Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2005 02 February

ALBERTS; Hendrik Willem, in lewe van Faerie Glen, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Garsfonteinpark, Pretoria 25/02/2005, 14:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas, 13:00. (Beeld – 25/02/2005)

BARLETT; I S (Rene) * 06/11/1804 [sic – née 06/11/1909] + 06/02/2005, 96jr 3mnde. Oorleef deur Ken, kinders en kleinkinders. (Beeld – 08/02/2005)

BESTER; Johanna Elizabeth, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynwoodrif, Pretoria, 17/02/2005, 13:00. (Beeld - 16/02/2005)

BOSHOFF; Johannes Jakobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria-Tuine, 02/02/2005, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 01/02/2005)

BOTHA; Gertruida P (Gerrie) + 24/01/2005. Onthou deur eggenoot, seun en suster. (Vaal Ster – 08 tot 11/02/2005)

BOTHA; Lorinda, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Kingfisherlaan, Elspark, distrik Germiston 21/02/2005, 10:00. (Beeld - 18/02/2005)

BOTHA; Paul Roux * Tamboerskloof, Kaapprovinsie 01/12/1923 + 29/01/2005, in lewe van Kleinmond, Wes-Kaapprovinsie. Oorleef deur vrou Fransie, seuns Paultjie, Francois en André, skoondogters Retha, Lindy en Ilse, kleinkinders Klein Paul, Stephan, Margarete, Francois, Helene, Maria, Jenny, Robert en Thomas. (Beeld – 02/02/2005)

CAPAZORIO; Cornelia, in lewe van Herfsland Aftree-Oord, Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: N H Kerk, Monumentweg, Kempton Park, 11/02/2005, 11:00 # Bredell Begraafplaas, distrik Benoni, Gauteng provinsie. (Beeld – 10/02/2005)

CLAASSENS; Ouma Hannie. Begrafnissdiens: NG Kerk Verwoerdburgstad, Hippolaan, Zwartkop, Centurion, distrik Pretoria 21/02/2005, 11:00 # Ou Centurion Begraafplaas. (Beeld – 16/02/2005)

CORDIER; Andries Cornelis, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: GBA Kapel, h v New- en Joubertstraat, Germiston, 11/02/2005, 11:00. (Beeld - 10/02/2005)

CROUKAMP; Hannetjie. Begrafnisdiens: Charis Christelike Kerk, Lavenderweg, Wonderboom Hoewes, Pretoria-Noord 10/02/2005, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 10/02/2005)

DE BRUIN; Philippus Hendrik, in lewe van Primrose, Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Primrose Heuwel, Begoniastraat, primrose, Germiston 04/02/2005, 15:00 (Beeld – 04/02/2005)

DE JAGER; Eldred Grant, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: RKK St John Fisher, Lynnwood, 16/02/2005, 14:00. (Beeld - 16/02/2005)

DE KLERK; Sheldon Nicolas, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk Kruin, 01/02/2005, 14:00. (Beeld – 01/02/2005)

DE VILLIERS; Vivian, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AP Kerk Pretoria-Oos, 09/02/2005, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 08/02/2005)

DU PLESSIS; Johannes Gideon, in lewe van Erasmuskloof, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Monumentpark, Pretoria 18/02/2005, 09:30. Veras. (Beeld - 17/02/2005)

DU PLESSIS; Koot, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Skuilkrans, 08/02/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 07/02/2005)

DU PLOOY; Louis Cornelius, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: N G Kerk Herman Steyn, distrik Vereeniging, 10/02/2005, 10:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 10/02/2005)

DU TOIT; Elizabeth (Bokkie), in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, h v Messelaar- en Kotzestraat, Roodepoort 22/02/2005, 11:00. (Beeld - 19/02/2005)

EIDESUND; Brunhilda Serena * STRYDOM + 16/01/2005, 88jr, vroeër in lewe van Joubertina, Oos-Kaapprovinsie, later in lewe van Bergen, Noorweë. Oorleef deur kinders, Karl, Ann en gesin, Ann, Randolf en gesin, Inge, Geier en gesin, broers en suster Pieter, Serena, Louwrens en hulle gesinne. (Beeld – 05/02/2005)

ELS; Susara Aletta, in lewe van Kemton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 04/02/2005, 15:00. (Beeld – 03/02/2005)

ERASMUS; Maria Isabella, in lewe van Pretoria, Begrafnisdiens: Volle Evangelie Kerk, Sinoville, Pretoria 03/02/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/02/2005)

