Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2004 05 May

ALBERTS; Johanna Elizabeth, in lewe van Johannesburg. Dankdiens: NG Kerk, Dalehamweg, Mondeor, 24/08/2004, 11:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 22/05/2004)

BENSON; Isabella Cornelia, in lewe van Parklane, ?. Begrafnisdiens: NH Kerk, Randburg, Gauteng provinsie, 21/05/2004, 12:00 # Ou Roodepoort Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 21/05/2004)

BESSINGER; Michael George, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Esther Park, 01/06/2004, 11:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 31/05/2004)

BEZUIDENHOUT, {mevr} M E J F (Kiet), in lewe van Silverton, Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Silverton, 15/05/2004,10:00. (Beeld – 14/05/2004)

BEZUIDENHOUT; Anna Charlotta, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Elarduspark, Pretoria, 27/05/2004, 13:00. (Beeld – 26/05/2004)

BLIGNAUT; Jacobus Mechiel Nicolaas, in lewe van Pretoria. Grafdiens: 19/05/2004, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 19/05/2004)

BOSHOFF; {mev} J H (Henna) * 01/04/1917, + 08/05/2004 [weduwee van {Ds} G J J BOSHOFF], (vroeër van Linden Gemeente en Voortrekkerhoogte, Pretoria). Roudiens: Lynnwood Oord, The Hillside 315, 11/05/2004,15:30. Veras. (Beeld – 12/05/2004)

BOTHA; Heidi + April 2004, 14jr (selfmoord). In lewe 'n leerling aan Hoërskool Eldoraigne, Centurion, distrik Pretoria. (Beeld - 04/05/2004)

BOTHA; Jacoba Maria (Kotie), in lewe van Pretoria. Gedenkdiens: NG Kerk, Kloofsig Gemeente, Bothalaan, Centurion, Pretoria, 25/05/02004,14:00. (Beeld – 19/05/2004)

BOTHA; Solomon Ignatius, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, Pretoria-Wes, 06/05/2004,13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 05/05/2004)

BOUWER; Abraham Stephanus, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: AVBOB Kapel, 06/05/2004,11:30. (Beeld – 06/05/2004)

BRAND; Esther Mallan, in lewe van Roodekrans, Roodepoort, Gauteng provinsie. Grafdiens: 12:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. Kerkdiens: NG Kerk, Harmoniehof, Joubertstraat120, Synnyside, Pretotia, 14/05/2004,14:00. [Donasies:] Bybelverspreiding, Posbus 11263, Hatfield, 0028. (Beeld – 12/05/2004)

BRINK; Jacoba Josephina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Verwoerdburg, Pretoria, 19/05/2004, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 19/05/2004)

BRITS; Hazel, 21jr op 23/05/2004. Van Oupa Wouter en Tannie Heloise. (Beeld – 22/05/2004)

BUITENDAG; {ds} Frederick Jan Hendrik, in lewe Waverley, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Oos-Moot, 21/05/2004, 10:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 20/05/2004)

BURGER; Cornelius Johannes (Boet), in lewe Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, Kempton Park, 28/05/2004,11:00. (Beeld – 28/05/2004)

COETZEE; Johannes Mattheus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Montanapark, 05/05/2004,10:00. (Beeld – 05/05/2004)

CONRADIE; Servaas Daniël, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Wesleyaanse Kerk, Serenepark Aftree-oord, 20/05/2004, 10:00. (Beeld – 19/05/2004)

CRAFFORD; Hendrik Johannes, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Meyerspark., Pretoria, 11/05/2004, 09:30. (Beeld – 11/05/2004)

CRAMENT; Len, in lewe van Centurion, Pretoria. Dankdiens: Lede in Christus Kerk, Centurion, Jeanlaan 260b, Lyttelton, Pretoria, 21/05/2004, 12:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 20/05/2004)

CROUS; Ria + 25/05/2004. Mammie, ouma en Oumagroot word onthou deur die Familie. (Beeld – 28/05/2004)

DANZFUSS; Friedrich Wilhelm Alexander, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Evangelies Geref Kerk, Pretoria-Oos, 20/05/2004, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 19/05/2004)

DE BRUYN; Jan + 11 Mei 2004. Uncle Hannes, We will sadly miss you as husband, dad & granddad. (Beeld – 13/05/2004)

