Beeld

Beeld 2005 06 June

BARNARD; Henry William, ID 700222 5199 082, toestemming gevra ivm aanneming van Henry William BARNARD, ID 990622 5321 081, skakel Willemien DU TOIT by 082-789-3929. (Beeld - 06 & 07/06/2005)

BEHRENS; Maida, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Pretoria-Oos, 10/06/2005, 10:30 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 09/06/2005)

BEZUIDENHOUT; Frederik Gerhardus Johannes, in lewe van Dorandia, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Elofsdal-Wes, 25/06/2005, 11:00. (Beeld -24/06/2005)

BEZUIDENHOUT; Jan Frederik Olivier, in lewe van Duncanville, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: OAK Kerk, Arconpark, Vereeniging, 14/06/2005, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld -13/06/2005)

BEZUIDENHOUT; Petrus Lodewikus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Bonaero Park, Kempton Park, 09/06/2005, 14:00. (Beeld – 08/06/2005)

BIERMANN; {dr} Louis Daniël, voormalige Neuroloog, in lewe van Pretoria. Roudiens: St Francis Anglikaansa Kerk, h v Long- en Albertstraat, Waterkloof, 08/06/2005, 14:00. Veras. [Donasie:] MS Vereniging, 011-477-3540. (Beeld – 08/06/2005)

BOOYENS; {mnr} P, skakel 083-666-6887 ivm aanneming van Gabriella LOUW. (Beeld - 30/06/2005)

BOOYENS; Charmain, in lewe van Strubens Vallei, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Glenrylaan, Verwoerdpark, Alberton, Gauteng provinsie, 28/06/2005, 11:00. [Donasies:] Kanker Assosiasie, Privaatsak X054, Saxonworld, 2132. (Beeld - 28/06/2005)

BOOYSE; J J (12jr) + (na brandwonde, Milpark Hospitaal, Johannesburg) 30/05/2005, in lewe van Meyerton, Gauteng provinsie. Oorleef deur ouers Cois en Marina BOOYSE. (Vaalweekblad – 01 > 03/06/2005)

BOOYSE; Johannes Jacobus (Hannes) * 29/05/1931 + 18/06/2005, in lewe van Meyerspark, Pretoria, voorheen Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, voorheen Newcastle, Kwazulu Natal provinsie. Berassingsdiens: NH Kerk, Meyerspark, 24/06/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 24/06/2005)

BOSCH; Maria Elizabeth, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, 16/06/2005, 11:00. (Beeld - 15/06/2005)

BOSHOFF; Hennie + Cure Clinic, Krugersdorp, Gauteng provinsie,16/06/2005 (63jr), voormalige Oudpersman by Nasionale Tydskrifte, Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Roodekrans, Azalialan, Roodepoort, Gauteng provinsie, 24/06/2005, 11:00. Oorleef deur sy vrou Katé, seun Hennie junior, dogter Elize Bester, 4 kleinkinders en twee susters Heila Myburgh en Annekie van Niekerk. (Beeld - 23/06/2005)

BOSMAN; Louisa Aletta, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Princess Christian Home, 22/06/2005, 13:30 # 12:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld –21/06/2005)

BOTES; Annette. Dankdiens: Selrosepark Aftree-oord, 28/06/2005, 14:00. Veras. (Beeld - 28/06/2005)

BOTHA; Anna Magdalena Catharina, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Tuiste vir Bejaardes, Nigel, 17/06/2005, 13:00. (Beeld -16/06/2005)

BOYENS; Adriana Maria Magdalena, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Parkrand, Slaterstraat, Boksburg, 28/06/2005, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld - 27/06/2005)

BRINK; Roland Michael. Oorleef Annekie, Peter, Michelle, Egbert en Nika. Meegevoel van Rooth & Wessels Regspraktyk. (Beeld – 02/06/2005)

BRONKHORST; Jaques Christau, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Kameeldrif-Oos, 01/06/2005, 10:00. (Beeld – 01/06/2005)

BURGER; Chris + 27/06/2005. Onthou deur Gunter, Ludger van Cargill Inc. Cerestar en Deutaimex. (Beeld - 30/06/2005)

