Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2007 02 February

BEETES; Angeliqui. Jacques FOUCHé kontak Dori-Ann ROUX by aannemingskantoor Pretoria, 012-319-4151 oor aanneming van Angeliqui. (Beeld – 08, 09, 12/02/2007)

BENADE; Dawie. Dankdiens: NH Kerk, Villieria, Ben Swartstraat 980, Pretoria, 16/02/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 15/02/2007)

BEZUIDENHOUT; Koekie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Eeufeesstraat, Pretoria-Noord, 22/02/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 21/02/2007)

BEZUIDENHOUT; Koot {afgetrede Brig Genl}. Dankdiens: NG Gemeente Kerksondermure, Hippolaan, Zwartkop, Pretoria, 27/02/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 26/02/2007)

BOOYSE; Pieter Johannes Kemp, in lewe van Bredell, Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Kempton Park-Oos, 09/02/2007, 11:00. (Beeld – 09/02/2007)

BOSCH; Hendrika, in lewe van Marais Steyn Park, Edenvale, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Zuurfontein Begraafplaas, 16/02/2007, 10:00. Kerkdiens: NH Kerk, Primrose, Germiston, 16/02/2007, 12:00. (Beeld – 15/02/2007)

BOSMAN; Amanda Johanna Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Daspoort, Pretoria, 20/02/2007, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 19/02/2007)

BOSMAN; Herman Heuer * 12/04/1955 + 14/02/2007. Roudiens: NG Kerk, Monumentpark, h v Okapi- en Elandstraat, Pretoria, 19/02/2007, 10:00. (Beeld – 19/02/2007)

BOTES; Lenie. Dankdiens: NH Gemeente, Wes-moot, Commercialstraat, Claremont, Pretoria, 08/02/2007, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 07/02/2007)

BOTHA; Jacobus Johannes Francois, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 22/02/2007, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 20/02/2007)

BRANDT; Henrietta Fransina (Hettie), in lewe van 39 C Annie Burger Housing Scheme, Crown Gardens, Johannesburg. Verassingsdiens: Doves-Oos Kapel, 10 Jorissenstraat, Braamfontein, Johannesburg, 27/02/2007, 13:00. (Beeld – 26/02/2007)

CALITZ; Hyletja Lofina Magdalena, in lewe van Bloutulpstraat 284, Montana, Pretoria. Roudiens: NH Kerk, Wonderboom, Marjoramstraat 84, Sinoville, Pretoria, 16/02/2007, 10:00, Veras. (Beeld – 14, 15/02/2007)

CLAASEN; Elizabeth Jacoba Gertruida, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Doornpoort, Pretoria, 15/02/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 14/02/2007)

CLAASSEN; George, 90 nie uit nie, * Rietpan, Wes-Transvaal in 1917, nou vir die 100-tal. Baie geluk aan Pa, Oupa en Oupagrootjie van Maryna en Chris, Danie, George en Hannetjie, Wynand en Jeanette, Johan en Esné, Deidré en John, Michelle, George en Mary(Salem), Coril en Lex, Theresa, Nicci en Lizé, Franci, Craig en Jenna, Tanya en Mark, Izanne en Bevan, Peter, Antonie, Jeanelle, Jeanré, Jeanandi, Kayla en Mia, Amelie en Lola. (Beeld – 26/02/2007)

DE BEER; Johannes Lodewicus, voorheen van die Plaas Rietfontein 631R, Germiston, Gauteng provinsie. Enige erfgenaam van wyle J L DE BEER, moet 'n kopie van sy of haar Identiteitsdokument en kontak besonderhede, faks aan Alison by 011-210-2818. (Beeld – 01, 02, 03, 05, 06, 07, 08, 09, 10, 12, 13, 14, 15/02/2007)

DE JESUS; Michaela * 03/12/1999. Martyn MEYER, ID-761112-5073-087 geen hiermee kennis aan Roberto DE JESUS dat sy Michaela gaan aanneem. Kontak: Martyn of Vanessa MEYER by 082-372-9188, of kontak die Klerk van die Hof, Benoni, Gauteng provinsie. (Beeld – 02/02/2007)

