Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2005 10 October

(NN); Kobus * 10/02/1963 + 15/10/2005, in lewe van Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. Sal onthou word deur sy Eggenote, Dogters, Kleinseun, Familie en Vriende. (Vaal Ster - 24 tot 28/10/2005)

ADLEM; Petro * SPOSATO. Dankdiens: NG Kerk, Lyttelton-Noord, Monumentlaan 213, Pretoria, 12/10/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 06/10/2005)

BACKEBERG; {dr} Werner (Dok). Dankdiens: Evangelies Geref Kerk, Ebenhaeser Gemeente, Gloverlaan, tussen Lenchen- en Gerhardstrate, Centurion, Pretoria, 31/10/2005, 14:00. Veras. (Beeld - 27/10/2005)

BADENHORST; Jacomina Cornelia Frederika * NORTJE(93), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Huis Vergenoeg, Waverley, Pretoria, 24/10/2005, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 20/10/2005)

BADENHORST; Meriba, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 21/10/2005, 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 20/10/2005)

BEETS; Willem Morris, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sesmylspruit, 12/10/2005, 09:30 # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld - 11/10/2005)

BEKKER; Peet, in lewe van Helderkruin, Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Horison-Noord, h v Kruin- en Hawkstrate, 28/10/2005, 12:00. (Beeld - 26/10/2005)

BERTANI; Adelmo Giovanni. Onthou deur jou "Blommetjie", kinders en kleinkinders. (Beeld - 29/10/2005)

BLIGNAUT; Christiaan Johannes * 1918 + 2005, nagelaat deur vrou, 3 kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Begrafnisdiens: NG Gemeente, Waverley-Oos, 24/10/2005, 13:00. (Beeld - 21/10/2005)

BOONZAAIER; Berrie Eliza Antoinette, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 24/10/2005, 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. Begrafnisdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 11:30. (Beeld - 22/10/2005)

BOOYSEN; Jannie, in lewe van Apiesdoring woonstel # 7, Sinoville. Teraardbestelling: 07/10/2005, 10:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. Roudiens: NG Kerk, Montana, 11:00. Onthou deur Dreesia, Hanneke en Lex, Bennie en Ida, en die Van Schalkwyk gesinne. (Beeld - 05/10/2005)

BOSMAN; Alfred Edward Faul (Bossie) * 25/04/1910 + 11/10/2005. Dankdiens: NG Moederkerk, Stellenbosch, Kaapprovinsie, 18/10/2005, 15:30. Veras. Sal onthou word deur Faul, Freddie en Liza GREEFF, David-Pieter en Rynette, Frederick, Faul, Christoffel en Beatrix. (Beeld - 14/10/2005)

BOSMAN; Grace * DU PLOOY(82) + motorongeluk saam met dogter Marie NEL. Dankdiens: NG Kerk, Rooihuiskraal, Hofsangersweg 142, 11/10/2005, 11:00 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 06/10/2005)

BOTHA; {mnr} B kontak E ZAAYMAN oor aanneming van R ZAAYMAN-GALLANT. (Beeld – 27, 28 & 29/10/2005)

BOTHA; Gabriel Jacobus (Boet). Begrafnisdiens: VEK Kerk, Freewaypark, Boksburg, Gauteng provinsie, 27/10/2005, 10:00. (Beeld - 26/10/2005)

BOTHMA; Sarah Alice * KOTZE(95), in lewe van in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bryanston, 14/10/2005, 13:00 # Ferndale Begraafplaas. (Beeld - 13/10/2005)

BREEDT; Anton + 06/10/2004. Onthou deur Piet, Marie, Jackie, Chantel, San-Mari en Susan. (Vaal Ster – 03 tot 07/10/2005)

BREYTENBACH; Koos, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Scholtzstraat, Witfield-Wes, 25/10/2005, 11:00 # Nuwe Boksburg Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld - 24/10/2005)

BRINK; Betsie, in lewe van Horison Uitbreiding 1, Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Horison-Noord, h v Crane- en Hawkstrate, 21/10/2005, 14:00. (Beeld - 20/10/2005)

BRISLEY; Hendrik Nicolaas Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria, 31/10/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 29/10/2005)

BRITS; Raatjie (Skapie), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Kingfisherstraat, Elspark, distrik Germiston, Gauteng provinsie, 13/10/2005, 10:00 # Boksburg Begraafplaas. (Beeld - 12/10/2005)

