Die Burger Oos-Kaap 2006 02 February
1 Februarie 2006
In Memoriam
VAN WYK, Helgard du Preez (Dup) 1929 -2006. Ons het afskeid geneem van Dup, 'n pa, broer, neef, oudstudentemaat (Onderwyskollege Graaff Reinet 1948 - 1950) en kollega (voormalige skoolhoof van Moregrove Primêre Skool). Namens Johan, André en Leon (seuns), Ben en Pierre (broers), Doreen (suster), Frans Schmidt, Koos Anker en Piet Breytenbach, Johannes van Zyl, Corneels Scholtz, Andries du Preez, Melvin Wilkenson (studentemaats). Van: Louis van der Walt (neef, studentemaat en kollega)
Dankbeuiging
FERREIRA, Mike. Dankie aan vriende, familie en gemeenskap van Jeffreysbaai en omgewing vir simpatie en bystand. Judith Ferreira en familie.
Sterfgevalle:
BILLETT, Esther Elizabeth Johanna. Oorlede Saterdag 28 Jan 2006. Cas en Willie.
HOLTZHAUSEN, Roy. Oorlede Donderdag 26 Jan 2006 op Uitenhage. Eggenote Lana en kinders.
Verassingsdiens Saterdag 4 Febr 2006 10:00 N G kerk Bothasrus, Despatch. Ds Deon Binneman. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
KLEINHANS, Lian. Tragies oorlede Saterdag 28 Jan 2006. Ma, pa, Zac en Frank. Verassingsdiens Donderdag 2 Febr 2006 12:00 N G kerk, Kragga Kamma (Broadwaylaan, Sunridgepark). Verassing privaat. DOVES, Marie Steyn. 041 365 5399
2 Februarie 2006
Sterfgevalle
BREWIS, Ron née RADEMEYER. Oorlede 30 Jan 2006 op Uitenhage. Seuns, skoondogters en kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 3 Febr 2006 10:00 N G kerk De Mist gemeente. Verassing privaat.
GOEDDE, Max. Oorlede Sondag 29 Jan 2006 in Pretoria. Kinders Hein, Marie en Rose. Begrafnisdiens Vrydag 3 Febr 2006 14:00 Avbob-kapel, Port Elizabeth.Ds Charl Coetzee. Forest Hill-begraafplaas, P.E. AVBOB, LOuise van Vuuren 041 933 2039
Pastoor HELMEY, Matthew. Het diens gedoen as Moderator van die Verenigde Evangelie kerk, het verskeie takke ge-open. Begrafnisdeins Saterdag 4 Febr 2006 12:00 in die gemeenskapsaal op Addo. Diens waargeneem deur die president, past. W Stokes. Tel 082 345 9561
3 Februarie 2006
Dankbetuigings
DE BRUYN, Jackie en Johan. Ons twee pragseuns tragies oorlede 3 Des 2005. Dankie vir simpatie en ondersteuning. Bester en Iggie Fourie.
In Memoriam
ABRAHAMS, Stanton (Peppo). Sewe jaar. Mum, Dad en familie.
POTGIETER, Chris. Elf jaar (03.02.1995) Dogter Monica, seun Piet en kleindogter Anna-Marie.
SMITH, Benjamin. Vandag tweede verjaardag. Dulein, Lindie, Jurgen en Anje.
STEWART, Cora. Dink vandag aan ons mamma. Heather en Naomi.
Sterfgevalle.
LLOYD, Jeanne. Oorlede Maandag 30 Jan 2006. Eggenoot Dave, seuns Trevor en Norman. Begrafnisdiens Vrydag 3 Febr 2006 15:00 Metodistekerk, Sunland. P W Killian & Sns 042 233 0039
SCHARNICK, Herman. 81 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 4 Febr. 2006 15:00 Assembly of God, Jansenville. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
SMITH, Patrick. Oorlede Woensdag 25 Jan 2006. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 4 Febr 2006 14:00 Metodistekerk , Bloemandal (Soudienweg). Bethelsdorp-begraafplaas. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399
4 Februarie 2006
Huwelike
Emile en Simoné VAN ROOYEN is op 14 Januarie 2006 in die eg verbind. Woon in Port Elizabeth.