DE SWARDT; Rosina Adriana, in lewe van Willowweg 2, Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Beaconsfieldlaan 75, Germiston, 09/02/2007, 14:00. (Beeld – 09/02/2007)

DELPORT; Ernest Jacobus Johannes (Ernie), in lewe van Ramsgate, Natal, KwaZulu-Natal provinsie. Roudiens: Lewende Woord Kerk, Hennopspark, Centurion, h v Jeanlaan en Ou Johannesburgweg, Pretoria, 17/02/2007, 10:00. Kontak: 083-771-9394. (Beeld – 15, 16/02/2007)

DONALD; Marietjie. Dankdiens: NG Gemeente, Kerksondermure, Hippolaan, Zwartkop, Pretoria, 08/02/2007, 10:00. Veras. Donasies: Centurion Hospice, ABSA Lyttelton, Rek-600-158-317. (Beeld – 07/02/2007)

DREYER; Louwrens Abram, in lewe van Paddafontein, Thabazimbi, Limpopo Provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Krokodilrivier Gemeente, Soutpansdrif, Brits, Noordwes provinsie, 02/02/2007, 11:00 # Soutpansdrif Begraafplaas, Brits. (Beeld – 01/02/2007)

DU PLOOY; Duppie. Dankdiens: Gemeente, Wierda Park-Suid, Cotielaan, Wierda Park, Pretoria, 05/02/2007, 11:00. Veras. (Beeld - 02/02/2007)

EHLERT; Thomas, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Derdepoort Gemeente, Eastlynn, Pretoria, 15/02/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 14/02/2007)

EHRKE; Shaun. Begrafnisdiens: NG Kerk, Dalehamlaan, Mondeor, Johannesburg, 23/02/2007, 11:00 # Kromvlei Begraafplaas, Alberton-Suid, Gauteng provinsie. (Beeld – 22/02/2007)

ENGELBRECHT; Manie. Dankdiens: NH Gemeente, Swartkop, Irelandlaan, Eldoraigne, Pretoria, 09/02/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 07/02/2007)

ERASMUS; Ernest, in lewe van Triomf, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Littlefalls Christian Centre, h v Hendrik Potgieter- en Fullstraat, 16/02/2007, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 14/02/2007)

EVANS; {Prof} W B D I (Iorry) + 15/02/2007, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Corpus Christi Anglikaanse Kerk, De Bronweg 482, uit Serenestraat, Garsfontein, Pretoria, 21/02/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 17, 19, 20, 21/02/2007)

FERREIRA; Jo-anne * 08/10/1992. {Mevr} Sharon BESTER néé FERREIRA, kontak Santa DE JAGER by 013-243-3745 oor aanneming van Jo-anne. (Beeld – 15, 23/02/2007)

FISHER; Letta, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Kloof Gemeente, Rustenburg, Noord-Wes provinsie, 20/02/2007, 11:00 # Rustenburg Begraafplaas. (Beeld – 16/02/2007)

FOURIE; Anita, in lewe van Northcliff, Roodepoort, Gauteng provinsie. Dankdiens: NG Kerk, Fairland, Smitstraat, Roodepoort, 27/02/2007, 10:30. Veras. (Beeld – 24/02/2007)

FOURIE; Lisa. Riaan FOURIE kontak Simone VERRYNE by 072-187-6223 oor aanneming van Lisa. (Beeld – 01/02/2007)

GOUWS; Anna Magharieta Catharina, in lewe van Brakpan, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Woord en Lewe Kerk, h v Kingfisherlaan en Trichardtstraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 22/02/2007, 12:00 # Suidpark Begraafplaas, Germiston distrik, Gauteng provinsie. (Beeld – 22/02/2007)

GREYLING; Albie (25jr) + doodgeskiet 02/02/2007 ± 19:30, in lewe van Eldoraigne, Pretoria. Hy laat sy pa Gert (72jr), ma Susan (60jr), vyf broers, verloofde Sandra BARNARD en vriend Martin VERMEULEN (29jr) (ook aangeval) na. Dankdiens: NG Kerk, Eldoraigne, familiekerk, Henristraat, Eldoraigne, 07/02/2007, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 05, 06/02/2007)