DE LANGE; Francis William, in lewe van Roodekrans, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Roodekrans, 12/05/2004,12:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 11/05/2004)

DE LANGE; Stefanis (Fanie), in lewe van Bronkhorstspruit, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Nooitgedagt, ?, 05/05/2004,10:00. (Beeld – 04/05/2004)

DIQUE; Sara Catherine, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, 28/05/2004, 12:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/05/2004)

Du TOIT; Christina Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Brumaeria Renaissance, 07/05/2004,10:30 # 09:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 05/05/2004)

Du TOIT; Frikkie, in lewe van Lynnwood, Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Lynnwood, Sunsexlaan 439, Lynnwood, 28/05/2004, 10:30 # 09:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 27/05/2004)

EHLERS; Chrissie, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Elandspoort, Knightstraat 113, Danville, Pretoria, 07/05/2004,10:30 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 06/05/2004)

ELOFF; Maria Jemina, in lewe van Jefferysbaai, Oos-Kaapprovinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Brackenhurst, Hennie Albertstraat, Alberton, Gauteng provinsie, 19/05/2004, 11:00 # Kromvlei Begraafplaas. (Beeld – 18/05/2004)

ELS; Paul Johannes, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Moreletapark, 15/05/2004, 09:30 # 10:30, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 14/05/2004)

ENGELBRECHT; Richard Edward * 09/01/1943 + 16/05/2004, in lewe van Kaapstad, Kaapprovinsie. Onthou deur Alet, kinders en familie. Roudiens: Valleisig, Pretoria, 25/05/2004, 10:00. Veras. (Beeld – 21/05/2004)

ENGELBRECHT; Rienie + 09/05/2004. Gedenkdiens: NG Kerk, Lindenpark, Sentraalweg, Linden Uitbreiding, Johannesburg, 12/05/2004,11:00 # 10:00, Wespark Begraafplaas, Johannesburg. Onthou deur Michiel, Celia, Marlene en gesinne. Kontak: Celia THEART: 011-888-5858. (Beeld – 11/05/2004)

FLETCHER; Zelma + tuis, Centurion, distrik Pretoria 02/05/2004, 17jr (selfmoord). In lewe 'n leerling aan Sutherland High School, Eldoraigne, Centurion, d v Benjamin en Mariana FLETCHER. Begrafnisdiens: Metodistekerk, Westview, Eldoraigne, Pretoria, 06.05.2005, 14:00. (Beeld 04/05/2004)

FOURIE; Wilhelmina Fredrika, in lewe van Klein Helderkruin, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Fourways Memorial Park Kapel, 19/05/2004, 12:00 # Fourways Begraafplaas, Distrik Johannesburg. (Beeld – 19/05/2004)

FOWLER; Valerie. Roudiens: Lyttelton Metodiste Kerk, 13/05/2004,11:00. Betreur deur man John, kinders Carin, Shawn, Debbie, Angie, Mark en kleinkind Justin. (Beeld – 11/05/2004)

GEYSER; Kobus + sy pastorie-ouerhuis, Centurion, distrik Pretoria 02.04.2004, 14jr (selfmoord). In lewe 'n leerling en atleet aan Hoërskool Eldoraigne, Centurion, distrik Pretoria. (Beeld 04/05/2004)

GOOSEN; Lucia, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Geref Kerk, h v Kippersol- en Hakdoorningstraat, Wilro Park, Roodepoort, Gauteng provinsie, 26/05/2004,15:00. (Beeld – 26/05/2004)

GOUWS; Trijnte, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pierneef, 14/05/2004, 12:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 13/05/2004)

GREEFF; Johan (82jr) (voormalige Speaker van die Parlement en voorsitter van die Presidentsraad) + 06/05/2004. Gedenkdiens: NG Kerk, Stellenbosch-Wes, Wes-Kaapprovinsie, 11/05/2004,11:00 # 10:00, Onderpappegaaiberg Begraafplaas, ?. Onthou deur Johan & Linda GREEFF, Chari & Nelonia VORSTER, Lèta AUCAMP en Kleinkinders. Kontak: Johan GREEFF: 082-784-6882. (Beeld – 11/05/2004)

