Beeld

Beeld 2014 11 November

CAMBELL-THOMPSON; Pn (Dogter * 05/05/2000). Charles CAMBELL-THOMPSON kontak dringend vir Susan WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van jou Dogter. (Beeld – 17/11/2014)

COETZER; Margaret Kate, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Palm Renaissance Aftreeoord, Silverton, Pretoria, 14/11/2014, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 13/11/2014)

DE WET: {Kol} Serfaas Daniel, in lewe van Midrand, Johannesburg. Dankdiens: NG Kerk Halfway House Gemeente, Churchstraat, Midrand, 07/11/2014, 10:30 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park, Gauteng provinsie. (Beeld –05/11/2014)

DIPPENAAR; Jacobus Daniël Möller 08/11/1941 + 01/07/2014. Rus in vrede, Christine en kinders. (Beeld – 28/11/2014)

ENGELBRECHT; Sybrand Abraham * 06/07/1989 + 30/10/2014. Al ons liefde van pa Frans, ma Irma, broers Michiel en Francois en verloofde Marquerite, Dankdiens: Boeresaal Tosca, Noordwes provinsie, 08/11/2014, 11:00. [Foto met berig]. (Beeld – 07/11/2014)

ENGELBRECHT; Sybrand Abraham * 06/07/1989 + 30/10/2014. Alle liefde van pa Frans, ma Irna, broers Michiel en Francois en verloofde Marquerite. Dankdiens: Boeresaal op Tosca, 08/11/2014, 11:00. (Beeld – 06/11/2014)

GREYVENSTEYN; Johanna Catharina (Rina). Liefdesdiens: Fleurenville Aftreeoord, 26/11/2014, 10:00. Teraardbestelling: Elspark Begraafplaas, Germiston, Gauteng provinsie. (Beeld – 25/11/2014)

KOOPMAN; Edwardo. Please contact the Social Worker Marietjie BEZUIDENHOUT at 082-339-8988 regarding a family matter. (Beeld – 11/11/2014)

LE RICHE; Audrey * 05/12/1926 + 10/11/2014. Darling wife to Francis, Mom and Gran you will de in our hearts forever. Memorial Service: Rosebank Union Church, Sandton, Johannesburg, 20/11/2014, 15:00. (Beeld – 17, 18, 19/11/2014)

MACKENZIE; Marshall Daniel. Any information regarding the biological parents of Marshall to contact the social worker Mary KAEFLEIN at 011-917-5147. (Beeld – 18/11/2014)

MEINTJES; Elizabeth Faure (Liesel) + 19/11/2014. Gedenkdiens: Silver Lakes-gholflandgoed Klubhuis Kapel, 27/11/2014, 12:00. (Beeld – 24, 25, 26/11/2014)

NN (DE BRUIN?); Pn (Kind * 24/05/2006). Nellie Maria DE BRUIN kontak dringend vir {Mevr} Jeanette COMBRINK by Christelike Maatskaplike Raad by 012-335-2320 oor aanneming van u kind. (Beeld – 06, 08/11/2014)

NN (DE BRUIN?); Pn (Kind * 24/05/2006). Nellie Maria DE BRUIN kontak dringend die Christelike Maatskaplike Raad, {Mevr} Jeanette COMBRINK by 012-335-2320 oor die aanneming van haar Kind. (Beeld – 07/11/2014)

NN (ELLIS?); Pn. {Mr} Mark ELLIS, ID-920527 5027 080, please contact Dalene VAN DER WALT at 082-379-2537 regarding the adoption of your Child. (Beeld – 21/11/2014)

NN (HOFFMAN?); Casey * 08/01/2006). Garvin Pedro HOFFMAN kontak dringend die Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor die aanneming van jou dogter Casey. (Beeld – 12/11/2014)

NN (JANSEN VAN VUUREN); Maria Susanna JANSEN VAN VUUREN, voorheen woonagtig te Krugersdorp, Gauteng provinsie, kontak die maatskaplike werker Loftie EATON by 084-513-1446 oor aanneming van jou kind tans in pleegsorg te Roodepoort, Gauteng provinsie. (Beeld – 19, 20, 21/11/2014)

NN (JANSEN VAN VUUREN); Maria Susanna JANSEN VAN VUUREN, voorheen woonagtig te Krugersdorp, Gauteng provinsie, kontak die maatskaplike werker Loftie EATON by 084-513-1446 oor aanneming van jou kind tans in pleegsorg te Johannesburg. (Beeld – 19, 20, 21/11/2014)

NN (MURRAY / MARAIS?); Pn (Seun * 08/09/2014). Obrey MURRAY/MARAIS kontak dringend vir Letitia VAN DEN BERG by 076-259-8780 of Faks, 086-768-5508 oor aanneming van jou Seun. (Beeld – 20/11/2014)

NN (THOMPSON?);Pn (Dogter * 05/05/2000). Charles Cambell THOMPSON kontak dringend vir Susan WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van jou Dogter. (Beeld – 24/11/2014)

NN (VENTER?); Pn. {Mr} Adriaan VENTER, ID-810326 5243 083, please contact Dalene VAN DER WALT at 082-379-2537 regarding the adoption of your Child. (Beeld – 21/11/2014)

NN: Pn (Dogter * 15/12/2011). Kan die onbekende biologiese Vader van Dogtertjie * 15/12/2011 dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 kontak oor aanneming van jou Dogter. (Beeld –03/11/2014)

NN; Pn (Dogter * 26/02/2010). Kan die onbekende Biologiese Vader dringend vir {Mevr) HATTING kontak by 012-344-1291 oor die aanneming van sy Dogter. (Beeld – 22/11/2014)

PIETERS; Bernardus Hermanus (Bennie) * 20/05/1926 + 04/11/2014. Ons weet pappa is nou op 'n beter plek, ons gaan jou mis Ben, Johan, Angelique en Gesinne. Roudiens: Kronendal Ouetehuis, Pretoria, 11/11/2014, 13:00. (Beeld – 11/11/2014)

POTGIETER; Kierie. Gedenkdiens: NG Gemeente Meyerspark, Pretoria, 01/12/2014, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 27/11/2014)

SMIT; {Dr} Jacobus Petrus Johannes (Koos) (82) * 06/10/1932. Roudiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 06/11/2014, 11:00. Navrae: 082-501-9027. (Beeld – 05/11/2014)

THERON; Jeanne * MARAIS, 20/02/1913 + 03/11/2014. Vroeër van Kaapstad, later van Harmoniehof, Sunnyside, Pretoria. (Beeld – 08/11/2014)

THEUNISSEN; Louis * 28/09/1922 + 27/11/2014. Dankdiens: NG Kerk Lynnwood, Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria, 01/12/2014, 15:00. Kontak: 083-303-3313. [Foto met berig]. (Beeld – 29/11/2014)

VAN ROOYEN; Lyndon Llewelyn. Any information regarding the biological parents of Lyndon to contact the social worker Mary KAEFLEIN at 011-917-5147. (Beeld – 18/11/2014)

VORSTER: Marnus, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NH Kerk Pretoria-Noord, Ben Viljoenstraat, 07/11/2014, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld –06/11/2014)

WATERBOER; Virgil. Kontak dringend die Maatskaplike Werker Sunette LE ROUX by 082-977-4435 aangaande familie aangeleentheid. (Beeld – 26/11/2014)

Print Email

2000 to 2029