GRIESEL; Charlotte * SUPRA (89), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valeisig, Pretoria, 01/03/2007, 10:30. (Beeld – 28/02/2007)

GüNTER; {Dr} Petrus (45) + 10/02/2007 (hartaanval), in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Hy laat sy eggenote {Dr} G I DRIJEPONDT en vier kinders na. (Vaaweekblad – 21>23/02/2007)

HAARHOFF; Marie, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Roudiens: AVBOB Kapel, h v Messelaar- en Kotzestraat, Roodepoort, 14/02/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 14/02/2007)

JACOBS; Adelaide * 04/12/1926 + 22/02/2007. Sal onthou word deur Emil, Linda, Anthony, Lorna, Zandri, Kyle en Taygen. Diens: NG Gemeente, Ontdekkers, Phillipslaan, Ontdekkers, Roodepoort, Gauteng provinsie, 27/02/2007, 11:00. (Beeld – 24, 26/02/2007)

JANSE; Robert Cloud, in lewe van Sasolburg, Vrystaat provinsie. Roudiens: AGS Kerk, Lighuis, Sasolburg, 07/02/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 07/02/2007)

KRUGER; Sarah Johanna * DU PLESSIS (85), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Doornkloof, Pretoria, 01/03/2007, 14:00. (Beeld – 28/02/2007)

LUBBE; Corrie * 27/03/1915 + 24/02/2007. Sal onthou word deur Pat en Marie LUBBE en gesin, Hester ROELOFSE en gesin, Koos en Isabel BOTHA en gesin. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg-Park, Libradene, Gauteng provinsie, 28/02/2007, 11:00 # Nuwe Boksburg Begraafplaas. (Beeld – 27, 28/02/2007)

MARX; Rudolph Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 22/02/2007, 10:00. (Beeld – 21/02/2007)

McDONALD; Kira * 20/01/2007. Haar moeder is Diane Liza McDONALD. Enige besware teen aanneming kontak {Mnr} ALBERTS by 082-857-9288. (Beeld – 05, 06/02/2007)

MEINTJIES; Johannes Hendrik Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Haakdoornboom, Pretoria, 26/02/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/02/2007)

MEYER; Gerhard Anton, kontak {Mevr} A MEYER by 083-697-8726 ivm skeisaak. (Beeld – 07, 08, 09, 10, 12, 13/02/2007)

MEYER; Willem, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Witfield, Louwtherstraat, Boksburg, 06/02/2007, 11:00. (Beeld - 05/02/2007)

MOCKE; Deon + 13/02/2007 (54jr), in lewe van Boundaryweg 30, Gonubie, Oos-Kaapprovinsie, voorheen Worcester, Wes-Kaapprovinsie en Pretoria. Betreur deur sy eggenote Valerie, kinders Saré en Jacque ANDERSON, Janco en Eon, kleinseun Xander, ouers Johnny en Sarie, skoonmoeder Rubina VISSER, broers en susters. Gedenkdiens: NG Kerk, Gonubie, 16/02/2007, 14:00. Veras. Donasies: Liefdadigheid van eie keuse. (Beeld – 16/02/2007)

MOEKEN; Jepke, in lewe van Rooihuiskraal, Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Rooihuiskraal, 02/03/2007, 13:00 # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 28/02/2007)

NAGEL; Roelf. Dankdiens: Voortrekkermonument Kapel, Eeufeesweg, Pretoria, 02/02/2007, 11:00. Veras. (Beeld - 01/02/2007)

NN; Rassie * 07/07/1940 + 22/02/2006. Word nog onthou deur jou man, kinders, kleinkinders en Ronel. (Vaaweekblad – 21>23/02/2007)

NN; Zandré. Welkom in ons wêreld ons nuweling, van oupa Jaak MARAIS. (Beeld – 21/02/2007)

OLSWAGE; Hendrik Johannes, in lewe van Huis Meyerton, Vereeniging distrik, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Harrismith, Vrystaat provinsie, 16/02/2007 # Harrismith Begraafplaas. (Beeld – 15/02/2007)