In Memoriam
ALBERTS, Enslin (Battie). Een jaar. Marietjie, kinders en kleinkinders.
VAN VUUREN, Hazel. 04 Febr 1995 - 04 Febr 2006. Elf jaar. Bert.
Sterfgevalle
SMITH, Chris (Peppie). *29.07.1941 Oorlede Donderdag 2 Febr 2006. Eggenote Norma, kinders Ilonka, Chrisma en Zelda.
TERRY, Beatrice (OLIVIER) Oorlede 1 Febr 2006 93 jaar. Kinders Katie, Johan, Emma en Thea, kleinkinders, agter- en agter-agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 6 Febr 2006 14:00 Dagbreek gemeente, Despatch.
6 Februarie 2006
In Memoriam
MARAIS, Emmy. Van Humansdorp. Vandag Ma se verjaardag. Charmaine.
Sterfgeval
BARKHUIZEN, Ruth Elizabeth Christina. oorlede Woensdag 1 Febr 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 7 Febr 2006 14:00 Gemeente van Christus, Smartstraat, Sydenham. Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
7 Februarie 2006
Sterfgevalle
DU PREEZ, Johanna Christina (Jasmine) (née DU PREEZ.) Oorlede Vrydag 3 Febr 2006 in Jeffreysbaai. 81 jaar. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, broers, susters. Gedenkdiens Woensdag 8 Febr 2006 11:00 N G Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Begrafnisdiens Saterdag 11 Febr. 2006 11:00 N G Kerk, Gamtoosvallei, Kwagga. N G Kerk-begraafplaas, Kwagga. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
HAMILTON, Ellen Elizabeth. Oorlede Saterdag 4 Febr 2006. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Teraardebestelling Woensdag 8 Febr 2006 11:00 Forest Hill-begraafplaas. Roudiens 12:00 Volle Evangelie Kerk, Sentraal Woensdag 8 Febr 2006. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399
In Memoriam
ALBERTS, JP 10 jaar. Ons vader en oupa. Gerhard, Annette en kinders.
GOUWS, Stephanus (Boetie). 3 jaar vandag. Vrou Doortjie en kinders.
Dankbetuiging
BASSON, Catherina Johanna (Tina). Dankie vir bystand en simpatie; familie, vriende en Prov Hospitaal, Uitenhage. Elize en Lynette Basson.
8 Februarie 2006
Sterfgevalle
DE VREYE, Muran T.J. Voorheen van Patensie. Oorlede by sy losieshuis, Hoofstraat, Despatch 5 Febr 2006. Begrafnisdiens Evangeliese Sentrum, Despatch Vrydag 10 Febr 2006 13:30. Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
KILLIAN, Awie / Abe. Oorlede Vrydag 3 Febr 2006. Eggenote Edith, kinders Elmarie, Jan, Anton en Braam, skoonkinders en kleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 9 Febr 2006 11:00 AGS gemeente, De Langestraat, Despatch. Pastoor Corrie Muller. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
OLIPHANT, Willem Petrus (Voy). Van Gerhardlaan,Uitenhage. Tragies oorlede 5 Febr 2006. Verassingsdiens Volle Evangelie Kerk, Chasestraat, Uitenhage Maandag 13 Febr 2006 14:00 Bossies 084 792 0442 / 041 991 471
SMUTS, Aubrey (Jokka). Oorlede Maandag 6 Febr 2006. Anna en familie. Roudiens Donderdag 9 Febr 2006 11:00 N G kerk St Leonardweg, Algoapark. Verassing privaat. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399
VILJOEN, Dawn. Oorlede Maandag 6 Febr 2006. Eggenoot Nico, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 9 Febr 2006 14:00 N G Gemeente Suid, Despatch. Ds Binneman. Despatch-begraafplaas. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
In Memoriam
BEHR, David. Tweede verjaarsdag. Joyce, kinders, kleinkinders en agterkleinkind.