GROBLER; Engela Petronela, in lewe van Pretoria-Noord. Verassingsdiens: NH Kerk, Witfontein, 07/05/2004, 14:00. (Beeld – 06/05/2004)

GROENEWALD; "Pieter" de Klerk, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Geref Kerk, h v Roosweg en Churchill, Primrose, Germiston, 12/05/2004, 11:00 # Primrose Begraafplaas. (Beeld – 12/05/2004)

HARTMAN; Gertruida Elizabeth, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 04/05/2004, 10:30 # 09:30, Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 03/05/2004)

HARTMAN; Nadie. 21jr, 21/05/2004.Van Mamma Sinti. (Beeld – 21/05/2004)

HEATH; Petronella Johanna, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Birchleigh, Kempton Park, 07/05/2004,11:00. (Beeld – 07/05/2004)

HEATH; Susara Louisa (Lalie), in lewe van Montanapark. Verassingsdiens: NG Kerk, Magalies Kruin, Pretoria, 10/05/2004,10:00. (Beeld – 07/05/2004)

HERTLEY; Henry Morris Joseph, in lewe van Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Hartbeesspruit, 29/05/2004, 08:00 # Croesus Begraafplaas, (Beeld – 28/05/2004)

HEYDENRYCH; Wikus, in lewe van Valhalla, Pretoria. Begrafnisdiens: Evangelies-Geref Kerk, Centurion, Gloverlaan, Lyttelton, Pretoria, 29/05/2004, 11:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 29/05/2004)

HOFMEYER; Blanche. Onthou deur Helena & Rusty. (Beeld – 18/05/2004)

JANSE VAN RENSBURG; Pieter Swart, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Valleisig, 31/05/2004, 10:00. (Beeld – 31/05/2004)

JOOSTE; Alida Aafje * KOSSEN + 11/05/2004, Benoni, Gauteng provinsie. Van Kinders & kleinkinders. (Beeld – 14/05/2004)

KAPP; Jan Hendrik, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Primrose-Oos, Germiston,11/05/2004,12:00 # Ou Alberton Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 11/05/2004)

KOCH; Wilhelmina Adriana. Begrafnisdiens: NG Kerk, 04/05/2004,10:00 # Olievenhoutbosch Begraafplaas, Monavoni, Centurion, Pretoria. (Beeld – 04/05/2004)

KOK; Christa, in lewe van Northcliff, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Melville, Johannesburg, 11/05/2004,12:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 11/05/2004)

LABUSCHAGNE; {prof}Johan Martin Trotske, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk,Meyerspark, 12/05/2004,11:30 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 11/05/2004)

LANGENHOVEN; Christina Emma (Christa) * VAN ZYL 06 Mei 1942 + 03 Mei 2004, in lewe van Kempton Park. Verassingsdiens: NH Kerk, Kempton Park-Oos, 06/05/2004,15:00. [ X (42jr) 05/05/1962, 05/05/2004, Man Danie, kinders en kleinkinders]. (Beeld – 06/05/2004)

LAUBCHER; Lukas Johannes Dolfo, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Bothastraat, Elsburg-Suid, 07/05/2004,10:00 # Jacobskop Begraafplaas, distrik Vereeniging. (Beeld – 06/05/2004)

LE GRANGE; Jaco * 30/11/1981 + 18/05/2001. Onthou deur Pa, Ma, broer, oupa & ouma's. (Beeld – 18/05/2004)

LOMBARD; Daniël Benjamin. in lewe van Ons Eie Ouetehuis, Carolina, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: AP Kerk, Carolina, 07/05/2004,10:00 # Carolina Begraafplaas. (Beeld – 06/05/2004)

LONDT; Martha Catharina, in lewe van Dorandia, Pretoria-Noord. Verassingsdiens: NH Kerk, Witfontein, 12/05/2004, 09:30. (Beeld – 11/05/2004)

LOURENS; Petrus Johannes, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Nigel, 28/05/2004, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 28/05/2004)

LOUW; Adriaan Jacobus, in lewe van Olifantsfontein, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Olifantsfontein, 06/05/2004,13:00 # Monavoni Begraafplaas, Centurion, Pretoria. (Beeld – 05/05/2004)

LOUW; Willem Henry OF Henry Willem, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NG Kerk, Onderstepoort, 07/05/2004,12:00 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 06/05/2004)