BROWN; Clifford, in lewe van Rooihuiskraal, Uitbreiding 18, distrik Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Elspark, Germiston, Gauteng provinsie, 05/10/2005, 11:00. (Beeld - 04/10/2005)

BUNNEL; Charles, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: VEK Kerk, Glen Avon, Kempton Park, 18/10/2005, 11:00. [Donasies:] aan die VEK Kerk. (Beeld - 18/10/2005)

CLAASSEN; Janita (58), [voormalige Sangeres] + 24/10/2005, oorleef deur haar man Nic, seun Danie(26), dogter Hannelie(33) en tweeling-kleinkinders. Dankdiens: NG Kerk, Doornkloof, Leoniestraat 143, Doringkloof, Pretoria, 28/10/2005, 10:00. Veras, Ω Voortrekkermonument Gedenkmuur. [Donasies:] Sungardens Hospice, ABSA 632005; 3490 147 828, tjekrek. (Beeld - 25/10/2005)

COERTZEN; Cornelius du Plessis(Kerneels) (60) + 06/10/2005, in lewe van Mayfair-Wes, Johannesburg, voorheen van Balito, KwaZulu-Natal provinsie, voormalige Suid Afrikaanse akteur. Verassingsdiens: NG Kerk, Putneylaan, Brixton, Johannesburg, 13/10/2005, 11:00. Oorleef deur sy vrou Luise. (Beeld – 11 & 12/10/2005)

COETZEE; Elsie Cornelia Jacoba, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderboom, Pretoria, 05/10/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 04/10/2005)

COETZEE; Jacoba Margaretha Johanna, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 20/10/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 19/10/2005)

DAVIDSON; Martha Hermina (Molly) * STRAUSS 08/08/1917 + 08/10/2005. We will miss you Anna, Chris, Tam and Kash. [Arrangements to follow]. (Beeld - 11/10/2005)

DE BRUIN; Maria Susanna, in lewe van Drie Riviere, Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, Vereenigin-Oos, 30/09/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 01/10/2005)

DE KOCK; Anthea, in lewe van Nelspruit, Mpumalanga provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 27/10/2005, 11:00. (Beeld - 26/10/2005)

DE LANGE; Hugo, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, h v Schreiner- en Trichardtstrate, Parkrand, Boksburg, Gauteng provinsie, 27/10/2005, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elspark, Germiston. (Beeld - 26/10/2005)

DE WAAL; Daniël Pieter Jacobus (Danie), in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Lyttelton, Pretoria, 04/10/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 03/10/2005)

DREYER; Johann. Dankdiens: NG Kerk, Wierda Park, Piethugostraat, Pretoria, 04/10/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 03/10/2005)

DU PLESSIS; Mick, Our thoughts and prayers to his wife Daleen, his daughters Luzanne, Bianca and Larney, from Management and staff of Defy Appliances. (Beeld – 04 & 11/10/2005)

DU PLESSIS; Nic, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sesmylspruit, 1/10/2005, 09:30 # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld - 11/10/2005)

DU PLESSIS; Nic. Begrafnisdiens: NG Kerk, Garsfonteinpark, Florisstraat 685, distrik Pretoria, 054/10/2005, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 04/10/2005)

DU TOIT; Stefanus Jacobus (Stefaan) * 31/08/1919 + 19/10/2005, in lewe van Knysna, Weskaap provinsie. Roudiens: Presbiteriaanse Kerkgebou, Clydestraat 14, Knysna, 21/10/2005, 15:30. Sal onthou word deur sy vrou Elma, kinders Johannatjie en Frans, Charl en Angelika, Jan Hendrik en Monigue, kleinkinders Nico en Suzette, Elma en Jan, Ronél en Simon, Annemarie en Michal, Elma en Jacques, Stefanus en Ashley, Waldi en Martinique, agterkleinkinders Hanke, Janie, Imke, Franco, Cara en Aaron, broer Wynle en gesin. . (Beeld - 21/10/2005)

DU TOIT; Susara Maria Magrietha, in lewe van Johannesburg. Roudiens: APK Kerk, Derdestraat, Greymont, Roodepoort, Gauteng provinsie, 04/10/2005. Veras. (Beeld - 04/10/2005)

EATON; John Vorster, in lewe van Touwstraat 93, Capital Park, Pretoria. Gedenkdiens: NG Gemeente, Capital Park, Concordia, 19/10/2005, 13:00. Veras. (Beeld - 18/10/2005)

