Skip to main content

galleryLogo_sm

Daily News

Daily News 2012 01 January

2 Januarie 2012

VERLOWINGS:-

MORRIS - MARTIN David & Dianne se jongste dogter Sue aan Darryl, seun van Derek.

DOOD:-

ATTWOOD Graham . Man , pa ,oupa en broer . Memorial by Kloof Methodiste Kerk op 4 Jan 2012 om 10vm.

LANGSTON Raymond . Van President , Kaptein, Lede en personeel van Metropolitan Golf Club.

3 Januarie 2012

VERLOWINIGS:-

GREEN Mary & Willie van Pretoria se seun Cameron aan Diana, dogter van Daniel & Johana ROMY van Montreaux Switserland.

DOOD:-

BUITENDACH Charlie op ouderdom 61 jaar. Besoek aan Emandwaleni Mtubatuba, verlede week, vir funksie saam met sy kollega het iemand sy kar probeer steel en hom doodgeskiet . Ingesit deur Nondumiso MBUYAZI.

COMAROFF Gregg + 22 Des 2011. Seun en broer. Van Mom & Dad en Yael.

DRAKE Arthur 18 Julie 1923 -----29 Des 2011 x Yvonne. Pa vab Bev, Sharon en Debbie. Oupa van Samantha, Matthew en Roxy.

GOSCHEN Donald C + 29 Des 2011. Vriend van Roberta vir 30 jaar.

LANGTON Raymond . RIP van President, Kaptein, Lede en personeel van Metropolitan Golf Club.

MCMASTER Wendy Eunice Mary (Revd) + 26 Des 2011 van Umtentweni. Ma van Merry, Pat, Stuart, Bev , Megan en + Greg.

MEESER Ruth Charlotte + 28 Des 2011. Ma van Chloe, Sandra en Jacqueline. Skoonma, ouma en oumagroot.

MORELAND John + op ouderdom 91 jaar in Kaapstad

NAUDE Ilse. Begrafnis by NG Kerk Gemeente Aasvoelkop in Northcliff Johannesburg op Saterdag.

OOSTHUIZEN Margaret Josephine 13 Feb 1915 ----29 Des 2011. Begrafnis op 4 Jan 2012 by St Thomas Anglikaanse Kerk Musgrave om 10vm.

SHORT Douglas Gerald (Doug) 24 Sep 1933 ----29 Des 2011. Man ,pa en oupa van Joyce, Wayne, Rose, Cordelia, Mark, Mark, Patsy, Ryan, Dylan, Tiffany, Gareth en Brandyn.

MEMORIAM:- FOADEN Frank .10 jaar dood nou. Van Shirley en familie.

LEAVER Nicole 24 Julie 1986 ----2 Jan 2002 . Onthou deur Mom, Dad, susters Kaylee en Raecine.

SAVAGE Rob. 3 jaar dood nou. Ons mis jou "little one" van Diane STORM.

VAN REENEN (PARSONS) Genevieve + 3 Jan 2003. Jen rus in vrede van Mom, Sharon, Bevan, seuns Tyrel en Jenna, Jarred en Kyle.

4 Januarie 2012

DOOD:-

AITKEN William Sinclair (Bill). Man ,pa en oupa. Privaat verassing op 6 Jan 2012 om 11:30vm.

BLOCH Solly . Sterf in Arizona USA .Broer van Rita, Ronnie , Gavin, Brian, Susan en Terry.

BUITENDACH Charlie + 25 Des 2011 .Hy was 61 jaar oud. Hy was bestuurder van 'n Sekuriteitsfirma.Pa van Renata SCHUTTE.

LE CORDIER nee BEAUNOIR Norma + 1 Jan 2012. Ma, ouma en oumagroot van Estelle, Noelene, Jared, Maurice en Jay-Dee. TEL:- Estelle 073 1742750.

RAUCH James Roy 27 Des 1922 ----1 Jan 2012 op ouderdom 89 x Karen. Pa van Colleen, Genevieve en Anne. Oupa van James in Aus.

ROTHMAN Jeannette Francis +31 Des 2011. Simpatie van LOUVERDIS familie.

5 Januarie 2012

GEBOORTES:-

BENNET Lee & Warren 'n seun Kyle Nicholas. 1st Kleinkind vir Nic & Teri.

