Beeld

Beeld 2014 05 May

BARWISE; Johan, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Lig en Lewe Kerk, Pretoria-Wes, h v Zeiler- en Luttigstraat, 19/05/2014, 10:00. (Beeld – 16/05/2014)

BEES; Martha Johanna, in lewe van Queenswood, Pretoria. Gedenkdiens: Grobbelaars & Church Kapel, h v Annie Botha- en Unionstraat, Riviera, Pretoria, 27/05/2014, 10:00. Private Verassing. (Beeld – 26/05/2014)

BEZUIDENHOUT; Robert * 03/07/1966 + 09/05/2014, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Groblersdal, Mpumalanga provinsie, 15/05/2014, 10:00. (Beeld – 15/05/2014)

BURGER; Alwyn Jacobus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Florauna, Pretoria. 02/05/2014, 10:00. (Beeld – 01/05/2014)

HAJI-LOUCAS; Catherina Elizabeth, in lewe van, Pretoria. Begrafnisdiens: Grobbelaars & Church Kapel, 27 Annie Bothalaan, Riviera, Pretoria, 21/05/2014, 10:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 20/05/2014)

JOUBERT; Deon * 07/01/1947 + 25/05/2014. Sonvanger ek vra mooi, laat hom weervir my skyn, Annelize, Hanli en Attie, Alta en Daneel,! Ernst en Minki- en natuurlik al die kleinkinders. Gedenkdiens: Moedergemeente, Stellenbosch, wes-Kaapprovinsie, 29/05/2014, 15:00. Private Verassing. [Foto met brig]. (Beeld – 27/05/2014)

MALAN; Emile. Laas gesien in Johannesburg, kontak dringend die Maatskaplike Werker Sunette LE ROUX by 082-977-4435 aangaande 'n familie aangeleentheid. (Beeld – 20/05/2014)

MALHERBE; Jeff * 11/12/1928 + 10/05/2014. Ons sê Totsiens aan ons geliefde man, pa en oupa van Estelle, Andries, Gera en Stephan, André, Elise en Maria, Estelle, Steffie, Jeff, Lindes, Paul en Jozua. Gedenkdiens: NG Kerk Wynberg, 16/05/2014, 11:00. [Foto met berig]. (Beeld – 15/05/2014)

MASON; Nancy * DE RAEDT, 14/07/1916 + 04/05/2014, vrou van wyle {Dr} Eric MASON. Sy sal altyd met liefde onthou word deur Rosemary, Moira en Philippe, Peter en Maryanne, tien kleinkinders en drie agterkleinkinders. Begrafnisdiens: St Mark's Cathedral, George, Wes-Kaapprovinsie, 10/05/2014, 10:00. (Beeld – 07, 08/05/2014)

MATTHEUS; {Mevr} Hester. Kontak dringend vir {Mevr} DU TOIT by CMR Warmbad, 014-736-2816 ivm u jongste kind. (Beeld – 19/05/2014)

NN (DU PREEZ?); Pn (Dogter). Marthinette DU PREEZ, ID-740606 0887 089, kontak dringend die CMR-Warmbad, 014-736-2557 ivm u dogter. (Beeld – 12/05/2014)

NN (VAN ZYL?); Pn (Seun * 27/07/2007). Pieter Daniël VAN ZYL, ID-770628 5115 080, kontak dringend Susan WASSERMAN by 083-268-6650 ivm aanneming van jou seun. (Beeld – 19/05/2014)

NN; Pn (Seun * 15/05/2013). Kan die onbekende Biologiese Vader van sy seun gebore 15/05/2013 dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 ivm u Seun. (Beeld – 14/05/2014)

NN; Pn (Seun). Michael KUSSEL en Mariaan COETZER, kontak dringend vir Marietjie HATTING by 012-344-1297 ivm aanneming van jul seun. (Beeld – 19/05/2014)

SNYMAN; Wouter (55) + 13/05/2014, in lewe van, Benoni, Gauteng provinsie. Voormalige eienaar van Muva Engineering Management (Edms). Hy word oorleef deur sy vrou Agnes, kinders; Marlene, Maryke, Rozaan en Jacqueline, kleinkinders; Megan, Daniella, Tristan en ongebore babadogter Isla. Teraardbestelling: Bredell Begraafplaas, 22/05/2014, 10:00. Kerkdiens: Geref Kerk, Rynfield, Benoni, 11:30. (Beeld – 21/05/2014)

STEENKAMP; Francois. Vanaf 13/05/2014 aanvaar Francois geen skulde meer, aangegaan deur Susan STEENKAMP * COETSEE nie.(Beeld – 14/05/2014)

VAN AARDE; Tassie, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NH Kerk Oos Moot, Pretoria, 1265 Collins laan, Môregloed, Pretoria, 29/05/2014, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 27/05/2014)

VAN DER STOEP; {Dr} Ockert, in lewe van Lynnwood Manor, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwood, Sussexlaan, Lynnwood, Pretoria, 21/05/2014, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 20/05/2014)

VAN HEERDEN; lma S J * STEGMAN (86), Harrysmith, Vrystaat Provinsie, 11/11/1927 + 17/05/2014, Kleindigter van Jan F E CILLIERS. Yuit haar huwelik met Paul [S J P K VAN HEERDEN] laat sy vyf kinders, nege kleinkinfers en viercagterkleinkinders na. [Paul die jongste seun + 25/02/2014]. Gedenkdiens: 29/05/2014. (Beeld – 27/05/2014)

VAN VUREN; Roelf in lewe van Pretoria, voorheen van Lisabon, Windhoek, Maputo en Rome. Dankdiens: NH Kerk, Delyweg 100, Waterkloof, Pretoria, 31/05/2014, 11:00. (Beeld – 30/05/2014)

 

Print Email

2000 to 2029