29/07/2005, 14:00. (Beeld - 29/07/2005)

VAN DYK; Thomas Andries (77), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Waterkloofrand, h v Dey- en Langestrate, 29/07/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 27/07/2005)

VAN EEDEN; Filix. Dankdiens: NG Kerk Doornkloof, Leoniestraat, Doringkloof, Pretoria, 21/07/2005,11:00. Veras. (Beeld – 13, 19 & 20/07/2005)

VAN JAARSVELD; Stephen, in lewe van Walker Fruit Farms, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 06/07/2005, 12:00. (Beeld - 05/07/2005)

VAN PLETSEN; Elsie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 07/07/2005, 10:30. Veras. (Beeld - 06/07/2005)

VAN SCHALKWYK; Jacobus Frederik, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Norkem Park, Kempton Park, 07/07/2005, 11:00. (Beeld - 06/07/2005)

VAN VUUREN; Frans. Dankdiens: NG Kerk, Verwoerdburgstad, Hippolaan, 15/07/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 12/07/2005)

VAN ZIJL; Willem Jacobus, in lewe van Pretoria. Rousdiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, Pretoria, 26/07/2005, 13:00. Veras. (Beeld - 25/07/2005)

VAN ZYL; (Chappie), in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hoogland, 01/08/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 29/07/2005)

VAN ZYL; Amanda, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pierre van Ryneveld, Pretoria, 15/07/2005, 09:30. (Beeld - 14/07/2005)

VAN ZYL; Marie + 06/07/2004, Onthou deur Liefie kinders en kleindogter. (Beeld - 06/07/2005)

VENTER; Angelique Luzaane, ID-691204 0008 088 doen aansoek om my dogter Simoné Angelique DU PREEZ * 12/04/1991 se van te verander na VENTER. Enige besware, faks na 015-295-5448 voor 10/08/2005. (Beeld – 21 & 22/07/2005)

VILJOEN; Daniel du Plesis (Daan) + 18/07/2005. Deeply mourned: (1)Jo, Leonie and Danielle, (2)Rene, (3)Michael and Arno, (4)Mandy and Mason, (5)Colleen and Bryn. (Beeld – 22, 25 & 26/07/2005)

VOORDEWIND; Henk * 1964 + 2005. Met dank aan Kollegas, Rev. James GLANVILLE, PUK-koor vir gebede met afsterwe van ons seun en broer. Van Wim & Riana, Francois & Isabel, Pieter & Elsabe en Izak. (Beeld - 22/07/2005)

WABEKE; Johanna Lourensina Christina, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Zandfontein Begraafplaas, 08/07/2005, 10:00. Kerkdiens: NG Kerk, Elofsdal, Pretoria,11:00. (Beeld - 07/07/2005)

WILLEMSE; Hester, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 26/07/2005, 10:00. (Beeld - 25/07/2005)

Print Email

2000 to 2029