ENGELBRECHT; (proffessor) Johannes (Hannes of Breg), afgetrede teologiese professor van Universiteit Pretoria, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, gemeente Zuurfontein, Kempton Park, 13/10/2005. [Donasies:] Raad vir Bejaardes, Allenpark, Kempton Park, ABSA Bank, Kempton Park-Tak, rek no 260 440 861.(Beeld – 12 & 13/10/2005)

ERASMUS; Yvonne Corinne, in lewe van Monumentpark-Wes, distrik Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Monumentpark-Wes, 07/10/2005, 13:00. (Beeld - 06/10/2005)

FISHER; Rex + 02/06/2005. Nagelaat sy vrou Ella en dogter Loraine. Tel: 011-894-1890. (Beeld - 21/10/2005)

FOURIE; George Pieter Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Erasmia, Centurion, Pretoria, 04/10/2005, 09:30 # Monavoni Begraafplaas, Centurion. (Beeld - 03/10/2005)

FOURIE; Marthinus Jacobus Petrus, in lewe van Alberton, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Brackenhurst, Hennie Albertsstraat, Brackenhurst, distrik Alberton, 06/10/2005, 10:30. Veras. (Beeld - 05/10/2005)

FOURIE; Tokie, kontak Shereen PAATEL by 011-298-8530 ivm geboorte van Samuel BARNARD * 07/01/2005. (Beeld - 06/10/2005)

GELDENHUYS; Johanna Sophia, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Impala Park, Kempton Park, 26/10/2005, 11:00. (Beeld - 25/10/2005)

GERICKE; Gertruida Johanna, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Oostvallei Aftree-Oord, 05/10/2005, 15:00. (Beeld - 04/10/2005)

GEY VON PITTIUS; Anna Jacomina, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Primrose Heuwel, Reginaldlaan, Primrose, Germiston, 27/10/2005, 14:00 # Primrose Begraafplaas. (Beeld - 26/10/2005)

GROBLER; Melcolm + 18/10/2005, sal onthou hou word deur ouers Dave en Susan en suster Ursula. Begrafnisdiens: Skuilkrans NG Gemeente, 25/10/2005, 11:00. (Beeld - 25/10/2005)

GROBLER; Rudolph Petrus Fourie (Boet), in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Park, 06/10/2005, 12:00. Veras. (Beeld - 05/10/2005)

HAYTER; Edward William, any objections to the adoptions of Caitlin Amy HAYTER and Cassidy Rae HAYTER, by Mark William MASSYN, contact (mr) Lloyd KIESER of Lloud Kieser and Associates at 011-849-2595 in 30 days from today. (Beeld - 12/10/2005)

HOLT; Sybil Beryl, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Kempton Park-Oos, 06/10/2005, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld - 05/10/2005)

HORN; Johannes Willem * 17/08/1950 + 28/09/2005. Sal onthou word deur Vrou en Kinders. (Beeld - 10/10/2005)

HYMAN; Hugo David, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, Boksburg-Noord, Gauteng provinsie, 29/10/2005, 12:00. (Beeld - 28/10/2005)

JANSE VAN RENSBURG; Maatjé Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 13/10/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. Diens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 14:00. (Beeld - 12/10/2005)

JOUBERT; Marthinus Jacobus (49), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Suid-Oos Pretoria, Stellastraat, 14/10/2005, 14:00. (Beeld – 11 & 12/10/2005)

KEBBLE; Brett + 27/09/2005. Begrafnisdiens: St Georgekatedraal, Kaapstad, Kaapprovinsie. Oorleef deur sy vrou Ingrid, kinders Andrew(11), Matthew(13), Hanna(9) en Elizabeth(5). (Beeld - 05/10/2005)

KEBBLE; Brett, died tragically[shot dead in his car] 27/09/2005. May you rest in peace from Dad and Mom, Guy and Alison, Ali and Adrian, Brother, Kathy, Oliver and Heather, directors of JCI and T.Sec. (Beeld - 04/10/2005)

KILIAN; Johan. Sal onthou word deur Judy, Elna, Retha en familie. (Beeld - 11/10/2005)

KILIAN; Johannes George Schutte, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 11/10/2005, 10:30. Veras. (Beeld - 10/10/2005)

KOEKEMOER; Danicia * 16/04/1975 + 09/10/2005. Sal onthou word deur Bestuur en Personeel van Ranbaxy. (Beeld - 11/10/2005)

