Beeld

Beeld 2005 05 May

ACKERMAN; Willem Jacobus, in lewe van Karenpark, distrik Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Wonderpark, 13/05/2005, 14:00. (Beeld – 12/05/2005)

ALGAR; Dorothea Barbara Marianne * VON GAUDECKER, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Kerkstraat Begrafnisdienste Kapel, Pretoria, 05/05/2005, 15:00. Veras. (Beeld – 04 & 05/05/2005)

BADENHORST; Roedolf Johannes Cornelius Jacobus, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 14/05/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 13/05/2005)

BADENHORST; Willem Jacobus, in lewe van Duncanville, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Arconpark, distrik Vereeniging, 10/05/2005, 11:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 09/05/2005)

BASSON; Gwendoline Eunice * BONDESIO 06/09/1912 + 16/05/2004(neé – 16/05/2005) (92jr), weduwee van Pierre BASSON (sr). Onthou deur kinders Wessels, Pierre en Eunice, kleinkinders en agterkleinkinders. Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 20/05/2005, 10:00. Dankdiens: Fleurenville Aftree-Oord, Pretoriusstraat, tussen Johann- en Wesslestraat. (Beeld – 19/05/2005)

BASSON; Johanna Jacoba (Tota) + ouderdom van 88jaar. Onthou deur kinders en kleinkinders, Marieta, Netta, Gerhard. (Beeld – 06/05/2005)

BEKKER; Martin, kontak Andorette by 082-078-4558 ivm aanneming van jou baba. (Beeld – 26 & 27/05/2005)

BESTER; Hendrik Beltsazer (Hennie) * 27/01/1936 + 07/05/2005, in lewe van Lynnwood, Pretoria. Man van Cecile, vader van Bennie, Gerhard, Leon en Marlene. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussexlaan, 11/05/2005, 13:00 Veras. (Beeld – 10/05/2005)

BONTHUYS; Barend Willem (Ben), in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Moreletapark, Pretoria, 06/05/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 06/05/2005)

BOTES; Susara Susanna Gertruida, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Volle Evangeliese Kerk, Herbertstraat, Krugersdorp, 27/05/2005, 11:00 # Krugersdorp Begraafplaas. (Beeld – 26/05/2005)

BOTHA; Elize + (motorongeluk) Rustenburg, Noord-Wes provinsie, 06/05/2005, voorheen van Somerset-Oos, Oos-Kaapprovinsie, d v Willem en Florence BOTHA. (Beeld – 28/05/2005)

BOTHA; Elize, in lewe van Sandton, distrik Johannesburg. Verassingsdiens: Espada Ranch, 12/05/2005, 13:00. Veras. (Beeld – 11/05/2005)

BOTHA; Johannes Petrus (JB), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Tygerpoort, 12/05/2005, 11:00. Onthou deur Bestuur en personeel van McCarthy, Hatfield. (Beeld – 11/05/2005)

BOTHA; Magrietha Isabella Hendrika, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Monumentpark, Pretoria, 06/05/2005, 10:30. (Beeld – 05/05/2005)

BOUWER; Delene * 20/08/1949 + 21/04/2005. Oorleef deur Raymond, Wouter en Louis. (Beeld – 16/05/2005)

BREEDT; Elize * 23/06/1957 + 10/05/2005. Vrou van James, moeder van Lizell, Yolandie en Nadine. Begrafnisdiens: Hervormde Gemeente Swartkop, Ireland, Eldoraigne, Centurion, Pretoria, 16/05/2005, 11:00. (Beeld – 13 & 14/05/2005)

BREEDT; Elize + 10/05/2005. Sterkte aan James en kinders van Sarel, Ina en Pretorius-gesin. (Beeld – 13/05/2005)

BRIEDENHANN; Johannes Eckard. Begrafnisdiens: NH Kerk, Montana, Pretoria, 19/05/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 19/05/2005)

BRITZ; Stuart Quintin, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Moedergemeente, Kempton Park, 17/05/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 16/05/2005)

BROWN; Lourens Rasmus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan 29, Kempton Park, 18/05/2005, 14:00. (Beeld – 18/05/2005)