BURGER; Christoffel Johannes (Chris), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Jaquarstraat, Sunwardpark, 29/06/2005, 10:00. Donasies: NG Kerk, Sunwardpark, Voedingskema, ABSA bank, # 230580820, kode 334342. (Beeld - 28/06/2005)

COETZEE; Tersia (van der WALT) skakel Elize MORGENROOD by 083-659-1012 ivm aanneming van baba Coetzee(van der Walt) * 22/02/2005. (Beeld – 25 & 27/06/2005)

COETZEE; Violet, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Saints Presbiteriaanse Kerk, Lyttelton, Pretoria, 03/06/2005, 15:00. (Beeld – 02/06/2005)

COETZER; Jakkie, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Kempton Park-Noord, 20/06/2005, 11:00. Grafdiens: 10:00, Ou Boksburg Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld –18/06/2005)

COTTY; Corene, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: PPK Kerk, Montana, 11/06/2005, 09:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 11/06/2005)

CRONJE; Elizabeth Maretha, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 29/06/2005, 10:00. (Beeld - 29/06/2005)

CRONJE; Hannetjie, in lewe van Linden, Johannesburg. Verassingsdiens: NG Kerk, Vyfdestraat, Linden, 20/06/2005, 11:00. (Beeld -16/06/2005)

DAVEL; Martha Magritha, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Edleen, 21/06/2005, 10:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld –21/06/2005)

DE JAGER; Marianne Elizabeth + 13/06/2005. Verassingsdiens: Kerkstraat Begrafnisdienste Kapel, Kerkstraat 15, Pretoria, 16/06/2005, 14:00. (Beeld -15/06/2005)

DE KLERK; Francois, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hoogland, 28/06/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 27/06/2005)

DE KOCK; Fleetwood Rawstorne, in lewe van Nylstroom (Modimolle), Limpopo provinsie. Verassingsdiens: Sungardens Hospice, 23/06/2005, 11:00. (Beeld –23/06/2005)

DE LA ROSA; Diedree Dawn, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Evangeliese Geref Kerk, Riebeeck Park, Kempton Park, 08/06/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 08/06/2005)

DÉALTON; Maria Jacoba Joachina(Hart). Verassingsdiens: Mulnerton Huis Kapel, Eerstelaan Walmer, Wes-Kaapprovinsie, 27/06/2005, 14:00. (Beeld –24/06/2005)

DIPPENAAR; Winnie, in lewe van Johannesburg. Begrafnisdiens: Huis Hoëveld Ouetehuis saal, Pleinstraat, Albertville, Roodepoort, Gauteng provinsie, 22/06/2005, 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld –21/06/2005)

DU PLESSIS; Etrecia, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Lynnwood, Pretoria, 29/06/2005, 10:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 29/06/2005)

DU PREEZ; Anna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Verwoerdburgstad, 27/06/2005, 10:30 # 09:30, Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld - 25/06/2005)

DU TOIT; Johanna Elizabeth, in lewe van Meyerton, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, De Deur, distrik Vereeniging, 14/06/2005, 12:00. (Beeld -15/06/2005)

DU TOIT; Johannes Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, 13/06/2005, 11:00. Donasies: Hospice. (Beeld - 13/06/2005)

DU TOIT; Louwrens Barry Hertzog, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 30/06/2005, 13:00. Roudiens: APK Kerk, Moot, 14:00. (Beeld - 29/06/2005)

ELLIS; Piet, voormalige werker by Boehringer Ingelheim. Onthou deur sy vrou Petru, dogters Luzaan en Jurina, familie en kollegas. (Beeld – 07/06/2005)

ELS; Frederik Christiaan (Freek) + 15/06/2005, in lewe van Danville, Pretoria. Verassingsdiens: OAK Kerk, Danville, h v Duvenhage- en du Randstraat, 22/06/2005, 13:00. Betreur deur sy vrou Matilda en kinders. (Beeld –21/06/2005)

ENGELS; Sarel Johannes, in lewe van Balfour, Mpumalanga provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, Gauteng provinsie,17/06/2005, 11:00. (Beeld -16/06/2005)

