Hoe om deur Bankoordrag te betaal
 

As die winkel proses voltooi is,
sal u bestelling aan eGGSA gestuur word
en u kope sal afgestuur word sodra
bevestiging van u betaling ontvang is.

Wanneer die aanlyn-proses voltooi is,
moet u self u bankoordrag doen,
dit word nie deur die program gedoen nie.

Die eGGSA rekening word
in 'n Suid-Afrikaanse Bank gehou
 en besonderhede sowel as 'n bevestiging van
u bestelling sal per epos aan u gestuur word.

(Maak asb seker dat u naam as 'n verwysing
op die inbetaling aangetoon word)

maak venstertjie toe