English
eeGGSA on facebook

Drakenstein dope 1694 tot 1744

VC644Inligting verkry vanaf die Drakenstein doop register tussen 1694 en 1744 is nou beskikbaar in the eGGSA BDM databasis.

Die transkribering is soos volg gedoen: Lizette Svoboda die tydperk 1702 tot 1732, Corney Keller 1733 tot 1744 en Richard Ball 1694 tot 1713. Cornel Viljoen het die skakel van die LDS aanlyn kopieë wat van die oorspronklike register, wat by die NGK Argief, Stellenbosch gehou en onderhou word, verskaf.

Om die foto’s te sien moet navorsers by FamilySearch.org. registreer.

Druk E-Pos