PHAAL; Frederick Johannes Jacobus (Freek), in lewe van Hercules, Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Lofdal, Gezina, Ben Swartstraat, Pretoria, 08/02/2007, 12:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 07/02/2007)

PICKARD; Anesta * DU PLESSIS (67jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Safari Kwekery Kapel, 03/02/2007, 11:00. (Beeld – 01/02/2007)

PIENAAR; {Dr} Dirk (50jr) + kanker, Panorama-Medi-Clinic, 23/02/2007, oud dosent aan Universiteit Stellenbosch (US) fakulteit ingenieurswese. Oorleef deur sy eggenote Marietjie (52jr), dogter Lia (19) uit vorige huwelik, broers Schalk (62jr) en Vos (52jr) en Suter Annetjie LOUW (60jr). (Beeld – 26/02/2007)

POTGIETER; Albert, in lewe van Pretoria. Roudiens: Lewende Woord, Montana, Pretoria, 16/02/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 14/02/2007)

RAUBENHEIMER; Hendricus Johann. Roudiens: NG Kerk, Fontainebleau, h v Vierde- en Rabiestraat, Johannesburg, 08/02/2007, 11:00. (Beeld – 07, 08/02/2007)

RENEKE; Andrew (15) en Lawrence (11) en Riaan (8) en me Ester (32), ma van genoemde seuns, vriendin van Kobus en Ria VAN HEERDEN, ma van Kobus(54), + al vier in 'n huis, Vanderbijlpark 19/02/2007 (vermoor) (Beeld – 21/02/2007) (kyk ook VAN HEERDEN, Jaco, Ria en Kobus)

ROOS; Jacob, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Gerf Kerk, Daspoort, Pretoria, 22/02/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 21/02/2007)

ROURKE; Jacoba Maartje Maria. Verassingsdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 09/02/2007, 10:30. (Beeld – 09/02/2007)

RUDOLPH; Adriaan Johannes. Kontak dringend vir {Mevr} Petro NIEMANN, die maatskaplike werker by 011-970-1574 oor aanneming van jou Dogter. (Beeld – 30, 31/01, 01/02/2007)

SCHEEPERS; Arthur Alexander, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Raslouw, Pretoria, 09/02/2007, 09:30. (Beeld – 08/02/2007)

SCHOEMAN; Abel Daniel (84jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Faerie Glen, Pretoria, 20/02/2007, 11:00. (Beeld – 20/02/2007)

SLIPPERS; Girlie * 07/04/1931 + 06/12/2006. Word nog onthou deur haar familie. (Vaalweekblad – 31/01>02/02/2007)

SMIT; Cornelia Magdalena, in lewe van Unitaspark, Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Duncanville, Vereeniging, 08/02/2007, 14:30 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 07/02/2007)

SMUTS; Armand * 17/10/2002. Johannes Willem Maritz SMUTS * 08/08/1966, kontak {Mevr} FURSTENBURG by 011-763-5644/5 oor aanneming van Armand. (Beeld – 06, 07, 08/02/2007)

STRYDOM; {Dr} Beyers , in lewe van Wesselsbron, Vrystaat provinsie. Roudiens: NG Kerk, Wesselsbron, 27/02/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 24/02/2007)

SWANEPOEL; Anna Margaretha, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Kerk, Sinoville, Pretoria, 21/02/2007, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 20/02/2007)

SWANEPOEL; Eugené Jaqueline (Meisie), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Moreweg, Patricklaan, Homestead, Germiston, 23/02/2007, 11:00. (Beeld – 21/02/2007)

VAN DEN HEEVER; Anna Jacoba Dorothea, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Gemeente van Christus Vanderbijlpark, 20/02/2007, 11:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas. (Beeld – 20/02/2007)

VAN DER MERWE; Anna Cecilia, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Roudiens: EG Gemeente van Suid-Afrika, Vanderbijlpark, 19/02/2007, 14:00. Veras. (Beeld – 20/02/2007)