9 Februarie 2006
Sterfgevalle
BOUWER, Petrus Frederik. *06.04.1946 Oorlede 5 Febr 2006. Begrafnisdiens Donderdag 9 Febr 2006 11:00 N G Kerk Bedford. Begrafnis - die plaas Weltevreden. AVBOB, Esme Groenewald 041 922 8066
COETZER, Wentzel Christoffel (Wennie). Oorlede Sondag 5 Febr 2006 op Matjiesfontein, dist Thornhill. 71 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Gereformeerde Kerk, Jeffreysbaai Vrydag 10 Febr 2006 11:00. Jeffreysbaai Munisipale-begraafplaas AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
DE JAGER, Johan Giles. Oorlede Sondag 5 Febr 2006 in Jeffreysbaai. 65 jaar. Moeder, eggenote, suster, kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 10 Febr 2006 15:00 Afrikaanse Protestante Kerk, Jeffreysbaai. Jeffreysbaai Munisipale-begraafplaas. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
DE WILZEM, Hester. Begrafnisdiens N G Kerk, Marnelaan 7, Lorraine, P. E. Vrydag 10 Febr 2006 10:30. Forest Hill-begraafplaas. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
GROBLER, Jan Johannes. Oorlede Dinsdag 7 Febr 2006. Begrafnisdiens Vrydag 10 Febr 2006 13:00 Avbob-kapel. Suideinde-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
MEYER, Johan. Voorheen werksaam by Good Year. Oorlede Dinsdag 7 Febr 2006 op Uitenhage. Eggenote Eline, dogters Maritza, Marelize en Marizane. Begrafnisdiens Maandag 13 Febr 2006 11:00 N G Kerk Oos, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Mark Hitchens 041 992 1349
POTGIETER, Victor Samuel. Oorlede Sondag 5 Febr 2006. Begrafnisdiens Saterdag 11 Febr 2006 14:00. Congregational Church, Kruisfontein, Humansdorp.
VAN VUUREN, Pieter Johannes (Troppie). Oorlede Maandag 6 Febr 2006. Eggenote Joey, kinders, skoonkinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 10 Febr 2006 15:00 Ebenhaëser-sentrum Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. Govender's Funerals, Korsten 041 453 0233
Persoonlik
JACOBS, Boy van Kraaifontein, Bloekombos word dringend gesoek i.v.m. die afsterwe van sy vrou Catherine POTGIETER (Trienie). Skakel 041 485 3559 / 073 402 7100
Gelukwensings
DORFLING, Tiaan. Geluk met 9de verjaarsdag. Mamma, oom Koos, Coeta, ouma & oupa Mulder en die Slaters.
10 Februarie 2006
Troudagviering
MULLER, Arnold en Rina (KLEINHANS) sal op 12 Febr 2006 hul 40ste huweliksherdenking vier. Kinders en kleinkinders.
Sterfgeval
BARNARDO, Benjamin (Ben) * 21.11.1946 Oorlede 08 Febr 2006. Begrafnisdiens Saterdag 11 Febr 2006 11:00 Ebenhauser-gemeente, Chasestraat, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. AVBOB, Esme Groenewald 041 922 8066
Dankbetuigings
HOLLAND, Luzariaan. Dankie vir ondersteuning tydens heengaan van geliefde seun Luzariaan "Hippo". Philda Holland en familie.
POLLARD, Tim. 05.05.1953 - 10.10.2005. Dankie vir ondersteuning. Diné, Lana-Mari, Jaco, Thea, Rene.
