Wat is die koste om aan te sluit?

Written by eGGSA. Posted in Lidmaatskap - Vrae en Antwoorde

Die jaarlikse tarief, in Januarie van elke jaar betaalbaar, is tans ZAR 280.00 (min of meer USD 23.00). Hierdie bedrag sluit in lidmaatskap van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika.

Druk