ERASMUS; Frederick Charles, in lewe van Orchards, Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Akasia, Pretoria, 03/06/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 01/06/2005)

ERASMUS; Hendrik Ethienne, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Methodiste Kerk, Monumentweg, Kempton Park, 22/06/2005, 11:00. (Beeld -21/06/2005)

ERASMUS; Karel Stephanus. Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 30/06/2005, 10:00. NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 11:00. (Beeld - 29/06/2005)

ERLANK; Willem Izak, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Huis Silwersig, 30/06/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 29/06/2005)

FOURIE; Grace Lynette, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Môrester, h v Mooifontein- en Juliastraat, Kempton Park, 06/06/2005, 13:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 03/06/2005)

DE WET; Johanna (Oumie) * 06/10/1923 + 20/06/2005 and Denise GOULD * 02/09/1950 + 25/06/2005 and Denise's daughter Brittné GOULD * 29/10/1979 + 25/06/2005. Grandmother, mother,dayghter and sister will be remembered by Maurice and Lanielle GOULD. Service: The Church of Jesus Christ of Latter-day Saints, 18 Kiaat Cr, Loevenstein, Bellville, 01/07/2005, 12:00. (Beeld - 29/06/2005)

GOULD; Denise - see: DE WET, Johanna.

GOULD; Brittné - see: DE WET, Johanna.

GOUWS; Gert P J (Gertjie), in lewe van 32e Laan, Villieria, Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Lofdal Gemeente, Ben Swartstraat, 15/06/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 14/06/2005)

GOUWS; Maria Magdalena, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Zesfontein, 29/06/2005, 13:00 # Bredell Begraafplaas, Benoni. (Beeld - 29/06/2005)

GREEFF; Gabriel Pieter (Oom Gawie) + 30/05/2005. Gedenkdiens: Fontainebleau Gemeenskapskerk, Rabiestraat, Fontainebleau, Randburg, Gauteng provinsie, 03/06/2005, 11:00. (Beeld – 01/06/2005)

GRIMBEEK; Irene. Dankdiens: Prestige Park Aftree-oord, Scheidingstraat 314, Pretoria, 18/06/2005, 11:00 # 09:30, Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 16/06/2005)

GROBLER; Johan. Dankdiens: Voortrekkermonument Kapel, , Eeufeesweg, Pretoria, 29/06/2005,10:00. Veras. (Beeld - 28/06/2005)

HANNEMAN; Magdalena Renche Jacoba, in lewe van Lindequesdrif, distrik Vanderbijlapark, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kempton Park, Gauteng provinsie, 09/06/2005, 14:00. (Beeld – 09/06/2005)

HARRISON, Bianca + c Oktober 2004, 13jr, nadat sy 11.10.2004 verdwyn het. Oorleef deur ouers Fred en Linda, van Springs, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Springs, 14/06/2005, 11:00 # Springs Begraafplaas. (Beeld – 10 & 11/06/2005)

HATTINGH; Paul Julius, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Oasis Kerk, h v Braambos- en Monumentweg, Glen Marais, Kempton Park, 09/06/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 08/06/2005)

HAVENGA; Louise, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Montana, Pretoria-Noord, 30/06/2005, 14:00. (Beeld - 29/06/2005)

HEGTER; Maria Elizabeth, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Zuurfontein, Kempton Park, 01/06/2005, 14:00 # 13:00, Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 01/06/2005)

HOLMAN; Pieter, in lewe van Herfsoord, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Herfsoord Kapel, 21/06/2005, 14:00. (Beeld -21/06/2005)

HOLTSHAUSEN; Mavis Katherina Merrick, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pierre van Ryneveld, 01/07/2005, 10:00. (Beeld - 30/06/2005)

HOMAN; Elizabeth Maria Gertruida, in lewe van Fearie Glen, Pretoria, voorheen Tolwe, Limpopo provinsie. Begrafnisdiens: AP Kerk, Glenwoodstraat 48, Lynnwood Glen, 21/06/2005, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld –22/06/2005)

HUGO; Piet (Pieta). Sterfgeval: Broer van Ria en Hannah. (Beeld – 01/06/2005)