11 Februarie 2006
Sterfgevalle
DU PREEZ, Hugo Hendrik. *29.01.1936 Oorlede Donderdag 9 Febr 2006 op Humansdorp. Sy geliefde Poppie. Kinders en kleinkinders. Roudiens Maandag 13 Febr 2006 15:00 N G kerk Moedergemeente, Humansdorp. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
JANSEN VAN RENSBURG, Tertius. * 04.08.1954 Oorlede Donderdag 9 Febr 2006 in Jeffreysbaai. Suster en swaer. Begrafnisdiens Maandag 13 Febr 2006 12:00 N G Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Munisipale begraafplaas, Jeffreysbaai. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
In Memoriam
FOURIE, Sylvia. Twee jaar. Sarel, kinders en kleinkinders.
KEMP, Pieter Hendrik. Drie jaar. Suster en swaer, Grieta en Bernard Meyer.
STEYNBERG, Danré. Verjaarsdag. Pappa, Madeleine, Dirk, Johan jr. en Tania.
13 Februarie 2006
Sterfgevalle
RENNIE, Daphne Rachael (Chummy). Oorlede Donderdag 9 Febr 2006. Eggenoot Stanley, kinders en kleinkinders. Die Nagmaalsdiens Donderdag 16 Febr 2006 St Joseph's Katolieke kerk, Uitenhage 14:30. Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Tania Vosloo 041 992 1349
VAN EYK, Leon. Oorlede Donderdag 9 Febr 2006. Vrou Susan, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 14 Febr 2006 11:00 St Mark's Congregational Church. Forets Hill-begraafpaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
VOSLOO, Piet. Oorlede Donderdag 9 Febr 2006. Seun Johannes, skoondogter Sylvia en kleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 15 Febr 2006 14:30 Avbob-kapel. Forest Hill-begraafplaas. AVBOB, Alfred JOnes 041 484 2731
In Memoriam
KAPP, Danie. Een jaar. Nel-gesin.
Gelukwensing
WELCH, Noelene. Baie geluk met 21ste verjaarsdag. Pa & Ma, broer en suster. Verloofde Shaun en seuntjie Shano.
14 Februarie 2006
Sterfgevalle
BOTHA, Christoffel Francois (Frank). Oorlede Donderdag 9 Febr 2006. Christo, Lorensa en kleinkinders. Roudeins Dinsdag 14 Febr 2006 14:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
HAUMANN, Andries Stephanus Roux (André). Oorlede Sondag 12 Febr 2006. Eggenote Minnie, kinders en kleinkinders. Roudiens Woensdag 15 Febr 2006 11:00 NG kerk P E -Wes. Verassing privaat. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399
MURISON, Percy. Passed away on Thursday Febr 9 2006. Wife Mavis, children Lloyd, Neal, Keith, Glen, stepson Breyton and grandchildren. Funeral service Wednesday Febr 15 10:30 St Marks Congregational Church, Westering. Forest Hill Cemetery. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399
NEEDHAM, Jannie. Oorlede Sondag 12 Febr 2006. Eggenote Elise, kinders Shané, Lené, Jannei en Manré. Roudiens Woensdag 15 Febr 2006 14:00 N G Kerk Eendrag, Despatch. Ds Anton van Jaarsveld. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
POTGIETER, Lily Olivia. Rus sag Maatjie. Japie, Madeleine en kinders
SNYMAN, Cornelia Aletta. Oorlede Vrydag 10 Febr 2006. Kinders Chris en Gerhard, hul families, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Woensdag 15 Febr 2006 10:00 vanuit Huisgenot-tehuis, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
VAN STADEN, Baas. Begrafnisdiens Woensdag 15 Febr 2006 13:00 N G kerk, 4de Laan, Walmer.
