Beeld

Beeld 2015 03 March

BARNARD; Jacob Barend (Jaap). Begrafnisdiens: NH Kerk Derdepoort, Swaanstraat, East Lynn, Pretoria, 06/03/2015, 11:00, # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 05/03/2015)

GERRYTS; Eben + 18/03/2015. Jou afsterwe word diep betreur deur eggenote Cora, Elizabeth, Klaus en seuns, Hugo en Francois, Cora, kinders en kleinkinders. Dankseggensdiens: NG Gemeente Dundee-Suid, KwaZulu Natal provinsie, 27/03/2015, 11:00. (Beeld – 24/03/2015)

HAYES (Jnr); Jury * 25/04/1974 + 02/03/2015. Begrafnisdiens: NG Kerk Magalieskruin, Pretoria distrik, 09/03/2015, 10:00. [Foto met berig]. (Beeld – 06/03/2015)

JANSEN; Michiel Daniel in lewe van Centurion, Pretoria. Begrafnisdiens: Lede in Christus Kerk, Jeanlaan 260, Centurion, 06/03/2015, 10:00, # Ou Verwoerdburg, Pretoria Begraafplaas. (Beeld – 05/03/2015)

LE CORRE; Roxsanne * 18/06/2000. The Department of Social Development/Organisation uMephi CYCC Gauteng (Province/district office) is requesting ANYONE with information with regard to the family of child Roxsanne to contact social worker Pamela JOHN at 012-753-7940 during office hours 07:30-16:00 or 076-119-1437 after number or fax 086-604-2936. The reported family of the child William LE CORRE * 16/08/1974 of Polokwane area. (Beeld – 17/03/2015)

MALHERBE; Hildegard Ilse-Marié. Gedenkdiens: NG Gemeente, Wierdapark, Pretoria, 06/03/2015, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 05/03/2015)

NN (LUBBE?). Pn (Seun * 07/08/2002). Willem Schalk Petrus LUBBE kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van jou seun. (Beeld – 12/03/2015)

NN. Pn (Kind). Karien ELS, ID-811207 0084 082, kontak dringend vir Dalene VAN DER WALT by 082-379-2537 oor aanneming van jou kind. (Beeld – 11/03/2015)

NÖTHLING; Johannes Hendrik. Gedenkdiens: NG Gemeente Lyttelton-Noord, Pretoria, 23/03/2015, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 20/03/2015)

SCHRODER; San-Mari * 14/11/2013. Matthew MOCKE neem kennis van die aansoeke om aanneming van San-Mari deur Stephanus Frederick JACOBS en Tarina JACOBS. Enige Navrae: Kontak Hester VAN DER BERG, maatskaplike werker (SAVF) by 016-341-2329, Kinderhof, Landdroskantoor, Heidelberg, Gauteng provinsie by 016-349-1930. (Beeld – 06/03/2015)

STEYN; Emma Susanna, ID-500607 0022 084. Ek Emma van Steyn's Verhuurings aanvaar geen verantwoordelikheid vir skuld aangegaan is deur (Mnr) Samuel George LABUSCHAGNE, ID-621007 5109 087 nie. (Beeld – 03/03/2015)

STOFFBERG; Kendra Jaimé. Ken Gerrand STOFFBERG * 26/08/1974, kontak dringend vir Rita VAN ROOYEN by 072-231-9643 oor aanneming van Kendra. (Beeld – 24, 25, 26/03/2015)

VAN DER MERWE; Gretha * GREEFF 06/03/1929 + 19/03/2015 in lewe van Stand(?) (Richmond). Gedenkdiens: Summervale, Gordonsbaai, Wes-Kaapprovinsie, 28/03/2015, 15:00. [Foto met berig]. (Beeld – 25/03/2015)

VAN RHYN (VERMAAK), {Mev} Fransiena Frederika, ID-760503 0029 085. Fransiena kontak {Mnr} Christiaan Louwrens Phillipus VERMAAK, ID-670801 5081 088 by 082-155-9634 ivm Egskeiding. (Beeld – 06/03/2015)

VAN SCHALKWYK; Zylma nee WEBER + 20/03/2015. Sy word oorleef deur haar vier kinders Steppie, Ivor, Pierre-Andre, Liesel en haar skoondogter Cindy asook twee kleinkinders Abigail en Tristan. Diens: Andrew Murry NG-Gemeente, Whitestraat 501, Baileys, Muckleneuk, Pretoria, 01/04/2015, 11:00. (Beeld – 26/03/2015)

VAN WYK; Deon, ID-570914 5163 056. Deon kontak {Mev} Juliana Hendrina VAN WYK, ID-610403 0013 084 by 079-315-7117 ivm Egskeiding. (Beeld – 06/03/2015)

WEBBER; JJ. Kontak dringend vir M J LOURENS by 082-511-2298 ivm Familie aangeleentheid. (Beeld – 17/03/2015)
WILDENBOER. Lana. Baie geluk met jou eerste verjaarsdag vandag van Oupa Roux en Ouma Yvonne. [Foto met berig]. (Beeld – 13/03/2015)

Print Email

2000 to 2029