HUMAN; Callie. Dankdiens: NG Kerk, Valleisig, Tipperarystraat, Faerie Glen, 27/06/2005, 14:00. Veras. (Beeld - 24/06/2005)

JORDAAN; Jan Malan, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Queenswood, 27/06/2005, 10:00. (Beeld - 25/06/2005)

KAPLAN; Anna Magdalena, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 23/06/2005, 11:00. (Beeld –22/06/2005)

KILIAN; Engela Carolina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Witfontein, 01/07/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 30/06/2005)

KING; Engela Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Welbekend, 10/06/2005, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 09/06/2005)

KLOPPERS; Stephanus Bernardus (Bernard) (76jr) + (koelbloedig geskiet) 26/05/2005, in lewe van Van Dyckstraat, Vanderbiijlpark, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Vanderbijlpark-Suid, 31/05/2005. Oorleef deur vrou Marié, twee kinders {dr} Barend Kloppers en Hilda Green, familie en twee kleinkinders. (Vaalweekblad – 01 > 03/06/2005)

KOTZE; Cornelia Elizabeth, in lewe van Herfsland Aftree-Oord, Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Edleen, h v Okkerneut- en Amarillostraat, Edleen, 03/06/2005, 14:00. (Beeld – 02/06/2005)

KROGH; Tinus. Roudiens: NG Kerk, Berg-en-Dal, Dan Pienaar, 24/06/2005, 10:00. (Beeld - 24/06/2005)

KROUKAMP; Carol (Ker), in lewe van Florida, Roodepoort, Gauteng provinsie, voorheen Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: OAK Kerk, Elspark, CR Swartrylaan, Gauteng provinsie, 08/06/2005, 10:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 06/06/2005)

KUHN; Manie * 11/02/1934 + 05/06/2005. Begrafnisdiens: St Paul's United-Kerk, Tehorestraat 10, Mulbarton(True Nothweg), Johannesburg, 10/06/2005, 15:30. (Beeld – 09 & 10/06/2005)

LAMOER; Sharon+ Wilgers Hospitaal, Pretoria, vrou van Arno LAMOER, afdelingskommissaris. Begrafnisdiens: Hatfield Christian Church, Orobaylaan 200, Waterkloof Glen, Pretoria, 11/06/2005, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 09 & 10/06/2005)

LIEBENBERG; Aletta Johanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Tygerpoort, 07/06/2005, 10:30. (Beeld – 04/06/2005)

LINN; Brain (59jr) + (vermoor) 22/05/2005, in lewe van Nanescol-kleinhoewes, Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. (Vaalweekblad – 01 > 03/06/2005)

LOMBARD; Anton. Dankdiens: NG Kerk, Eldoraigne, Henristraat, Pretoria,17/06/2005, 14:00 # 13:00, Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld -16/06/2005)

LOOCK; Juan-Pierre. Geluk met jou 12de verjaarsdag van jou pa Steve. (Beeld – 10/06/2005)

LUDICK; Daniel Johannes Rudolph, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elofsdal-Wes, Pretoria, 28/06/2005, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 27/06/2005)

MAHNE; Johanna Barbara Frederika, in lewe van Karenpark, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, 01/06/2005, 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 01/06/2005)

MARAIS; {mnr}, skakel D van der Walt by 082-379-2537 ivm aanneming van Wayne Marais. (Beeld - 30/06/2005)

MILLER; Wesley James, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Trinity United Kerk, Norkem Park, Kempton Park,17/06/2005, 10:00. (Beeld -16/06/2005)

MINY; Joey, in lewe van Ons Huis, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florida, h v Alexaderstraat en Negendelaan, distrik Roodepoort, 10/06/2005, 14:00 # Panorama Begraafplaas. (Beeld – 07/06/2005)

MORGAN; (vader van ) skakel Adri BEKKER by 011-873-0100 ivm aanneming van Brayden MORGAN. (Beeld – 01, 02, 06 & 07/06/2005)

MOSTERT; Nick * 09/03/1962 + 17/06/2005. Betreur deur sy vrou Emmarentia, kinders Nicole en Simon. (Beeld -24/06/2005)