Forest Hill-begraafplaas. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
WEGNER, Arie Gerrit. Oorlede Vrydag 10 Febr 2006. Trudie, Emile, Eon en Kia. Roudiens Dinsdag 14 Febr 2006 Gereformeerde kerk, Adcockvale (oorkant Andrew Rabie Skool)
15 Februarie 2006
Sterfgevalle
ESMEYER, Jan Hendrik. *12.12.1924 Oorlede 12.02.2006. Joy, kinders en kleinkinders. Dankdiens vir Jannie in lewe van Sterkstroom, Donderdag 16 Febr 2006 14:00 N G kerk Melkbosstrand. Doves Table View 021 557 9284
JANSEN, Veronica. Oorlede 08 Febr 2006. Die Bestuur van ACVV Poplarlaan, Personeel en ouers van Pikkewyntjie Versorgingsoord groet met leedwese 'n versorgingbeampte en erken met dank 7 jaar se getroue diens. Meegevoel aan die 3 afhanklike kinders en familie. ACVV Poplarlaan.
KLEYN, Theunis Johannes Cornelius (Theuns). Oorlede Sondag 12 Febr 2006 80 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Verassingsdiens Donderdag 16 Febr 2006 11:00 N G kerk Sydenham-gemeente. Verassing privaat. Geen blomme. Donasies aan St Francis Hospice. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 4845748
MULLER, Sakkie. Oorlede Dinsdag 14 Febr 2006. Eggenote Marlene, dogters Juliana, Mariétte, Hildegard en Mariza.
RENNIE, Daphne Rachael (Chummy). Oorlede Donderdag 9 Febr 2006. Eggenoot Stanley, kinders en kleinkinders. Die Nagmaalsdiens Donderdag 16 Febr 2006 14:30 St Joseph's Katolieke kerk, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas.
DOVES, Tania Vosloo 041 992 1349
16 Februarie 2006
Sterfgevalle
NEL, Steppie. Oorlede Dinsdag 14 Febr 2006. Eggenote, dogter, skoonseun, kleinkinders, suster. Begrafnisdiens Vrydag 17 Febr 2006 11:00 N G kerk Heideveldt, Rowallanpark, P.E. Despatch-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
POTGIETER, Lily / Ounooi. Oorlede Saterdag 11 Febr 2006. Eggenoot Frikkie, kinders Adéle en Morné. Begrafnisdiens Vrydag 17 Febr 2006 11:00 N G Kerk, Dagbreek, Despatch. Ds Jan Vermeulen. Despatch-begraafplaas. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
VAN ROOYEN, Gene. Eggenote van wyle pastoor Ignasius van Rooyen. Oorlede Maandag 13 Febr 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 20 Febr 2006 11:00 Gemeente van Christus, Kabegapark. Noordeinde-begraafplaas. AVBOB, Marie Steyn 041 365 5399
Huwelike
Berig by foto in: Our Times, Jeffreysbaai 10 Febr 2006
Trixie CARPENTER and Ockie LE ROUX got married in Jeffreys Bay on October 15 2005.
Berig by foto in: Our Times, Jeffreysbaai 17 Febr 2006
Nadine STRAUSS, dogter van Jan en Esmé en Johan MARKOTTER, seun van Johan en Hester. Hulle is op 10 Desember 2005 in Jeffreysbaai getroud.
17 Februarie 2006
Geboortes
Dankbetuigings
VAN STADEN, Baas. Dankie vir meegevoel en ondersteuning. Bosch-huisgesin.
In Memoriam
HUMAN, Gert. Twaalf jaar. 80ste verjarsdag op 10 Febr. Eggenote Margaret, kinders en kleinkinders.