KOK; Gert Jacobus (81), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Pretoria, Garsfontein, 28/10/2005, 10:30. (Beeld - 26/10/2005)

KOTZE; Willem Johannes (75), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Skuilkrans, Pretoria, 22/10/2005, 11:00. (Beeld - 21/10/2005)

KOTZE; Willem Johannes (Willie) + 19/10/2005, Oorleef deur sy vrou Karin, Niel, Anne-Marie, Nerina en Stephan. (Beeld - 22/10/2005)

KRUGER; André, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Hoogland, De Wiekusweg, Kempton Park, 17/10/2005, 11:00. (Beeld - 14/10/2005)

KUNZ; Andries Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 12/10/2005, 14:00 # 13:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 11/10/2005)

LABUSCHAGNE; Willem. Sal onthou word deur Don CAMPBELL en vriende. (Beeld - 28/10/2005)

LE ROUX; Catharina Jacoba * 17/07/1937 + 21/10/2005, in lewe van Floroma Ouetehuis, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Martins Kapel, Ontdekkersweg 564, 28/10/2005, 13:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 26/10/2005)

LIEBENBERG; Pieter Willem, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wapadrand, 07/10/2005, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 05/10/2005)

LOOCK; Maria * JOOSTE(79), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Pretoria, 14/10/2005, 13:00. (Beeld - 13/10/2005)

MALHERBE; Donsie * 07/07/1914 + 20/10/2005. Diens: Boomhuis, Farmerstraat, Die Wilgers[oorkant Wilgers Hospitaal], 28/10/2005, 10:00. [Navrae:] Elsa STRYDOM, 012-361-5252 of Nonna VAN DIJKHORST, 012-329-3105 of Lettie MORRIS, 012-803-2105. (Beeld - 25/10/2005)

MALHERBE; Leon, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Voortrekkermonument, Pretoria, 05/10/2005, 09:30 # 15:00, Middelburg Begraafplaas, Mpumalanga provinsie. (Beeld - 04/10/2005)

MANSVELT; Secundus. Roudiens: Elm Park Aftree-oord, 19/10/2005, 10:30. Veras. (Beeld - 18/10/2005)

McLELLAN; Anthony, any objections to the adoptions of Michaela JANSEN van RENSBURG, CONTACT (mr) Lloyd KIESER of Lloud Kieser and Associates at 011-849-2595 in 14 days from today. (Beeld - 11/10/2005)

MEIRING; Piet (66). Verassingsdiens: NG Kerk, Meyerspark, Pretoria, 17/10/2005, 14:00. (Beeld - 14/10/2005)

MEYER; Hannes * 04/01/1980 + 29/08/2005. Sal onthou word deur Dawie, Laura, Karien en Maryke MEYER. (Beeld - 20/10/2005)

MINDERSON; Dina Alida, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Solheim Tehuis vir Bejaardes, Sunstraat, Primrose, 07/10/2005, 14:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elspark, distrik Germiston. (Beeld - 06/10/2005)

MOLL; Cornelis Mellet * 11/10/1924 + 22/10/2005, voormalige hoof van HTS John Vorster [1961-1985]. Gedenkdiens: NG Kerk, Waterkloofrif, Pretoria, 26/10/2005, 12:00. (Beeld - 26/10/2005)

MORRIS; Casie contact 083-776-4641 in connection with adoption of Baby Girl * 30/12/2004. (Beeld - 06, 11 & 18/10/2005)

NEL; Gerrie. Dankdiens: Voortrekkermonument Kapel, 18/10/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 18/10/2005)

NEL; Marie * BOSMAN + motorongeluk saam met moeder Grace BOSMAN. Dankdiens: NG Kerk, Rooihuiskraal, Hofsangersweg 142, 11/10/2005, 11:00 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 06/10/2005)

NELL; Tys Albertus Jacobus, in lewe van Meyerton, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Meyerton, 05/10/2005, 11:00. (Beeld - 05/10/2005)

OBERHOLZER; Izak Gerhardus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Doringkloof, Pretoria, 13/10/2005, 11:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 12/10/2005)

OLLEWAGEN; Naomie * LAMBRECHTS (73), Pretoria. Verassingsdiens: Princess Christian Tehuis, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 18/10/2005, 15:00. (Beeld - 18/10/2005)

