Lees die instruksies en boodskappe bo-aan elke waentjie blad. Hulle sal vir u inlig wat om volgende te doen. Klik enige van die knoppies of skakels om in u Aankope Waentjie rond te beweeg. Moenie u blaaier se terug/vorentoe knoppies gebruik om in die waentjie te beweeg nie.
Die volgende is wat die Funksies doen:
- home
Hierdie sal u blaaier na die hoofblad terug neem.
- continue shopping
Hierdie sal u blaaier terug neem na die blad waarna u gekyk het toe u die Aankope Waentjie sisteem binne gegaan het, of moontlik ‘n hoof aankope area.
- update quantity / re-calculate
Hierdie sal enige verandering wat u in die hoeveelhede maak van die items in u aankope waentjie opdateer. Om ‘n item uit u waentjie te verwyder sleutel ‘n nul of blanko veld in. Om die hoeveelheid, wat u bestel het van ‘n item te verander, sleutel u ‘n ander hoeveelheid in van die betrokke item. Klik dan die opdateer hoeveelheid of herbereken knoppie om die veranderinge te boekstaaf. Belangrik: As u enige veranderings in hoeveelhede gemaak het moet u die opdateer hoeveelheid of herbereken funksie aktiveer voor u met next of checkout voortgaan.
- delete cart
Hierdie sal alle items uit u aankoop waentjie verwyder.
- edit cart
- Hierdie sal u terug neem sodat u die hoeveelhede in u aankope waentjie kan verander. Indien u enige hoeveelhede verander moet u die update quantity of re-calculate knoppie druk voordat u na next aangaan
- next
- Hierdie sal vir u ‘n opsomming toon van die huidige items in u aankope waentjie. U kan aangepor word om inligting, benodig vir die berekening van posgeld, belasting ens., in te sleutel. U sal dan die presiese koste van u bestelde items kan sien. Hierdie is slegs ‘n voorskou en opsomming, geen fakturering vind plaas voordat u nie die betalings inligting voltooi het nie, dan word ‘n finale faktuur vertoon
- edit arrow, edit button
Hierdie laat u toe om posgeld of ander inligting van u Aankoop Opsomming te redigeer.
- checkout
- Hierdie sal u neem na die uitgang waar u gepor sal word om betalings inligting in te sleutel. Wanneer u die rekening inligting in ge sleutel het, klik dan op die place order knoppie vir finale verwerking. Geen fakturering vind plaas voordat u nie die nodige betalings inligting in ge sleutel het nie
- pplace order
Nadat u alle nodige betalings inligting in ge sleutel het, klik dan op hierdie knoppie om u betalings besonderhede vir finale verwerking aan te bied. Indien u benodigde inligting uitlaat sal u verdere instruksies ontvang. Volg die boodskappe en aan porre en her stuur die inligting totdat dit volledig is. Wanneer u betalings inligting korrek en goedgekeur is, sal ‘n finale faktuur vertoon word. U moet die finale faktuur, vir u inligting, uit druk. Nota: Hierdie is die finale verwerkings versoek, en u betaling sal verwerk word.
Werk u Waentjieg ?
- Indien u items in u waentjie plaas, maar hulle bly nie daar in nie, dan is dit moontlik u blaaier wat die koekies verwerp. Om uit vind of u blaaier die koekies verwerp, plaas ‘n item in u waentjie van enige plek op die blad en klik dan die update quantity knoppie. As u blaaier se koekies nie oop gestel is nie sal u na ‘n blad met ‘n foutboodskap herlei word.
- U sal u blaaier in staat moet stel om koekies te ontvang sodat u die aankoop waentjie funksie kan gebruik
.
Merchant OrderForm v2.4 © Copyright RGA
|