Sterfgevalle
MATTHEE, Neville. Oorlede Saterdag 11 Febr 2006. Eggenote Rina, sy moeder, kinders. Verassingsdiens Maandag 20 Febr 2006 11:00 N G gemeente Despatch-Suid. Ds Wouter Olivier. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
MULLER, Izak Johannes (Sakkie). *01.10.1937 Oorlede Dinsdag 14 Febr 2006 in Astonbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders.Roudiens Vrydag 17 Febr 2006 11:00 N G kerk, Da Gamaweg,Jeffreysbaai. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
PETERSEN, Cathy. Oorlede Woensdag 8 Febr 2006 in Humansdorp 68 jaar. Kinders en familie. Begrafnisdiens Saterdag 18 Febr 2006 om 13:00 by die huis en 14:00 in die Congregational Church, Kruisfontein. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
STRYDOM, Sophia Maria (voorheen LOFTIE-EATON). Oorlede Donderdag 16 Febr 2006. Eggenoot Petrus, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 18 Febr 2006 N G kerk Van Stadensrivier. Van Stadensrivier-begraafplaas. DOVES, Marie Steyn 041 365 5399. Dank aan dokters en personeel van Greenacres-hospitaal.
VAN DER WESTHUIZEN, H.C. (Charlotte) Oorlede Woensdag 15 Febr 2006 in Cuyler Kliniek, Uitenhage 76 jaar. Ma van Estelle, Thinus, Marda en Helm. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 18 Febr 2006 09:30 N G kerk Despatch-Suid. Despatch Munisipale-begraafplaas. Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704
VAN STADEN, Basie. Ons was geseën met 'n wonderlike pa en oupa. Rachel, Bunch, Allan en Maryke
18 Februarie 2006
Sterfgeval
STRYDOM, Sophia. Simpatie van Vonny en Cherylee.
In Memoriam
CEMOETTE, Andrew (Pierman). Een jaar. Mary Telling, familie en kinders.
HORN, Sollie. 19 jaar. Nellie en kinders.
SHARP, Sannie. Dink aan jou en mis jou. Jimmy en kinders.
20 Februarie 2006
Sterfgeval
COETZEE, Colin. Oorlede 18 Febr 2006 87 jaar. Anita, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
In Memoriam
21 Februarie 2006
Sterfgevalle
EYBERS, Annette (Nettie). Oorlede Sondag 19 Febr 2006 42 jaar. MC, haar kinders en familie. Verassingsdiens Woensdag 22 Febr 2006 14:00 N G kerk, P E-Noord (Daltonweg, Sidwell). Verassing privaat. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
KEYSER, Chrissie (voorheen van Jeffreysbaai). Oorlede Saterdag 18 Febr 2006. Kinders en familie. Begrafnisdiens Woensdag 22 Febr 2006 14:30 N G Gemeente Dagbreek, Despatch. Ds Jan Vermeulen. Despatch-begraafplaas. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
NEVELING, Michael. Oorlede Donderdag 16 Febr 2006 in Durban na kort siekbed. Sy broer Neville, Linda en kinders Lee-Ann en Shaun.
SMITH, Ricardo. Skielik oorlede Vrydag 17 Febr 2006. Ouers en suster. Roudiens Woensdag 22 Febr 2006 11:00 N G Kerk Heideveld. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
In Memoriam
BOSMAN, Wilfred. Ses jaar 21 Febr. Joyce en Walter.
KLEYN, Tobie. Sewe jaar 21 Febr. Ma en Dedda.
Gelukwensing
VIVIERS, Latetia en Dicky. 40ste (troudag)herdenking. Baie geluk "Wow" van jou sussie, 10 jaar jonger as jy!!
22 Februarie 2006
Gelukwensings
VAN ROOYEN, Rene. 21ste verjaarsdag. Ma, Pa, Allan, Carmen, Wayne, Chantelle en Werner.