ERASMUS; Paul Nicolaas Harmse Venter, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Sonheim Aftree-Oord, distrik Pretoria 11/02/2005, 11:00 # 09:30, Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 10/02/2005)

FENSHAM; Emily Elizabeth, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Oos Gemeente, h v 14e Laan en Carl Cilliersstraat, 11/02/2005, 13:00. (Beeld - 11/02/2005)

FERREIRA; Piet en Yvonne, in lewe van distrik Vanderbijlpark, Gauteng provinsie, vier 50ste Huweliksherdenking 15/01/2005. (Vaal Ster – 14 tot 18 Feb 2005)

FICK; Wietz Botes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos 16/02/2005, 09:30 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 15/02/2005)

FOUCHE; Lourens (Louwtjie) + 06/02/2005. Meegevoel aan Rika, Baby, Henry, Johan en gesinne, van Jan KOLYN. (Beeld – 10/02/2005)

FOUCHEE; Johannes Jacobus, in lewe van Brakpan, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AGS Kerk, Brakpan-Noord 15/02/2005, 11:00. (Beeld – 15/02/2005)

FRITZ; Ernest August, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Nigel 14/02/2005, 14:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 11/02/2005)

GERMISHUIZEN; Cam. Gedenkdiens: St John's Church, Andries Pretoriusstraat, Thaba Tshwane, distrik Pretoria, 04/02/2005, 14:30. Veras. (Beeld – 04/02/2005)

GEYER; {Dr} Chris. Vader en Oupa. Oorleef deur Togie, Graham, David, Kirsten en Rudi. (Beeld –18 Feb 2005)

GOUWS; Frans Pieter Faculin, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Margaretlaan 29, Kempton Park 07/02/2005,11:00. (Beeld - 07/02/2005)

GUNTER; Maxi (SOLDATOS), in lewe van Murrayfield, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Skuilkrans, Brummeria, Pretoria 24/02/2005, 13:00 # Silverton Begraafplaas. (Beeld – 22/02/2005)

HANEKOM; Tobias Nicolaas, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: St Andrews Community Presbyterian Church, Miles Sharpstraat, Rynfield, Benoni, Gauteng provinsie 17/02/2005, 14:00. (Beeld - 16/02/2005)

HEYMANS; Johanna Susanna, in lewe van Herfsland Aftree-oord, Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Riebeeckpark, Kempton Park 23/02/2005, 13:00. Veras. (Beeld – 22/02/2005)

HIGGO; {Matrone} M, in lewe van Zuid-Afrikaanse Hospitaal, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waterkloofrif, Pretoria 11/02/2005, 14:00 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria, 10:00. (Beeld – 09/02/2005)

JACOBS; Willem Jacobus, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: OA Kerk, Cranbourne Laan 137, Benoni 23/02/2005, 13:30. (Beeld - 23/02/2005)

KOEKEMOER; Frederick George, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Moedergemeente, Kerkstraat, Elsburg, distrik Germiston 24/02/2005, 11:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, distrik Germiston. (Beeld – 22/02/2005)

KOTZE; Martha, in lewe van Fountainebleau, Randburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk Northwold, Randburg 23/02/2005, 11:00 # Fourways Memorial Park Begraafplaas, distrik Sandton, Johannesburg. (Beeld - 21/02/2005)

KRIGE; Debora (Debbie) + 31/01/2005, 83jr, in lewe van Hermanus, Wes-Kaapprovinsie, voorheen van Florida, Roodepoort, Gauteng provinsie. Oorleef deur man Deon, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Gedenkdiens: NG Kerk, Hermanus 03/02/2005, 14:30. Veras. (Beeld – 02/02/2005)

KRITZINGER; Matthys Johannes Lourens (Thys Masien) * Nuweplaas, Langkloof, Wes-Kaapprovinsie 30/06/1919 + 16/01/2005. Oorleef deur eggenote Kleintjie en kinders Raymond, Linda en Elaine. Veras. (Beeld – 19/02/2005)

KRUGER; Jacomina Petronella, in lewe van Amandasig, distrik Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, distrik Pretoria-Noord 25/02/2005, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 24/02/2005)

KÜHN; Wilhelmina Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Christian Worship Centre, 03/02/2005, 10:30 # 09:00, Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 02/02/2005)

LA GRANGE; {Matrone} Sarah + 22/01/2005, in lewe van Huis Herfsblaar, Pretoria, voorheen van Soetdoring-Aftreeoord. Kontaknommer van susterskind, Mnr ORFFER: 082-445-7602. (Beeld – 01/02/2005)