BURGER; Schalk in lewe van Pretoria [befaamde pianis]. Roudiens: Wekkerstraat, Moreletapark, Pretoria, 16/05/2005, 10:00. Veras. [Navrae:] Nico, 084-261-4888. (Beeld – 13/05/2005)

BUYS; Bennie. Dankdiens: NG Kerk, Eldoraigne, Henriweg 45, Centurion, Pretoria, 13/05/2005, 11:00. Veras. (Beeld – 13/05/2005)

CARSTENS; Babsie + 20/05/2005. Herinneringsdiens: Montaghe, Cromartieweg 40, 26/05/2005, 16:00. Onthou deur seun Derek, Pauline, Emma en Tyghe. (Beeld – 24 & 25/05/2005)

COETZEE; Barend Johannes Nicolas, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Baptiste Kerk, Primrose, h v Pretoria- en Turnhoutweg, 11/05/2005, 15:00. (Beeld – 09/05/2005)

COETZEE; Dirk Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Kempton, Kempton Park, 16/05/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 13/05/2005)

COETZEE; Dirk Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Moreleta Park, Pretoria, 05/05/2005, 13:00. (Beeld – 05/05/2005)

COETZEE; Marietjie, in lewe van Karmel Versorgingseenheid, Sunnyside, Pretoria . Begrafnisdiens: NH Kerk, Philidelphia, h v Lynnwood- en Duncanstraat, Pretoria, 20/05/2005, 11:00 # 10:00, Pretoia-Oos Begraafplaas. (Beeld – 20/05/2005)

COETZER; Diana, in lewe van Newlands, Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, h v Princess- en Ackermanstraat, Claremont, 05/05/2005, 12:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 05/05/2005)

COLLINS; Emilia en Rulof Jacobus Rudolph kontak Lindie Lombard Prokureurs by 082-450-5413 ivm aanneming van u seun. (Beeld – 16 & 17/05/2005)

COMBRINCK; Hendrik David, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Suikerbos Gemeente, distrik Vereeniging, 27/05/2005, 12:00. (Beeld – 28/05/2005)

DANNHAUSER; Susara Maria Magrietha, in lewe van Balfour, Mpumalanga provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Balfour, 11/05/2005, 11:00. (Beeld – 11/05/2005)

DE AGRELLA; Lourenco Rodriques, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: RCC Portugese Katolieke Kerk, 05/05/2005, 12:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 04/05/2005)

DE JONG; Cornelis, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Pretea Aftreeoord, Pretoria, 25/05/2005, 13:00. (Beeld – 24/05/2005)

DE RONDE; Lientjies + 16/05/2005. Moeder, dogter, suster en tannie van Jerry, Mammie, Mark, Morné, Julie, Heinz, Jay en Wynton. Begrafniesdiens: Doves, Braamfontein, Johannesburg, 20/05/2005, 13:00. (Beeld –20/05/2005)

DE VILLIERS; Maria Jacoba, in lewe van Doornpoort, Pretoria. Begrafnisdiens: AP Kerk, Trans-Magalies, Montana, Pretoria-Noord, 04/05/2005, 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 03/05/2005)

DENKHAUS; Frau Gisela, in lewe van Lynnwood, Pretoria. Gedenkdiens: Stadtmission, Pretoria, 266 Serenestraat, Garsfontein, 28/05/2005, 10:00. Veras. (Beeld – 27/05/2005)

DIEDERICKS; André, in lewe van Faerie Glen, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Valleisig, 12/05/2005, 09:30 Veras. [Donasies:] Sungardens Hospice. (Beeld – 11/05/2005)

DU PLESSIS; Francois Hendrik, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria Oosterlig, 18/05/2005, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 18/05/2005)

DU PLESSIS; Marina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Brooklyn, Duxbury weg 174, 31/05/2005, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 30/05/2005)

DU PLESSIS; Sonja Dalene, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Ou Apostoliese Kerk, Glen Marais, Kempton Park, 11/05/2005, 11:00. (Beeld – 11/05/2005)

EALES; Christina Johanna (Tina), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Ons Tuis, Kapel, h v Soutpansbergweg en Parkerstraat, Riviera, Pretoria, 12/05/2005, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 11/05/2005)

ELLIS; Montie, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Skuilkrans, Brummeria, Pretoria, 13/05/2005, 15:00. Veras. (Beeld – 13/05/2005)

ENGELBRECHT; Francina Aletta, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 06/05/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 05/05/2005)

ERASMUS; Jacoba Dorothea Regina * GREYLING 1925, Paardekraal, Heilbron, Vrystaat provinsie d v Gert GREYLING, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Huis Karmel Kapel, Pretoria, 25/05/2005, 10:30 # 14:30, Sasolburg Begraafplaas, Vrystaat provinsie. (Beeld – 24/05/2005).