MALAN: S W (Boetie) + 13/05/2004. Onthou deur Elize, Mariaan, Bertie, Madeleine, Lucian, Stephanus, Nicolene, CD, Margot, Lambrie, Annalise, Lucian{jr}, Malan, Anke, Liesl, SW, Jana en Ouma Waterval(Joey). Begrafnis: NG Kerk, Adelaide, Oos-Kaapprovinsie, 18/05/2004, 10:00. (Beeld – 15/05/2004)

MALHERBE; Hendrika, in lewe van Centurion. Begrafnisdiens: NH Kerk, Olifantsfontein, Pretoria, 28/05/2004, 11:00 # Centurion Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 27/05/2004)

MARAIS; Susara Johanna, in lewe van Plaas Seekoeifontein, distrik Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Vereeniging, 26/05/2004, 14:00 # Jacobskop Begraafplaas, Vereeniging. (Beeld – 26/05/2004)

MC ALPINE; Gertruida Johanna Sophia (Trudie), in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Stasiestraat, Luipardsvlei, Krugersdorp, 07/05/2004,10:00. (Beeld – 06/05/2004)

MEINTJIES; Justin Thomas, in lewe van Fairlands, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Fourways Memorial Park Kapel, 20/05/2004,14:00 # Fourways Begraafplaas Distrik Johannesburg. (Beeld – 19/05/2004)

MOOLMAN; Wynand Theunis Jacobus, in lewe van President CR Swartstraat 6, Ermelo, Mpumalange provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, De Bruinpark, Ermelo, 07/05/2004,11:00. (Beeld – 06/05/2004)

OLLEWAGEN; Wenda + 05 Mei 2004. Strefgeval: (Beeld – 07/05/2004)

MULLER; Johannes Petrus Jacobus, in lewe van Bothastraat 122, Morgenzon, Mpumalanga provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Morgenzon, 28/05/2004, 11:00 # Morgenzon Begraafplaas. (Beeld – 27/05/2004)

NAGEL; Marinda, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Boksburg Park, Andrewsweg, Libradene, Boksburg, 24/05/2004, 11:00 # Boksburg Substreeklike Begraafplaas. (Beeld – 22/05/2004)

NEL; Daniël, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Rooihuiskraal, 28/05/2004, 13:00. (Beeld – 27/05/2004)

NEL; Izak (Sakkie), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Nuwe Apostoliese Kerk, Valhalla, Pretoria, 26/05/2004, 14:00. Meegevoel aan Martie en dogters van Sam en Marie PETZER. (Beeld – 26/05/2004)

NIENABER; Stephanus Deon, in lewe van Pretoria-Noord. Verassingsdiens: AP Kerk, Wonderboom, Pretoria, 19/05/2004, 13:00. (Beeld – 19/05/2004)

NORTJÉ; Mia * 07/05/2004. Ouers Riaan & Igna NORTJÉ, Grootouers S.T. POTGIETER en Groot-Grootouers ST en Dawn POTGIETER. (Beeld – 11/05/2004)

OCHSE; Christiaan George, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: OA Kerk, h v Cleator- en Suidrandweg, Hazeldene, 31/05/2004, 14:00. (Beeld – 28/05/2004)

ODENDAAL; Andrè John, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Kempton Kruin, Kempton Park 21/05/2004, 11:00. (Beeld – 21/05/2004)

OLIVIER, E A (Choppie), in lewe van Witpoortjie, Gedenkdiens: NH Kerk, Culembeeck Gemeente, Koebergstraat, Witpoortjie, 18/05/2004,14:00. Veras. (Beeld – 18/05/2004)

OLIVIER; Susara Dorothea, in lewe van Ronaldstraat 80, Ristivia, Primrose, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Môreweg, h v Windsor- en Richardstraat, Primrose, Germiston, 20/05/2004, 10:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, Germiston. (Beeld – 19/05/2004)

PEENS; Maggie, in lewe van Clearmont, Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Pretoria-Tuine, 18/05/2004,11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 17/05/2004)

PHILLIPS-BERRY; Edith, in lewe van Huis Dien Bothma. Verassingsdiens: NG Kerk, Boksburg-Wes, Gauteng provinsie, 07/05/2004,12:00. (Beeld – 07/05/2004)