MOSTERT; Nick, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Grafdiens: Elspark Begraafplaas, Heidelbergweg, Germiston, 23/06/2005, 10:00. Roudiens: 11:00, NG Kerk, Sonhoogte Gemeente, h v Windsor- en Turnhoutlaan. (Beeld -23/06/2005)

MULLER; Hester Johanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 01/07/2005, 14:00. (Beeld - 30/06/2005)

NAGEL; Andries (Poon), in lewe van Pretoria Tuine. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboompoort Gemeente, Denyssenlaan 488, Mountainview, Pretoria, 01/06/2005, 12:00 # Zandfontein Begraafplaas. (Beeld - 29/06/2005)

NAUDE; Danny. Gedenkdiens: Central Babtist Church, Schoemanstraat, Pretoria, 14/06/2005, 11:30. (Beeld - 13/06/2005)

NEL; Elizabeth, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Alameinstraat, Robertsham, Johannesburg, 24/06/2005, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld –22 & 23/06/2005)

OOSTHUYZEN; Gerhardus Wilhelmus Theodorus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Garsfontein, Pretoria, 17/06/2005, 12:00. (Beeld -16/06/2005)

PANSEGROUW; Anna Maria, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Lynnwood Oord, 06/06/2005, 14:00. (Beeld – 03/06/2005)

PATRICK; Max Eric * 21/06/1935 + 11/11/2003. Onthou deur sy vrou Jenny, kinders Melissa, Quinton, Max en Marius. (Beeld – 21/06/2005)

PENZHORN; Johann August, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Johannesgemeente, langs die Duitse Skool, 27/06/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 25/06/2005)

PICKARD; Johannes Kaiser (Boet) * 24/08/1931 + 24/06/2005, voormalige prokureur, in lewe van Pretoria. Oorleef deur sy vrou Janet, vyf kinders en sewe kleinkinders. Gedenkdiens: NH Kerk, Philadelphia, Lynnwoodweg, Hillcrest, Pretoria, 30/06/2005, 12:00. (Beeld - 29/06/2005)

PIENAAR; Daniel, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valhalla-Suid, Pretoria, 06/06/2005, 09:00 # Ou Verwoerdburg Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 04/06/2005)

POTE; Daniel. Erediens: NG Kerk, Fontainebleau, Randburg, Gauteng provinsie, 28/06/2005, 12:00. Betreur deur dogter en skoonseun. (Beeld - 27/06/2005)

PRETORIUS; Susara Susanna Magdalena, in lewe van Avondrus Ouetehuis, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sonlandpark, Vereeniging, 15/06/2005, 10:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld -14/06/2005)

PUTTER; Martie, in lewe van Kelland. Verassingsdiens: Doves Park Kapel, Hans Strydomrylaan 147, Randburg, Gauteng provinsie, 03/06/2005, 13:00. (Beeld – 01 & 02/06/2005)

RABIE; Jacoba Gerrida van NIEKERK (Kobie), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, de Beerstraat 51, Dinwiddie, Germiston, 03/06/2005, 14:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, distrik Germiston. (Beeld – 02/06/2005)

REDELINGHUYS; Len. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, Kirknesstraat, 30/06/2005, 09:30 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. [Tyd verander] (Beeld - 30/06/2005)

INGRIM; Rens + 09/06/200, in lewe van Lambert Leelaan 827, Parktown, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Eloffsdal-Wes, Louis Trichardtstraat, Eloffsdal, Pretoria, 15/06/2005, 09:30. Sal onthou word deur vrou Anette, kinders Mark, Kervin en Reinhardt, Sarah en Joan, Dot, Beyers, Mandie en Kinders. Donasies: Kankervereniging. (Beeld – 10 & 14/06/2005)

RICHTER; Irma Magaretha Johanna, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Alberton-Wes, 10/06/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 10/06/2005)

ROGERS; James William (Poena), in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Ark Sentrum, Tiendestraat 8, Boksburg-Noord, Gauteng provinsie, 06/06/2005, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 02/06/2005)