ERASMUS; Shavon Michelle, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Rooihuiskraal, 06/05/2005, 09:30 # Monovani Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 05/05/2005

FOPMA; Anna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Zwartkops, Pretoria, 03/05/2005, 13:00. (Beeld – 02/05/2005)

FOUCHÉ; Hendrik Johannes, kontak Maatskaplike werker by 084-466-3790 ivm aanneming van manlike kind * 05/05/1992. (Beeld – 17/05/2005)

FOURIE; Stephanus Andreas, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kameeldrift, Pretoria-Noord, 16/05/2005, 10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 14/05/2005)

FRANK; Poppie, in lewe van Fleurenville Aftreeoord, Arcadia, Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, h v Vermeulen- en Du Toitstraat, Pretoria, 24/05/2005, 11:00. (Beeld – 23/05/2005)

GENIS; Elrida (Ricci) * ESTERHUIZEN, in lewe van Gaubstraat, Erasmuskloof, Pretoria. Verassingsdiens: OAK Kerk, h v Adele- en Hestilleenstraat, Garsfontein, Pretoria, 20/05/2005, 11:00. [Donasies:] Kankervereniging van SA. (Beeld – 20/05/2005)

HAUMANN; Charles, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Bosman Kerk, 27/05/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 26/05/2005)

HAUPTFLEISCH; Maryna in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Meyerspark, Pretoria, 28/05/2005, 11:00. (Beeld – 28/05/2005)

HENDRIKS; Charles John Frederick, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Lede van Christus Gemeente, Leipoldstraat, Duncanville, Vereeniging, 25/05/2005, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging. (Beeld – 26/05/2005).

HIETBRINK; Billy, in lewe van Silverton, Pretoria. Begrafnisdiens: Novus Vita-(Nuwe Lewe) Kerk, Tiptolstraat, Silverton, 26/05/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 25/05/2005)

HOMANN; Flippie, in lewe van Pierre van Ryneveld, Pretoria, [voorheen van Magaliesburg, Gauteng provinsie]. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pierre van Ryneveld, 23/05/2005, 11:00 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 20/05/2005)

JOOSTE; Jan Hendrik, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sonlandpark, Vereeniging, 26/05/2005, 14:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 26/05/2005)

JORDAAN; Johannes Jacobus * 28/02/1964, kontak Sonja DEYZEL[voorheen JORDAAN] by 082-469-2938 ivm aanneming van Zenobia JORDAAN * 02/10/1994. (Beeld – 18, 19, 20 & 21/05/2005)

JORDAAN; Jorrie * 08/05/1924 + 08/05/1998. Onthou deur sy Vrou. Wentzel, Henriette, Jean, Mariena, Selma en nege kleinkinders. (Beeld – 16/05/2005)

JOUBERT; Andries Johannes, in lewe van Meyerton, Gauteng provinsie. Begrafnissdiens: NG Kerk, Meyerton, 09/05/2005, 09:30 # Meyerton Begraafplaas. (Beeld – 06/05/2005)

JOUBERT; Andries Willem Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 13/05/2005, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 12/05/2005)

JOUBERT; Anna Barendina Adriana, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: Geref Kerk, Kempton, Huggetstraat, Kempton Park, 10/05/2005, 14:00 # 12:00, Primrose Begraafplaas, Germiston, Gauteng provinsie. (Beeld – 10/05/2005)

JOUBERT; Sanetta, in lewe van Pietersburg (Polokwane), Limpopo provinsie, [voorheen van Tzaneen, Limpopo provinsie]. Gedenkdiens: Sun Gardens Hospice, h v Lynnwoodweg en Genl Louis Bothalaan, Pretoria, 20/05/2005, 11:00. Veras. (Beeld – 18/05/2005)