PIENAAR; Johan, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk, Noordoos-Pretoria, Kamferbosstraat 58, Kilnerpark, 06/05/2004,14:00. (Beeld – 05/05/2004)

PRETORIUS; Arnoldus Mauritius, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Alkantrant,14/05/2004, 11:00 # 10:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. [Donasies:] Sungardens Hospice (Beeld – 13/05/2004)

PRETORIUS; Johan W (Stoors) * 04/09/1958, + 17/05/2004. Begrafnisdiens: Lewende Woord, Brummeria, 20/05/2004. (Beeld – 20/05/2004)

PRETORIUS; Siegfried Marnewick, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Sesmylspruit, 04/05/2004.14:00. (Beeld – 03/05/2004)

PRICE; William, in lewe van Irene. Verassingsdiens: NG Kerk, Doringkloof, Pretoria, Leoniestraat 143, Doringkloof, 10/05/2004,11:00.[Donasies:]Abraham Kriel Kinderhuis, Catalinastraat 2, Northmead, Benoni, Gauteng provinsie. (Beeld – 07/05/2004)

PUTTER; Anna Johanna, in lewe van Germiston, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: Evangelies Geref Kerk, Morganridge, Morganweg, Boksburg, Gauteng provinsie, 28/05/2004, 10:00 # Suidpark Begrafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, Germiston. (Beeld – 27/05/2004)

PUTTER; Danie 70jr, in lewe van Plettenbergbaai, Wes-Kaapprovinsie, [voorheen van Randburg, Gauteng provinsie] + 04/05/2004. Gedenkdiens: Doves Goodall & Williams Begrafnisdienste Kapel, Voortrekkerweg 11, Belville, Wes-Kaapprovinsie, 08/05/2004,11:00. Onthou deur vrou Elamarie, kinders Francois en Alide, Johan en Rita, Michael en Amanda, Hentie, Philip en Vernitta en kleinkinders (Beeld – 07/05/2004)

RABIE; Aletta Maria, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk, Lynnwood, Sunsexlaan 439, Lynnwood, Pretoria, 01/06/2004, 15:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 31/05/2004)

RAS; Marthinus David, in lewe van Meerenseë, Richardsbaai, Kwa-Zulunatal provinsie. Verassingsdiens: NH Kerk, Kameeldrif, 08/05/2004,10:00. (Beeld – 07/05/2004) [AVBOB, Pretoria-Noord]

RAUTENBACH; Anna Wilhelmina, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Doxa Deo Ooskampus Klubhuis, 07/05/2004,14:00. (Beeld – 07/05/2004)

REYNHARDT; Jan Petrus Karel, in lewe van Fochville, Noord-Wes provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Fochville-Noord,19/05/2004, 10:30 # Fochville Begraafplaas. (Beeld – 18/05/2004)

RIEKERT; Simon Lodewyk, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NH Kerk, Cullinan, Gauteng provinsie, 12/05/2004, 13:00 # Rayton Begraafplaas, Gauteng provinsie. (Beeld – 12/05/2004)

ROBINSON; John, in lewe van Pretoria (voorheen Rustenburg). Verassingsdiens: Kerkstraat Begrafnisse Kapel, Kerkstraat 15, Pretoria, 11/05/2004, 11:00. (Beeld – 13/05/2004)

ROETS; Willem Schalk Jacobus, in lewe van Generaal Kempstraat 39, Secunda, Mpumalanga provinsie. Roudiens: OA Kerk, Wenzelstraat, Secunda, 28/05/2004, 11:00 # Secunda Begraafplaas. (Beeld – 28/05/2004)

ROSSOUW; Casper Jacobus, in lewe van Wolsleystraat 16, Secunda, Gauteng provinsie. Gedenkdiens: NG Moedergemeente, Secunda, 03/05/2004,11:00. (Beeld – 01/05/2004)

RUDMAN; Rupert Cecil, in lewe van Port Elizabeth, Wes-Kaapprovinsie. Oorleef deur kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, suster, broer en familie. Begrafnisdiens: PPK Kempton Gemeente, 21/05/2004,11:00 # Mooifontein Begraafplaas, distrik Kempton Park. (Beeld – 19/05/2004)