ROUX; George, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Rentmeester Grobbelaars Kapel, h v Annie Botha- en Unionstraat, Riviera, 10/06/2005, 13:00. (Beeld – 09/06/2005)

ROUX; Leslie Parry, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Witfield, Louwstraat, 10/06/2005, 11:00. (Beeld – 10/06/2005)

SAAYMAN; Cecilia Jacoba, in lewe van Montana Aftree-Oord, Montana, Pretoria. Grafdiens: Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord, 21/06/2005, 10:00. Roudiens: 11:30, NG Montana Gemeente, Veronicastraat, Montana. (Beeld –20/06/2005)

SCHOEMAN; Thomas J L, in lewe van Brandwagstraat 258, Silverton, Pretoia. Roudiens: NH Kerk, Silverton, 21/06/2005, 11:00. Veras. (Beeld -20/06/2005)

SCHOEMAN; Wilhelmus Hendrikus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wapadrand, 14/06/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 13/06/2005)

SCHÖNBORN; Gertina Paulina Remona, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Onderstepoort, 01/07/2005, 09:30. (Beeld - 30/06/2005)

SCHONLAND; Joyce, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Vergenoeg Dienssentrum, 30/06/2005, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 29/06/2005)

SEIDEL; Elizabeth Susanna (Elize) * PISTORIUS + 16/06/2005. Gedenkdiens: NG Kerk, Sussexlaan, Lynnwood, Pretoria, 25/06/2005, 11:00. Betreur deur haar man Gerhard, kinders Karl, Johann, Liezel, Donna, klienkinders Kaden, Richelle en familie. (Beeld –21/06/2005)

SEYMORE; Rachel Johanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Selrose Park Aftree-Oord saal, 08/06/2005, 14:00. (Beeld – 08/06/2005)

SMITH; Abram Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria Tuine, 10/06/2005, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 09/06/2005)

SMITH; Annetjie. Dankdiens: APK Kerk, Transmagalies, Sprinbokvlaktesrant, 28/06/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 28/06/2005)

SNYMAN; Jan Abraham, in lewe van Pretoria-Noord. Grafdiens: Zandfontein Begraafplaas, Pretoria, 13/06/2005, 13:00. Diens: Huis Hermon Tehuis, 14:00. (Beeld - 11/06/2005)

SPREETH; Floris Jacobus, in lewe van Pretoia. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florandia, Pretoria,20/06/2005, 13:00. (Beeld -18/06/2005)

SWANEPOEL; Magdalena Gertruida * 21/11/1975 + 09/05/2005. (Beeld – 04/06/2005)

SWANEPOEL; Sarah Maria Johanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Berassingsdiens: NH Kerk, Kempton, 23/06/2005, 11:00. (Beeld - 23/06/2005)

SWART; Tracey + 02/06/2005, 28jr, vermoedelik aan waterpokkies, in lewe van Potchefstroom, Noord-Wes provinsie. Oorleef deur man Louis, kinders Blaine(7), Allyson(4) en Noel(22maande). Gedenkdiens: 09/06/2005. [plek nie gepubliseer nie]. (Beeld - 11/06/2005)

TOXOPEUS; Ingrid, in lewe van Weltevreden Park, Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, Noordrand, Landhuisstraat 1129, Allen's Nek, 29/06/2005, 11:00. (Beeld - 28/06/2005)

UITENWEERDE; Irma, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Overkruin, 25/06/2005, 09:00. (Beeld - 25/06/2005)

UNGERER; Johann, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Bonaeropark, 28/06/2005, 11:00. (Beeld - 27/06/2005)

UYS; Trien, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lyttelton-Noord, Pretoria, 17/06/2005, 13:00 # 09:30, Monavoni[Ou Verwoerdburg] Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld -16/06/2005)

VAN ASWEGEN; Johannes David (Oom Assie) * 23/03/1925 + 19/06/2005, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Grafdiens: Vanderbijlpark Begraafplaas, 22/06/2005, 10:00. Roudiens: NH Kerk, Vanderbijlpark-Suid, 11:00. (Begrafnisbrief')

VAN COLLER; Louis, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: GBA Kapel, h v New- en Joubertstraat, Germiston, 27/06/2005, 14:00. (Beeld - 24/06/2005)