Rene, dogter van André en Anette VAN ROOYEN raak op 25 Februarie verloof aan Wayne, seun van Alma POTGIETER en Max KINGHORN
Sterfgevalle
BÜCHNER, Human. Oorlede Saterdag 18 Febr 2006. Eggenote Reneé, kinders Ema, Eugene en Denzil. Verassingsdiens Vrydag 24 Febr 2006 11:00 N G gemeente Bothasrus, Despatch. Ds P Kuhn. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
CLASSEN, JOhannes Gerthardus (Hans). Oorlede Donderdag 16 Febr 2006. Eggenote Sarie, kinders en kleinkinders. Roudiens Donderdag 23 Febr 2006 11:00 Ou Apostoliese kerk, Wavecrest, Jeffreysbaai. Verassing privaat. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399
ERASMUS, Johannes Jacobus. Ná siekbed oorlede Donderdag 16 Febr 2006. Begrafnisdiens Donderdag 23 Febr 2006 11:00 N G kerk, Jansenville. Jansenville-begraafplaas. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
ROACH, Hester Magrietha (Rita) née DU PREEZ. Oorlede Sondag 19 Febr 2006 op Uitenhage. Eggenoot, dogters, seuns, skoonseuns, skoondogter, kleinkinders. Roudiens Vrydag 24 Febr 2006 11:00 N G Kerk Oos, Uitenhage. Verassing privaat. Geen blomme op versoek. Donasies aan St Francis Hospice. DOVES Mark Hitchens 041 992 1349
SAAYMAN, Jacoba Judith * 18.03.1953 Oorlede 20 Febr 2006. Flip, kinders, skoonkinders en kleinkinders.
VAN HUYSSTEEN, Everett. Oorlede Saterdag 18 Febr 2006. Susters en familie. Begrafnisdiens Vrydag 24 Febr 2006 10:00 N G kerk, Algoapark. Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
In Memoriam
BOSMAN, Wilfred. Ses jaar. Joyce en Walter
23 Februarie 2006
Sterfgevalle
FERREIRA, Wilhelmina Christina (Minnie). Oorlede Maandag 20 Febr 2006 87 jaar. Kinders en familie. Roudiens Maandag 27 Febr 2006 N G kerk Patensie 11:00. Ds Ehlers en Ds Dirk van Dyk van Kookhuis. Verassing privaat. Donasies in plek van kransies aan Huis Silwerjare, Bellstraat, Somerset-Oos. Louis Botha Begrafnisse, Somerset-Oos 042 243 1681
VENTER, Jeanne. *08.04.1943 Oorlede 20 Febr 2006. In herinnering aan 'n eggenote, ma (ou meubels) en ouma. Roudiens Vrydag 24 Februarie 2006 11:00 N G kerk Joubertina. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
Persoonlik
VONDELING, Jeffrey. ID 510831 5085 015, adres onbekend. 22 jaar gelede woonagtig in Graaff-Reinet. Skakel mev VONDELING by 049 891 0263 of 049 893 0233.
24 Februarie 2006
Sterfgevalle
MYBURGH, Andries Petrus Burger. Oorlede Dinsdag 21 Febr 2006 in Uitenhage. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 25 Febr 2006 11:00 N G kerk Retief, Despatch. Verassing privaat. DOVES, Mark Hitchens 041 9921349
VAN STADEN, Eva Dorothy. Oorlede Dinsdag 21 Febr 2006. Eggenoot Willie, kinders Maria, Gert, Willem, Marika. Verassingsdiens Dinsdag 28 Febr 2006 11:00 Ou Apostel kerk, Handelstraat, Despatch. Verassing privaat. AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
WILLIAMS, Landly Roger. 49 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 25 Febr 2006 13:30 VG kerk, Palmrylaan, Uitenhage. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
In Memoriam
VERMAAK, Dora. Twee jaar. Antoinette, Yolanda, Anco en Max.
25 Februarie 2006
Sterfgevalle
WILLIAMS, Joey. Oorlede Woensdag 22 Febr 2006. Liefdevolle herinnering aan Ouma Joey. Johan, Elize en Lisa
In Memoriam
MALAN, André. Oorlede 26.02.1982 Mammie.
Verlowings
Lindy, jongste dogter van Philip en Annemarie HOROWITZ verloof op 17Febr 2006 aan Gareth, enigste seun van Dave en Merle SIMPSON.