LAWRIE; Anna Elizabeth * 24/02/1915, vier 90ste verjaarsdag. Gelukwensing van Robert, Anna-Beth, Conner en Rogan KLEINZEE. (Beeld – 24/02/2005)

LE ROUX; Louis, in lewe van Cederberg 9, The Willows, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk Aasvoëlkop, h v Alida- en Hockeylaan, Northcliff, Johannesburg, 11/02/2005, 14:00, Veras. Dank vir ondesteuning met afsterwe, van Trips LE ROUX en familie. (Beeld – 10 & 25/02/2005)

LEMKE; Cicel C, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Voortrekkekmonument Kapel, Pretoria, 11/02/2005, 10:00. (Beeld - 10/02/2005)

LIGTHELM; Klaartjie, in lewe van De Beerstraat 652, Wonderboom-Suid, Pretoria. Gedenkdiens: Geref Kerk, Wonderboom-Suid, h v 13e en Naudéstraat, 25/02/2005, 12:00 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord, 11:00. (Beeld – 23/02/2005)

LIZAMORÉ; Andries Hermanus. Begrafnisdiens: NG Kerk, Waverley, Pretoria, 07/02/2005, 10:45 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld - 07/02/2005)

LOGGENBERG; Jacoba Elizabeth, in lewe van Drie Riviere, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Drie Riviere 14/02/2005, 14:00. (Beeld - 16/02/2005)

LOOTS; Willie, in lewe van Linden, Johannesburg. Meegevoel van Stella en familie. (Beeld – 15/02/2005)

LUBBE; Hennie. Begrafnissdiens: Baptiste Kerk, 15de Laan, Rietfontein, distrik Pretoria 18/02/2005, 12:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18/02/2005)

MAILOVICH; Charles John Quinton, in lewe van 278ste Straat, Mookghopong (ex-Naboomspruit), Limpopo provinsie. Begrafnissdiens: NG Kerk Naboomspruit, 18/02/2005, 10:30 # Naboomspruit Begraafplaas. (Beeld – 17/02/2005)

MALHERBE; Tielman + 08/02/2005. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 14/02/2005, 14:00. (Beeld - 14/02/2005)

MANUELS; Arend, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Villieria, Pretoria 11/02/2005, 14:00. (Beeld – 09/02/2005)

MARAIS; VI, in lewe van Groenkloof, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Groenkloof, 02/02/2005, 15:00 # 13:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 01/02/2005)

MARITZ; Janetta Gezina, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: Geref Kerk, Brooklyn, Pretoria, 04/02/2005, 10:00. Veras. (Beeld – 03/02/2005)

MEYER; Attie, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Trinity United Church, Norkem Park, Kempton Park 24/02/2005, 10:00. (Beeld – 23/02/2005)

MOOLMAN; Theodorus Daniël du Plessis, in lewe van Môregloed, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Môregloed, 17/02/2005, 14:00. (Beeld - 17/02/2005)

NEL; Carlie, 'n baba, in lewe van Pretoria. Roudiens: Ned Herv Kerk Wapadrand, Pretoria 23/02/2005, 09:30, # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld - 22/02/2005)

NIELSON; Judith Jacoba, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Woord en Lewe Kapel, h v Trichardt- en Schreinerstraat, Parkrand, Boksburg 11/02/2005,14:00 # Suidpark Begraafplaas, Elspark, distrik Germiston. (Beeld - 10/02/2005)

O'CONNER; Anna Magrieta Johanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Gemeente Hoogland, Kempton Park 11/02/2005, 10:00 # Zuurfontein Begraafplaas. (Beeld – 09/02/2005)

OBERHOLZER; Magrietha Sophia Jacoba, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, 04/02/2005, 12:00. (Beeld – 03/02/2005)

OELOFSE; Nico, in lewe van Garsfontein, Pretoria. Begrafnisdiens: AP Kerk, Pretoria-Oos, 08/02/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 04/02/2005)

OOSTHUIZEN; Dirk, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Faerie Glen, Pretroria, 07/02/2005, 11:00 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 04/02/2005)

OOSTHUIZEN; Eduard Johannes (Osie). Roudiens: NG Kerk, Valleisig, h v Mayo- en Tipperarystraat, Faerie Glen, Pretoria 22/02/2005, 10:15. Veras. (Beeld – 21/02/2005)