KEARNY; Reinhardt, ID- 77 11 02 518 7084 en Janse van Rensburg; Susarah Maria Elizabeth, ID – 76 10 11 020 4807, kontak Elsa PIENAAR by 012-460-9272 ivm aanneming van Reinhardt Fernandes Janse van Rensburg * 26/05/2002. (Beeld – 26 & 27/05/2005)

KEYSER; Anna Margaretha Maria, in lewe van Doornpoort, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Doornpoort, 31/05/2005, 13:00. (Beeld – 31/05/2005)

KLEYNHANS; Erns Lodewikus. Verassingsdiens: NG Kerk, Eloffsdal-Wes, Pretoria, 20/05/2005, 13:00. (Beeld – 19/05/2005)

KNIGHT; Bill, in lewe van Garsfontein, Pretoria. Gedenkdiens: Sungardens Hospice, h v Genl Louis Botha en Lynnwoodweg, 10/05/2005, 09:30. Veras. (Beeld – 09/05/2005)

KOK; Alfie. Onthou deur Erika, Caromien, Marissa, Gerhard en Reenen. Huldeblyk: Stellenbosch Gholfklub, 20/05/2005, 11:00. (Beeld – 19/05/2005)

KOLBE; Babs, in lewe van Selrose Park, Pretoria. Gedenkdiens: Selrose Park Saal,13/05/2005, 10:00. (Beeld – 12/05/2005)

LAMPRECHT; Magdalena Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 20/05/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 19/05/2005)

LE GRANGE; Jaco * 30/11/1984 +18/05/2001. Onthou deur Ouers, Broer, Oupa & Oumas. (Beeld –18/05/2005)

LIGTHELM; Johan Hendrik, in lewe van Pretoria, [voorheen van Groblersdal, Mpumalanga provinsie]. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Sunnyside, Pretoria, 11/05/2005, 15:00 # 14:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 11/05/2005)

LOMBARD; Tonie. Liefste Pa word onthou deur Elsie en familie. (Beeld – 05/05/2005)

MARAIS; Hans Jirgens. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Jan Meyerstraat 64, South Crest, Alberton, Gauteng provinsie, 27/05/2005, 11:00. Navrae: Fred, 083-458-1609. (Beeld – 27/05/2005)

MARX; Aletta Johanna, in lewe van Harrismith, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Edleen, h v Okkerneut- en Amirillostraat, Edleen, Kempton Park, 06/05/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 05/05/2005)

MEYER; Lizi + 27/04/2005. Onthou deur ouers Flip en Koekie Meyer. (Beeld – 09/05/2005)

MYBURGH; Christiaan Johannes Moirits, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 23/05/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 21/05/2005)

MYBURGH; Pieter(tjie) (2jr) + 04/05/2005, Carolina, Mpumalanga provinsie, [Sterf toe 'n munisipale skuifhek ontspoor en op hom val] Oorleef deur ouers Pieter en Lise Myburgh en broer Francois(4). (Beeld – 06/05/2005)

O'NEIL; Marné. Begrafnisdiens: NG Kerk, Garsfonteinpark, Florisstraat, Pretoria, 06/05/2005, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 05/05/2005)

OLIPHANT; Theunis Johannes Hendrik, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Tygerpoort, Pretoria, 27/05/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 26/05/2005)

PIETERSE; Piet, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wes-Moot, 13/05/2005, 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12/05/2005)

PIKE; Alet * 12/02/1943 + 28/04/2005. My wife, our mother and "oumie" sadly missed and remembered by Graham, kids, grandchildren and family. (Beeld – 04/05/2005)

POTGIETER; Dirk Nicolaas, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: GBA Kapel, h v Spilbury- en Cecillestraat, Germiston, Gauteng provinsie, 06/05/2005, 10:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, Germiston. (Beeld – 05/05/2005)

RABIE; Kobus, in lewe van Helderkruin, Roodepoort, Gauteng provinsie, [voorheen van Mondeor, Johannesburg]. Verassingsdiens: NG Kerk, Roodekrans, Azaliaweg, 13/05/2005, 14:00. [Donasies:] Kankervereeniging. (Beeld – 12/05/2005)