Dankbetuigings
DU PLESSIS, Charl (Doepie). Dank vir bystand aan Dr Greeff, St Georges; Dr Venter, Greenacres & ISE-personeel;
SAPD Motherwell & EGM, Bossies Home Funeral. Maureen, Sarel, Nick, Susan, Vernon en Jean-Pierre
WEGNER, Arie. Dank vir ondersteuning. Trudie, Emile, Eon en Kia.
Huwelik
De Wet is die seun van Joe en Rosa FOURIE en Yolandi die dogter van Christo en Marie COETZEE. Die paartjie vestig hulle op Despatch.
27 Februarie 2006
Sterfgevalle
PIENAAR, Alice Roselie. Oorlede Vrydag 24 Febr 2006. Eggenoot, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingsdiens Dinsdag 28 Febr 2006 11:00 N G kerk Algoapark (St Leonardsweg). Verassing privaat. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
VERMAAK, Catharina Johanna Margaretha (Sissie) *24.04.1934 Oorlede Donderdag 23 Febr 2006 op Jeffreysbaai. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Dinsdag 28 Febr 2006 13:00 N G kerkkompleks, Wavecrest, Jeffreysbaai. Munisipale begraafplaas, Jeffreysbaai. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
28 Februarie 2006
Sterfgevalle
DU PLESSIS, Janetta Magrieta. Oorlede Saterdag 25 Febr 2006. Kinders en kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 2 Maart 2006 N G Moedergemeente Uitenhage 14:00 Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Tania Vosloo 041 992 1349
FERREIRA, Freda Mercia (Dean). Ons suster oorlede na lang lyding. Desmond, Ria, Clive, Irene, Dawid, Miriam en gesinne.
(2 berigte)
FERREIRA, Deen (sic) Oorlede Vrydag 24 Febr 2006. Ons Mammie en Ouma. Jeanette, Christo, Charmelle, Jacques, Lara, Clara en Martin. Begrafnisdiens Donderdag 2 Maart 2006 11:00 Milnerton-kapel, Eerste Laan, Walmer. Forest Hill-begraafplaas. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
(2 berigte)
GOOSEN, Gert Pieter of 12 Florence Avenue, Vincent, East London (formerly of Humansdorp and "Klein Bekkersfonten", Queenstown) passed away in East London Sunday 26 Febr 2006 86 yrs.Children Piet & Marge, Antoon & Elsabé, Wilma & Ettiene Swanepoel, grandchildren, great-grandchildren, brothers Goose, Dreyer, Audley and sisters Joe, Jakkie and families. Memorial service will take place in the Cambridge Presbyterian Church, 2 Renfrew Street, Cambridge, E.L. at 12 noon on Tuesday 28 Febr 2006 prior to a private cremation. Donations in lieu of floral tributes may be sent to: Charity of own choice. Stones Funeral Home, East London 043 726 9628
SPIES, Christoffel Frederick Jacobus (Chris) * 16.08.1923. In lewe van Struisbaai en voorheen van Oudtshoorn, Knysna en Franschoek. Skielik oorlede Donderdag 23 Febr 2006 82 jaar. Eggenote, kinders en kleinkinders. Troosdiens Dinsdag 28 Febr 2006 15:00 N G kerk Struisbaai. Begrafnisdiens Donderdag 2 Maart 2006 10:00 N G kerk Kangovalleie, Schoemanshoek, buite Oudtshoorn. Oudtshoorn-begraafplaas. AVBOB, Oudtshoorn 044 272 8901
VAN ROOYEN, Marthinus Petrus (Martiens). Oorlede Donderdag 23 Febr 2006. Eggenote, kinders en kleinkinders.Begrafnisdiens Dinsdag 28 Febr 2006 14:30 N G kerk Algoapark-Noord (Jakarandasingel) Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
- Hits: 12776