POTGIETER; Engela (Tannie Pop), in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Parkstraat, Benoni, 18/02/2005, 10:00. (Beeld - 16/02/2005)

POTGIETER; Johannes Hermanus, in lewe van Benoni, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Wordsworthstraat, Farrarmere, Benoni, 11/02/2005, 10:00. (Beeld - 10/02/2005)

POWELL; Alida, in lewe van Rustenburg, Noordwesprovinsie, voorheen van Port Elizabeth, Oos-Kaapprovinsie. Gedenkdiens: NG Kerk, Suid-Oos Pretoria, Stellastraat, Brooklyn, 03/02/2005, 11:00. Veras. (Beeld – 02/02/2005)

PRETORIUS; Gerhardus Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderpark, 01/02/2005, 13:00 # Heatherdale Begraafplaas, Pretoria-Noord. (Beeld – 01/02/2005)

PRINSLOO; Louis, in lewe van Robin Hills, Randburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Mosaiek Kerk, Davidsonstraat, Northcliff, Johannesburg, 03/02/2005, 14:00. (Beeld – 03/02/2005)

ROBERTS; Pieter, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Nuwe Apostoliese Kerk, h v Buxton- en Conwayweg, Dinwiddie, distrik Germiston, 12/02/2005, 11:00. (Beeld - 11/02/2005)

ROOS; Schalk * 19/11/1957 + 02/02/2005. Onthou deur Wayne, Linda, Kade, Ronel, Neil, Martin, Sasha, Grant, Chris, Riana en Annebelle. (Vaal Ster – 08 tot 11/02/2005)

ROSSOUW; Pieter Andries, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Moedergemeente, Kerkstraat, Elsburg, 04/02/2005,12:00 # Suidpark Begraafplaas, Elsburg, distrik Germiston. (Beeld – 02/02/2005)

SCHLEBUSH; Kobus * 12/02/1970 + 28/05/2002. Onthou deur Ma. (Beeld - 12/02/2005)

SCHOEMAN; Christiaan Frederick, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Wesmoot, 03/02/2005, 14:00. (Beeld – 02/02/2005)

SCHOEMAN; Stephanus Johannes (Fanie). In Memoriam [ingestuur deur] verloofde Alinda en kinders. (Beeld – 19/02/2005)

SCHOLTZ; Christine, in lewe van Gansbaai, Wes-Kaapprovinsie. Gedenkdiens: NG Kerk, Gansbaai, 25/02/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 23/02/2005)

SCHOOMBIE; Cornelius Johannes Hermanus, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Begrafnissdiens: AGS Kerk, h v Flemming- en Fisherstraat, Krugersdorp-Wes, 17/02/2005, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 16/02/2005)

SHEPHERD; Tommie/Tom + 03/02/2005, in lewe van Die Palm Kwekery. Oorleef deur Marina en kinders. Meegevoel deur Marinda en Johan TALJAARDT, Velddrif, Weskus. Verassingsdiens: NG Kerk Constantiakruin, h v Yolande- en Liebenbergweg, Constantiakloof, Roodepoort, Gauteng provinsie, 08/02/2005, 11:00. (Beeld – 07/02/2005)

SMIT–STEVENS; Rie, in lewe van De Meerpaal Aftree-Oord, Equestria, Pretoria. Dankdiens: Hollandia Saal, Stellenbergweg 689, Willow Glen landbouhowes, Pretoria 23/02/2005, 14:00. Veras. (Beeld – 22/02/2005)

SMITH; Alet, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Horison, h v Andries Bruin- en Moutonweg, 11/02/2005 10:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld - 10/02/2005)

SNYMAN; Johanna A C (Joey) * KRIGE, in lewe van Sussexlaan, Pretoria. Begrafnissdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 17/02/2005, 11:00 # Rebeccastraat Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 16/02/2005)

SNYMAN; Renier, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Championstraat, Boksburg, 11/02/2005, 10:00 # Boksburg Substreek Begraafplaas. (Beeld - 10/02/2005)

STEYN; Gesina, in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Pretoria-Oos, 17/02/2005, 10:00. Veras. (Beeld - 16/02/2005)

STRYDOM; Gert Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 15/02/2005, 13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 14/02/2005)

SWART; Lucas Martinus (oom Blackie). Begrafnisdiens: NG Kerk Warmbad-Wes Gemeente, Bela-Bela (ex-Warmbad), Limpopo provinsie, 14/02/2005, 11:00. (Beeld – 12/02/2005)