RODGERS; Robert John (Robby), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Bothastraat, Elsburg-Suid, distrik Germiston, 18/05/2005, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, Germiston. (Beeld – 17/05/2005)

ROELOFSE; Frans Antonie, in lewe van Waverley, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bergtuin, Pretoria, 23/05/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 21/05/2005)

ROODE; Bernardus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Park-Noord, 26/05/2005, 14:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 26/05/2005)

ROSSOUW; Catherina Johanna, in lewe van Gezina, Pretoria. Verassingsdiens: Geref Kerk, Pretoria-Noord, 09/05/2005, 13:00. (Beeld – 07/05/2005)

SCAFFER; Eileen + 29/04/2005. Wife of late Stanley Scaffer and Mother of Sally, Trixie, Jeremy and Andrew. (Vaalweekblad – 18-20/05/2005)

SCHICKERLING; Johanna Magdalena, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: SPADF Reënsendingkerk, Pretoria, 24/05/2005, 11:00 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 23/05/2005)

SENEKAL; Johan Carel, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Ruimsig Aftree-Oord, 01/06/2005, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 31/05/2005)

SLABBERT; Johan {Konst} (22), geskiet 24/04/2005, in rooftog te Princess Crossing-inkopiesentrum, Roodepoort, Gauteng provinsie + Milpark-hospitaal, 28/04/2005. Begrafnissdiens: NG Kerk, Corlett, Witpoortjie, 06/05/2005, 11:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Wes-Rand. Oorleef deur sy vrou Marieka (23), suster Erika (17), ouers {mev} Engela en {supt} Johan Slabbert en familie. (Beeld – 25/04, 03 & 07/05/2005)

SMIT; Willem Jacobus (Willie), in lewe van Impangele, Lydenburg, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moedergemeente, Lydenburg, 07/05/2005, 11:00. (Beeld – 05/05/2005)

SMIT; Willem Jacobus (Willie), in lewe van Impangele, Lydenburg, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moedergemeente, Lydenburg, 07/05/2005, 11:00. (Beeld – 05 & 06/05/2005)

SONNEKUS; Rudolph Hendrik, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Pretoria-Oos Begraafplaas, 01/06/2005, 13:00, Kerkdiens: NG Kerk, Môregloed, 14:00. (Beeld – 31/05/2005)

STEENKAMP; Mathilda Augusta, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Pretoria-Noord , 07/05/2005, 09:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 06/05/2005)

STEFFENS; Susara Magdalena (Sarie), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Primrose, h v Castor- en Rigelstraat, 27/05/2005, 11:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 26/05/2005

STEYN; Patricia Joan, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Moedergemeente, Kempton Park, 16/05/2005, 11:30 3 Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 14/05/2005)

STOLS; Anna Susanna, in lewe van Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Duncanville, Vereeniging, 20/05/2005, 13:00. (Beeld – 20/05/2005)

STRYDOM; Renier en Dowie [laas woonagtig in Germiston-omgewing, Gauteng provinsie]. Kleinkinders van Johannes Jacobus STRYDOM + 28/08/2002. Kontak Manie HAVENGA Prokureurs dringend by 011-771-3643 of 072-600-3973. (Beeld – 21/05/2005)

SWANEPOEL; Tiaan, kontak (mnr) STOEMAN by 082-696-6887 ivm aanneming van Ryno BOTHA * 02/08/07[kan wees 07/08/2002]. (Beeld –12 &19/05/2005)

THEUNISSEN; Leon + 24/05/2005. Funeral Service: The River of Life Church, Fitzsimmonsstreet, Vanderbijlpark, Gauteng Province, 26/05/2005, 14:00. Kontak: Lynda, 076-160-8941.(Beeld – 26/05/2005)

VAN ASWEGEN; Stoffel, in die lewe van Meyerspark, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Meyerspark, 16/05/2005, 11:00. Veras. (Beeld – 14/05/2005)

VAN BERGEN; {Dr Olivier} Marietjie + 04/05/2005. Gedenkdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, h v Lynnwoodweg en Kirknessstraat, 13/05/2005, 10:00. [Donasies:] Noordelike Pretoria ontwikkelings- en voedingskema. Kontak nommers 012-565-4959 / 082-937-0422. (Beeld – 11 &12/05/2005)