ORSMOND; Louwrens Johannes Benjamin. Grafdiens: Plot 313, Kameeldrif-Wes, distrik Pretoria, 07/10/2005, 10:00. Erediens: NG Kerk, Wes-Moot, Plot 135, Rietfontein, distrik Pretoria, 11:00. (Beeld - 06/10/2005)

PHILIPS; Alva Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynwood, Pretoria, 04/10/2005, 10:00. (Beeld - 04/10/2005)

PIETERSEN; {dr} Willie, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 20/10/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 18/10/2005)

POTGIETER; Philip. Verassingsdiens: Rebeccastraat Krematorium, Pretoria, 14/10/2005, 11:00. (Beeld – 13 & 14/10/2005)

PRETORIUS; Elizabeth Francina, in lewe van Edenvale, distrik Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan, Kempton Park, Gauteng provinsie, 05/10/2005, 11:00. (Beeld - 04/10/2005)

PRETORIUS; Martha Johanna Louisa, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Alkantstraat, Pretoria, 13/10/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 11/10/2005)

REDELINGHUYS; Janetta (Nettie). Begrafnisdiens: AGS Kerk, Kingfisherstraat, Elspark, distrik Germiston, Gauteng provinsie, 17/10/2005, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elspark, distrik Germiston. (Beeld - 15/10/2005)

RETIEF; Johannes Le Roux (84), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Suid-Oos Pretoria, 12/10/2005, 10:30. Veras. (Beeld - 11/10/2005)

ROSSOUW; Heilbrecht Susanna Cornelia, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Modimolle (Nylstroom), Limpopo provinsie, 28/10/2005, 10:00 # Nylstroom Begraafplaas. (Beeld - 27/10/2005)

SCHOLTZ; H B (Zipp) (73) + 19/10/2005, Somerset-Wes, Wes-Kaapprovinsie. Betreur deur sy vrou Isabel, kinders, kleinkinders, familie en vriende. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 26/10/2005, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 24/10/2005)

SEGAL; Iona Rhuda, in lewe van Henry Crescent 365, Sinoville, Pretoria. Gedenkdiens: St Mark's Presbyterian Kerk, Codonialaan 71, Môregloed, 26/10/2005, 14:00. Veras. (Beeld - 25/10/2005)

SHERMAN; Elizabeth (Lampie) * 11/10/2005. Sal onthou word deur kinders, kleinkinders, familie en vriende. [Telefoon:] 083-425-2699. (Beeld - 20/10/2005)

SMIT; Hennie + 24/10/2005. Met simpatie aan sy ouers, Jaco en die familie. Van Iaan en almal by Budget Pools. (Beeld – 27 & 28/10/2005)

SMITH; Christiaan Rudolph. Word na 20 jaar nog onthou deur sy vrou Johanna, kinders en agterkleinkinders. (Beeld - 25/10/2005)

SODEN; James (Sandy) * 09/05/1938 + 19/10/2005. Verassingsdiens: Wesley Metodistekerk, Visagiestraat, Pretoria, 24/10/2005, 11:00. Sal onthou word deur Kathy, Andrea, Gerrit, Michelle, Stuart en kleinkinders. [Donasies]: Wesley - dakrestourasiefonds. (Beeld – 20 & 21/10/2005)

STEYN; Christiaan Lourens, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Queenswood, Pretoria, 10/10/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 08/10/2005)

STEYN; Cornelia Gertruida Susanna, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, Boksburg, 19/10/2005, 10:00. (Beeld - 19/10/2005)

STEYN; Stefanus Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 19/10/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 18/10/2005)

TEBRUGGO; Clement kontak Hannelie TALJAARD by 011-886-6067(CMR) oor aanneming van Kyla POTGIETER. (Beeld – 14, 15 & 18/10/2005)

THOM; Anna Magdalena Hendrika (Annatjie), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Valhalla, Pretoria, 15/10/2005. (Beeld - 14/10/2005)

VAN BILJON; Corné, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Rietfontein-Noord, 19/10/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 18/10/2005)

VAN BREDA; Willie Visagie (Wilvi), [van Rentmeester Begrafnisdienste en Radio Pretoria]. Verassingsdiens: Rentmeester Kapel, Annie Botha 27, Riviera, 26/10/2005, 10:00. [Donasies:] Sungardens Hospice. (Beeld - 25/10/2005)

VAN DER MEER; Durk, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Garsfontein, distrik Pretoria, 10/10/2005, 10:30. (Beeld - 05/10/2005)