TENZELDAM-GANSWYK; Clare Isabella, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Gemeente Hoogland, Kempton Park 09/02/2005, 11:00. (Beeld - 09/02/2005)

VAN DER HORST; Nancy + 13/02/2005, in lewe van Pretoria. Oorleef deur Wim, kinders en kleinkinders. Gedenkdiens: Geref Kerk, Rietvallei, 18/02/2005, 09:30. Veras. (Beeld - 16/02/2005)

VAN DER LINDE; Maria Magdalena, in lewe van Melville, Johannesburg. Begrafnisdiens: NG Kerk, Melville, 24/02/2005, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 23/02/2005)

VAN DER MERWE; Trudie (Kleintan), in lewe van Klein Helderkruin, Roodepoort, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, Wilropark, Roodepoort, 10/02/2005, 15:00. (Beeld - 10/02/2005)

VAN DER WESTHUIZEN; (Oom Piet), in lewe van Moreleta Park, Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moreleta Park, 25/02/2005, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 23/02/2005)

VAN DEVENTER; Dirk, in lewe van Jakkalsdans, Cullinan, Gauteng provinsie. Begrafnissdiens: Geref Kerk, Bronkhorstspruit, Gauteng provinsie 16/02/2005, 11:00 # Ou Bronkhorstspruit Begraafplaas. (Beeld – 16/02/2005)

VAN DYK; Joe, in lewe van Faerie Glen, Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Lynnwoodrif, Pretoria, 10/02/2005, 09:30. Veras. (Beeld - 08/02/2005)

VAN DYK; Jurgens Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton Park-Oos, 11/02/2005, 10:00 # Bredell Begraafplaas, distrik Benoni, Gauteng provinsie. (Beeld - 10/02/2005)

VAN HEERDEN; Alet (Lottie), in lewe van Homestead, Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Primrose, Môreweg-Gemeente, Germiston, 26/02/2005, 10:00 # Primrose Begraafplaas. (Beeld – 23/02/2005)

VAN SCHALKWYK; Cecilia Maria, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: # 23/02/2005, 14:00, Sterkfontein Begraafplaas. (Beeld – 25/02/2005)

VAN WYK; Johanna (Joey) * te Harrismith, Vrystaat provinsie 1914, vier 91ste verjaarsdag verlede naweek in Sasolburg, Vrystaat. Eggenoot Thys, vooroorlede. Kinders: Annetjie en Pieter. (Vaal Ster – 21 tot 25/02/2005)

VAN WYK; Samuel, in lewe van Brakenhurst, Alberton, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Brakenhurst, Hennie Albertsstraat, Alberton, 17/02/2005, 14:00. (Beeld - 16/02/2005)

VAN ZYL; Faan. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wierdapark, 22/02/2005, 15:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, 14:00. (Beeld – 22/02/2005)

VENTER; Maria Johanna, in lewe van Drie Riviere, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Drie Riviere, 03/02/2005, 10:00 # Vanderbijlpark Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 02/02/2005)

VENTER; Martha Hendrina, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnissdiens: NG Oosgemeente, Nigel, 16/02/2005, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 16/02/2005)

VERHAGE; Sjaan, in lewe van, Pretoria, voorheen van Mokopane (ex-Potgietersrus), Limpopo provinsie, voorheen van Hermanus, Wes-Kaapprovinsie. Gedenkdiens: Glen Methodist Church, Keeshondstraat, Garsfontein, Pretoria 21/02/2005, 13:00. (Beeld - 18/02/2005)

VERSTER; Riana, in lewe van Randhart, Alberton, Gauteng Provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Randpark, Boekenhoutstraat 23, Alberton, 24/02/2005, 11:00 # Alberton-Noord Begraafplaas. (Beeld – 23/02/2005)

VILJOEN; Maria Petronella Magrietha, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Onderstepoort, Pretoria-Noord, 04/02/2005, 10:00. (Beeld – 03/02/2005)

VISSER; Mathys Cornelius (Tollie). Begrafnisdiens: AGS Kerk, Shelly Beach, Suidkus, KwaZulu-Natal provinsie, 26/02/2005, 10:00 # Izotha Begraafplaas. (Beeld – 25/02/2005)

WEENICK; Hetty, in lewe van Panoramalandgoed, Panorama Landbouhowes, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnissdiens: Geref Kerk Noordrand, Landhuisstraat 1129, Allan's Nek, Roodepoort 21/02/2005, 11:30 # 10:00, Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 19/02/2005)

  • Hits: 10467