VAN BERGEN; Dankbetuiging: Familie, Vriende, personeel van Zuid-Afrikaans Hospitaal. Van Colijn, Annelise, Carin, Colijn, Herman en Koos. (Beeld – 19/05/2005)

VAN DE VENTER; Naomi, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Cachet-gemeente, Eerste Straat en Eerste Laan, Lambton, Germiston, 12/05/2005, 14:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, Germiston. (Beeld – 12/05/2005)

VAN DEN BERG; Cilie, in lewe van Protea Aftreeoord Wilgers, Pretoria. Gedenkdiens: Protea Aftreeoord-saal, Swaardlelie- en Rossouwlaan, Wilgers, Pretoria, 26/05/2005, 11:30. Veras. (Beeld – 25/05/2005)

VAN DER BERG; Magrietha Magdalena Barend * Badenhorst, Gatserand, Krugersdorp 20/08/1924 + 08/05/2005, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: Nuwe Apostoliese Kerk, Pretoria-Noord, 13/05/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 12/05/2005)

VAN DER LINDE; Anna Margaretha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Huis Karmel Kapel, 09/05/2005, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 06/05/2005)

VAN DER MERWE; Carol Aron, in lewe van Sinoville, Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Montanapoort, Pretoria-Noord, 13/05/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 12/05/2005)

VAN DER MERWE; Rudolf Retrus, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Boksburg-Noord, h v Paul Kruger- en VierdeStraat, 19/05/2005, 13:00 # Boksburgsubstreek Begraafplaas. (Beeld – 18/05/2005)

VAN DER REYDEN; Eunice, in lewe van Huis Herfsblaar, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk (Steenkerk), Queenswood, Garrettlaan, Pretoria, 04/05/2005, 10:30. (Beeld – 03/05/2005)

VAN DER WESTHUIZEN; Fransie, in lewe van Theresapark, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, Pretoria-Noord, 30/05/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 28/05/2005)

VAN EEDEN; Hein * 25/02/1966 + 27/05/2005 (motorongeluk). Diens: Doxa Deo Kerk, Ooskampus, Olympusstraat, Faerie Glen, 01/06/2005. Betreur deur Pa Gideon, Ma Elsa, Derek, Johan, Sonneke, Amber, Jean, René en Jarrod. Navrae: René, 082-902-8187. (Beeld – 31/05/2005)

VAN NIEKERK; Estella, in lewe van Wonderboom, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Overkruin, Pretoria, 03/05/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/05/2005)

VAN ROOYEN; Eugene, in lewe van Centurion, Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Raslouw, h v Theuns van Niekerk- en Theostraat, Centurion, 13/05/2005, 11:00. Veras. (Beeld – 12/05/2005)

VAN ZYL; Ireen Magdalena, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: PPK Kerk, Pretoria-Noord, 16/05/2005, 09:30. (Beeld – 14/05/2005)

VAN ZYL; Jacobus Johannes, in lewe van Fairmount, Johannesburg. Begrafnisdiens: NH Kerk, Edenvale, Germiston, 12/05/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld – 11/05/2005)

VENTER; Martha Maria * BEZUIDENHOUT 03/07/1935 + 10/05/2005. Oorleef deur kinders. (Beeld – 13/05/2005)

VERSTER; Hugo Victor, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Nazareth House Kapel, 24/05/2005, 10:00. (Beeld – 25/05/2005)

VILJOEN; Andries Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hoogland, 06/05/2005, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 06/05/2005)

VILJOEN; Catharina Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Noord-Oos Pretoria, 26/05/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 25/05/2005)

VISAGIE; Wouter Danie, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Trinity Community Church, Crestaweg, Sunward Park, Boksburg, 18/05/2005, 12:00. (Beeld – 16/05/2005)

WEISS; Cathriena (Katie), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria Oosterlig, 17/05/2005, 10:00. (Beeld – 18/05/2005)

WINGARD; Heine + 12/05/2005. Gedenkdiens: Fontainebleau Gemeenskapkerk, Rabiestraat, Fontainebleau, Randburg, 16/05/2005, 11:00. Veras. (Beeld – 13 & 16/05/2005)

Print Email

2000 to 2029