VAN DER MERWE; Gerhardus Wouter, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Sungardens Hospice Kapel, 27/10/2005, 15:00. Veras. (Beeld - 26/10/2005)

VAN DER MERWE; Jan David, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sunward Park, 21/10/2005, 13:00 # Nuwe Boksburg Begraafplaas. (Beeld - 21/10/2005)

VAN DER MERWE; Sarah Magdalena, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Sungardens Hospice Kapel, 21/10/2005, 15:00. Veras. (Beeld - 21/10/2005)

VAN DER REIS; Pat * WOODROW. Dankdiens: Trinity Presbyterian Church, Loverswalk 459, Lynnwood, Pretoria, 07/10/2005, 11:00. Veras. (Beeld - 06/10/2005)

VAN DER WESTHUIZEN; Johanna Wilhelmina Susanna, in lewe van Drie Riviere, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Drie Riviere, 28/10/2005, 11:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld - 28/10/2005)

VAN DER WESTHUIZEN; Rina * ENGELBRECHT + 28/10/2002. Onthou deur haar man Frank, dogters Suzette en Jenny, kleinkinders Janine, Julian en Justin. (Beeld - 28/10/2005)

VAN NIIEUWENHUIZEN; Hendrik Petrus Johannes (Oubaas), in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Delportstraat, Elsburg, distrik Germiston, 01/11/2005, 12:00 # Kromvlei Begraafplaas. (Beeld - 28/10/2005)

VAN SCHALKWYK; Johanna Hendrina, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Norkempark, distrik Kempton Park,19/10/2005, 10:00. (Beeld - 19/10/2005)

VAN TONDER; Lorainé * NEL. Onthou deur Johan, ouers, broers, susters en familie. (Beeld - 25/10/2005)

VAN WYK; Irma * GUTSCHE + 23/10/2005. Sal onthou word deur Claudius, Kari, Sharon, Eric en kleinkinders Grace, Hugo, Christi en Carl. [Donasies:] Hospice, 011-483-1068. [Inligting oor Diens:] 072-834-8538. (Beeld - 27/10/2005)

VAN WYK; Irma * GUTSCHE + 23/10/2005. Sal onthou word deur Claudius, Kari, Sharon, Eric en kleinkinders Grace, Hugo, Christi en Carl. [Donasies:] Hospice, 011-483-1068. [Inligting oor Diens:] 072-834-8538. (Beeld – 27 & 28/10/2005)

VAN ZYL; Matthys Johannes Adriaan, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Protea Aftree-oord, 26/10/2005, 10:00 # Silverton Begraafplaas, distrik Pretoria. (Beeld - 26/10/2005)

VERMAAK; Grant Godwin, in lewe van Rothdene, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Vereeniging, 01/11/2005, 12:00. (Beeld - 29/10/2005)

VILJOEN; Dorothea Maria, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Arcadia, Pretoria, h v Kerk- en Wesselsstrate, 10/10/2005, 14:30 # 12/10/2005, 11:00, Heldeakker Begraafplaas Bloemfontein, Vrystaat provinsie. (Beeld - 08/10/2005)

VILJOEN; Riaan, kontak Ansie LOUW by 011-744-2886 oor aanneming van jou kind. (Beeld - 01/10/2005)

VOIGT; Carel Wilhelmus Hendrikus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Noord, 12/10/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld - 12/10/2005)

VORSTER; Johanna Catharina, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 14/10/2005, 09:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Waverley-Oos, Pretoria. (Beeld - 14/10/2005)

VOSLOO; Elizabeth Hendrika, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Wonderboompoort, Pretoria, 06/10/2005, 13:00. Veras. (Beeld - 05/10/2005)

WASSENAAR; Judith Isabella (Judy), in lewe van Centurion, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Sesmylspruit, Von Willichlaan, Clubview, 27/10/2005, 15:00. (Beeld - 26/10/2005)

WENTZEL; Johanna Magrieta, in lewe van Pretoria. Dankdiens: AGS Lofdal Kerk, 24/10/2005, 09:30. Veras. (Beeld - 22/10/2005)

WOLFAARDT; Hester Catharina, in lewe van Pretoria. Grafdiens: Zandfontein Begraafplaas, 27/10/2005, 10:00. Roudiens: Huis Vergenoeg, 11:00. (Beeld - 26/10/2005)

  • Hits: 8007