SCHEEPERS; Hester. Verjaarsdag: 15/05/2004,104 jr, woon in Moot, Pretoria saam met dogter Rosli STRYDOM (76) (voormalige Engelse onderwyseres van Mattrikulante vir 40 jr) (Beeld – 11/05/2004)

SCHOEMAN; Gesina Hendrika, in lewe van Pretoria. Grafdiens: 27/05/2004, 10:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 26/05/2004)

SMIT; Jan Stephanus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Sungardens Hospice Kape, 05/05/2004,13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 04/05/2004)

SNYDERT; Gert Roelof Petrus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NH Kerk, Centurion, Pretoria, 05/05/2004, 09:30. (Beeld – 04/05/2004)

SPINNLER; Ambrose (Spin) * 15/02/1928 + 17/05/2004, in lewe van Lakeview, Benoni, Gauteng provinsie. Onthou deur broers en susters Bekkie, Mantha en Jacky. Verassingsdiens: Kapel, Fourways Gedenkpark, Inchangaweg 137, Witkoppen, 21/05/2004, 11:00. [Donasies:] Kreupelsorg. (Beeld – 19 & 20/05/2004)

STEENKAMP; Susanna Magdalena, in lewe van Parys, Vrystaat provinsie. Verassingsdiens: NG Kerk, Vereeniging-Sentraal, Gauteng provinsie, 05/05/2004,10:00. (Beeld – 04/05/2004)

STEYN; Engela Petronella, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Skuilkrans, 03/05/2004,10:30. (Beeld – 01/05/2004)

STROEBEL; Magdalena Petronella, in lewe van Valhalla. Begrafnisdiens: NG Kerk, Valhalla, Pretoria, 24/05/2004, 13:00 # Voortrekkerhoogte Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 21/05/2004)

SWANEPOEL; Anna Dorothea, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk, Wonderboom-Suid, 18/05/2004, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18/05/2004)

SWANEPOEL; Debbie, in lewe van Centurion, Pretoria. Dankdiens: Voortrekker-Monument Kapel, Pretoria, 28/05/2004, 14:00. [Donasies:] DBV, Krugerlaan, lyttelton Manor, Pretoria, 012-664-5644. (Beeld – 29/05/2004)

SWANEPOEL; J J (Hannes) + 18/05/2004. Van Mammie, Lucy en Familie(Beeld – 20/05/2004)

SWART; Paul Johannes (Polly), in lewe van Elspark, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NH Kerk, Delportstraat, Elsburg, 13/05/2004,14:00 # Suidpark Begraafplaas, Heidelbergweg, Elsburg, Germiston. (Beeld – 11/05/2004)

TERRY; Hilda, in lewe van Capital Park. Begrafnisdiens: AGS Moregloed, 05/05/2004, 09:30 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 04/05/2004)

UYS; Wilhelmus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK Lighuis, Magalieskruin, 04/05/2004,13:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 04/05/2004)

VAN DE(R) Merwe; Erasmus Albertus, in lewe van Theresapark, Pretoria. Verassingsdiens: Geref Kerk, Akasia, Pretoria, 20/05/2004, 10:00. (Beeld – 19/05/2004)

VAN DER WALT; Adriaan Nicolaas (Nicky) + 04/05/2004, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Rebeccastraat Krematorium, Pretoria, 10/05/2004, 11:00. (Beeld – 07/05/2004)

VAN DER WALT; Francois * 10/08/1971 + 07/05/2004. Onthou deur VAN DER WALT familie en vriende. (Beeld – 11/05/2004)

VAN DER WALT; Johan, Gert. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Wierdapark, h v Willem Botharylaan & Meyerstraat, Wierdapark, Pretoria, 19/05/2004, 12:00. Grafdiens:11:00, Olievenhoutbosch Begraafplaas, Monavoni, Centurion, Pretoria. [Donasies:] Pretoria Sungardens Hospice, Posbus 90554, Garsfontein, 0042. (Beeld – 18/05/2004)

VAN DEVENTER; Adelheid, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk, Lynnwood, Pretoria, 28/05/2004, 14:00. (Beeld – 27/05/2004)

VAN NIEKERK; Petronella Willemina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Geref Kerk, Eloffsdal, Pretoria, 06/05/2004, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 05/05/2004)