VAN DEN BERG; Johannes Jacobus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, 23/06/2005, 15:00 # 14:00, Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 22/06/2005)

VAN DEN BERG; Koos, voormalige Vise-president van "Messiah Disciple Motorcycle Ministry in South Africa". Begrafnisdiens: PPK Kerk, Northmead, Benoni, Gauteng provinsie, 10/06/2005, 11:00 # Rynsoord Begraafplaas, Benoni. Navrae: Kobie, 083-740-8674. (Beeld – 09/06/2005)

VAN DER WALT; Petrus Marthinus, in lewe van Pretoria. Berassingsdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 22/06/2005, 13:00. (Beeld - 23/06/2005)

VAN HEERDEN; Willem Schalk Jacobus (Billy) + 05/06/2005, Midvaal Hospitaal, Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Three Rivers Methodist Church, Kowitsraat, Drie Reviere, Vereeniging, 10/06/2005, 11:00. (Beeld – 08/06/2005)

VAN NIEKERK; Izak Jacobus Marthinus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Silverton-Kruin, 29/06/2005, 13:00. (Beeld - 28/06/2005)

VAN ROOYEN; Izak Johannes Jacobus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Selrose Park Aftree-oord, 29/06/2005, 10:30. (Beeld - 29/06/2005)

VAN ROOYEN; Petrus Hendrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Nuwe Lewe AGS Kerk, 17/06/2005, 09:30 # Monavoni[Ou Verwoerdburg] Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld -16/06/2005)

VAN STADEN; Stephan. Begrafnisdiens: AGS Kerk Nuwe Lewe, Alettastraat, Raslouw, 01/07/2005, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Monavoni, Centurion, Pretoria. (Beeld - 29/06/2005)

VAN VUUREN; Lucas Martinus, in lewe van Amersfoort, Mpumalanga provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Kempton Park, 09/06/2005, 11:00. (Beeld – 08/06/2005)

VAN WYK; father of B Wesley Van Wyk * 30/05/1989, contact Jose Malherbe on 011-298-8500 at Johannesburg Child Welfare Society in connection with the adoption of your son. (Beeld – 27, 28, 29 & 30/06/2005)

VAN ZYL; Rachel Engela Gertruida, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 17/06/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld -16/06/2005)

VAN ZYL; Stefanus Philippus. Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 01/07/2005, 09:30. Roudiens: Ons Tuis Dienssentrum, 10:30. (Beeld - 29/06/2005)

VENTER; Wilhelm Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: APK Kerk, Wesmoot, 09/06/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 08/06/2005)

VERMAAK; Louis, in lewe van Doornpoort, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Doornpoort, 03/06/2005, 13:00. Veras. (Beeld – 01/06/2005)

VERSTER; Francois Hugo, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Florauna, 01/07/2005, 14:00. (Beeld - 30/06/2005)

VIEIRA; George. Gabriel VIEIRA * 16/07/1972, skakel Ronel by 072-471-5616 ivm aanneming van jou seun George. (Beeld - 24/06/2005)

VILJOEN; Johanna, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk-Suid Gemeente, Nigel, 03/06/2005, 11:00 # Heidelberg Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 01/06/2005)

VISAGIE; Johannes Hermanus Boonzaaier, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Sunrise View Aftree-oord, 01/07/2005, 10:00. (Beeld - 30/06/2005)

VIVIERS; Frederick Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Pretoria, 09/06/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 08/06/2005)

VIVIERS; Joyce, in lewe van Florida, Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk El-Flora, h v Ans Triter- en Ans Frerestraat, Discovery, Roodepoort, 14/06/2005, 11:00. (Beeld - 13/06/2005)

WALDICK; George Frederick, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Kwaggaspoort, 29/06/2005, 10:00. (Beeld - 28/06/2005)

WESSELS; Sydney Johannes Petrus, in lewe van Albermarle, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Dinwiddie, De Beerstraat, Dinwiddie, 03/06/2005, 12:00. (Beeld – 01/06/2005)

WILLEMSE; Johannes Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria, 17/06/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld -16/06/2005)

Print Email

2000 to 2029