VAN DER WALT; Hendrik Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Magalieskruin, Pretoria, 14/02/2007, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 13/02/2007)

VAN HEERDEN; Jaco (10) en sy ouma Ria (85) + albei in 'n huis, Vanderbijlpark 19/02/2007 (vermoor). Ria se seun Kobus (54) + Gariepdam area, 20/02/2007 (selfmoord) (Beeld – 21/02/2007) (foto van Kobus in berig) (kyk ook RENEKE, Andrew, Lawrence, Riaan en Ester)

VAN HYSSTEEN; Theodorus Daniël * 21/01/1952 + 14/02/2007, in lewe van Centurion, Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Nuwe Lewe, Alettastraat, Raslouw, 19/02/2007, 10:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Monavoni, Centurion. (Beeld – 16/02/2007)

VAN ROOYEN; Anna Maria (Tant Poppie) * 24/05/1924 + 27/01/2007, in lewe van Valhalla, Pretoria. Sal onthou word deur Ma se kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. (Beeld – 01/02/2007)

VAN ROOYEN; Carl * 30/08/1947 + 01/02/2007. My dank aan almal se ondersteuning met afsterwe van Carl, Regine VAN ROOYEN. (Vanderbijlpark Ster – 12>16 Feb.2007)

VAN SCHALKWYK; Bernard. Dankdiens: NG Gemeente, Pretoria-Oosterlig, Leastraat 469, Waterkloof Glen, Pretoria, 23/02/2007, 11:00. Teraardbestelling: 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 22/02/2007)

VAN ZYL; Clinton, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 21/02/2007, 10:00. Veras. (Beeld – 20/02/2007)

VENTER; {Dr} Johannes Petrus Albertus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 16/02/2007, 11:00. (Beeld – 14/02/2007)

VILJOEN; {Dr} Petrus (57jr), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Afrikaanse Baptiste Kerk, Vyftiendelaan, Rietfontein, Pretoria, 07/02/2007, 14:00. (Beeld – 06/02/2007)

VILJOEN; Charle. Dankdiens: NG Gemeente, Skuilkrans, Jan Albertstraat, Val-de-Grace, Pretoria, 15/02/2007, 12:00. Veras. (Beeld – 15/02/2007)

VIVIERS; Christoffel Carolus, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Roudiens: NG Kerk, Vereeniging, 16/02/2007, 11:00. Veras. (Beeld – 16/02/2007)

VOSLOO; Abraham, in lewe van Elsburg, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Bothastraat, Elsburg-Suid, 01/03/2007, 11:00. (Beeld – 28/02/2007)

WANNEBURG; Louis Almaro Du Pisani, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 23/02/2007, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 22/02/2007)

WENTZEL; P H J (Piet Klavier) * 14/09/1946 + 17/02/2007. Begrafnisdiens: NG Kerk, Witfield, h v Scholtz- en Breytenbachstraat, Boksburg, Gauteng provinsie, 23/02/2007, 10:30. (Beeld – 22/02/2007)

WESSELS; Jurie Wynand (Jack) * 16/09/1930 + 01/02/2007. Pa en Oupa sal onthou word deur Lize, Wynand, Liam en Nelleke KUPERUS. Gedenkdiens: NG Gemeente, Heidelberg, Firmountstraat, Somerset-Wes Wes-Kaapprovinsie, 09/02/2007, 12:00. (Beeld – 06/02/2007)

WEYERS; Jaco. Bertus Arnoldus (Barry) WEYERS kontak dringend vir Engela WEYERS, voorheen BONTHUYS, by 057-354-1437 of 076-376-9697(alle ure) oor ernstige siekte (leukemia) van Jaco. (Beeld – 02, 03/02/2007)

WOLFAARDT; Christo. Sal onthou word deur susters Anna, Elize en Magda. (Beeld - 03/02/2007)

ZEELIE; Hendrik Johannes (75jr), in lewe van Pretoria.Verassingsdiens: Oostvallei Aftree-oord Kapel, Pretoria, 23/02/2007, 09:30. (Beeld – 22/02/2007)

  • Hits: 8079