VAN OS {prof} Barry Edouard + 08/05/2004, in lewe van Elspark, Gauteng provinsie. Dankdiens: Trinity Presbyterian Church, Roderickstraat, Lynnwood, Pretoria, 12/05/2004,14:00 # Suidpark Begraafplaas, Johannesburg. [Donasies:] Kankervereniging van SA, Posbus 275, Pretoria, 0001. (Beeld – 11/05/2004)

VAN TONDER; {mnr} Jacobus Frederick, Skakel Jan MULLER by 011-917-5442 ivm aannemimg van Alicia VAN TONDER {ID. 9307160152088}. (Beeld – 26/05/2004)

VAN ZYL; Stephanus Johannes Philippus, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Drie Riviere, Vereeniging, 03/05/2004,11:00 # Jacobskop Begraafplaasdistrik, distrik Vereeniging. (Beeld – 01/05/2004)

VISAGIE; Hester Albertha Jacomina, in lewe van Sasolburg, Vrystaat provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Sasolburg, 01/05/2004, 09:00 # 14:30, Melmesbury,03/05/2004. (Beeld – 01/05/2004)

VAN ZYL; Vivian Christo, in lewe van Pretoria-Noord. Begrafnisdiens: NG Kerk, Florauna, 27/05/2004, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. (Beeld – 26/05/2004)

VENTER; Emi, in lewe van Centurion. Dankdiens: NG Kerk, Rooihuiskraal, Hofsangerlaan 142, 20/05/2004,12:00 # Centurion Begraafplaas. (Beeld – 18/05/2004)

VENTER; Helena Getruida Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Sungardns Hospice Kapel, 20/05/2004, 13:00 # Pretoria-Oos Begraafplaas. (Beeld – 19/05/2004)

VERSTER; Hendrik Johannes, in lewe van Kempton Park, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Kempton-Noord. 01/06/2004, 12:00 # Zuurfontein Begraafplaas, Kempton Park. (Beeld – 31/05/2004)

VISSER; Barend Petrus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: VEK, Wespark,10/05/2004, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 07/05/2004)

VISSER; Theophillis Ferdinand, in lewe van Fairland, Roodepoort, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Fairland, 28/05/2004, 14:00 # Wespark Begraafplaas, Johannesburg. (Beeld – 28/05/2004)

WAGNER; Aubrey, in lewe van Randfontein, Gauteng provinsie. Verassingsdiens: Metodiste Kerk, Randfontein, 12/05/2004, 09:30. (Beeld – 12/05/2004)

WEWEGE; Hendrick H J, in lewe van Noordheuwel, Krugersdorp, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk, Krugersdorp-Oos Gemeente, Lismorestraat 20, Kenmare, 07 Mei 2004 om 11:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp. (Beeld – 06/05/2004)

WEYERS; Irene * 30/05/1919. Ma sou vandag 75 jaar oud gewees het. Liefde Elsabé. (Beeld – 29/05/2004)

WILKEN; Elizabeth Catharina, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AGS Kerk, Centurion, Pretoria, 13/05/2004, 13:00 # Ou Verwoerdburg Begraafplaas, Centurion. (Beeld – 12/05/2004)

WILLIAMS; Fredrick Jacobus, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: AVBOB Kapel, 19/05/2004, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 18/05/2004)

________________________________________________________________________________

Symbols and abbreviations used:

* = gebore / born
+ = sterf /  died   
x = getroud / married   
# = begrawe / buried
d v = dogter van / daughter of   
s v = seun van / son of
AGS = Apostoliese Geloofsending / Apostolic Faith Mission
OA Kerk = Ou Apostoliese Kerk / Old Apostolic Church
Geref  Kerk = Gereformeerde Kerk / Reformed Church
NG Kerk = Nederduits Gereformeerde Kerk / Dutch Reformed Church
NH Kerk = Nederduits Hervormde Kerk / Reformed Church
AP Kerk = Afrikaanse Protestante Kerk / Afrikaans Protestant Church
RKK/RCC = Rooms Katolieke Kerk / Roman Catholic Church
PPK/PPC = Pinkster Protestante Kerk / Protestant Pentecostal Church.

  • Hits: 12211