VERLOWINGS:-

MCKENZIE John & Prue se seun Matthew aan Courtney, dogter van Edward & Rosemary BURGESS van Coquitlam, British Columbia, Canada.

MUNDY/HARTGILL John & Glynnis (CHATTER) gee verlowing bekend van Gregg (Rat) aan Christy. Welcom Christie van Mom & Dad MUNDY.

SCHOFIELD Martin & Eleanor se dogter Bridget aan Glen HILLIAR van Durban.

HERDENKINGS:-

DAVIDTZ (CARPENTER) Jeanette & Davie 60 jaar getroud. Ouers, groot en oorgrootouers.

DOOD:-

ALEXANDER Robin + 4 Jan 2012 x Ros. Pa van Robbie en Ross. Skoonpa van Lisa en Seugnet. 5 kleinkinders. "The radio personality that was larger than life."

CONZALEZ Jaime + 4 Jan 2012 ,ouderdom 15 jaar, in Brownsville. Seun van Jaime & Noralva CONZALEZ (Skietvoorval met polisie).

FERRY Eliska + 3 Jan 2012 x Michael. Ma van Misa. Begrafnis by Our Lady of Fatima Durban Noord op 6 Jan 2012 om 2:30 nm .Geen blomme.

JACKSON nee PIMM Geraldine Dorothy + 3 Jan 2012.

JAMES Theresa Mary 8 Junie 1923 ----31 Des 2011. Begrafnis by Emmanuel Cathedral op 7 Jan 2012 om 10vm.

LOTTER Vaughan + 3 Jan 2012 na kort siekbed x Tracey. Pa van Seven en Grace. Ook van Mom & Dad, broer van Conway , Jason, Tammi en Jenna. Oom van Finn en Otis en Madison. Swaer van Brendon en Felicity.; " Mary, Mike, Conway, Jason, Jenna, Tammy and families. Your wonderful memories as a family will always keep Vaughan close to your heart. RIP with our love and blessings. Gordon and Barbara, Peter and Laurie and Kerry and Andrew." ; Lewenslange vriend van DEAN en GORRIE familie.

MOMPLE Bianca Marie. Suster van Cyril, May ,Yolande, Evelyn en Yvonne. Tannie en groot tante. Requim Mass op 7 Jan 2012 by St Michael's Katolieke Kerk Redhill om 0930vm. Daarna na Redhill begraafplaas.

PLOWMAN George Ivanhoe 28 Maart 1936 ---31 Des 2011 x Sheila . Pa van + Quintin, Gavin, Yvette, Yvonne en Clinton. Skoonpa , oupa en oupagroot van 1 seun . Begrafnis by Church on the Way (St Georges Presbyterian Kerk) Bluff op 6 Jan 2012 om 1nm.

SMITH John James 22 Mei 1927 ----27 Des 2011 x Norma vir 53 jaar. Pa van Penny en Amanda. Skoonpa van Roger en Frank. Oupa van Alex en Josie. Verassing privaat by Stellawood op 7 Jan 2012

MEMORIAM:-

JAFTA Andrew James + 5 Jan 2011 x Sherezah. Pa van Zaida en Rasheed. Oupa van Nishaan en Aaliyah.

MACDONALD Ian. Onthou deur jou kinders en kleindogter.

6 Januarie 2012

GEBOORTES:-

DORON Tom & Mands 'n seun * 3 Jan 2012. Boetie vir Aryah. Kleinkind vir Boaz & Miri en + James & Elana.

HAMBURGER /SPIRA Jade & Jessica 'n dogter * 23 Des 2011 in Parklane Clinic. Suster vir Samuel. Kleinkind vir Viviene & Herbert en Monica & John.

DOOD:-

BALZUN Dr. Fritz Arno. Memorial by N G Kerk Umhlanga Rocks op 9 Feb 2012 om 11 vm.

PAPENDORF Maureen + 4 Jan 2012 x Wally. Ma van David , Chrissie, Colleen en Jillian. Ouma van Damon, Jodi, Michael, Shaelyn, Keelan en Jadyn. Diens by St Paul's Church Mulbarton op 11 Jan 2012 om 14:30 nm.

MEMORIAM:-

GORDON Melissa . Dogter en suster. Onthou deur Mom, Paul en Nicholas.

CREDITORS / DEBTORS:-

RUBIN Janet ID 400305 0087 08 9 + 25 Julie 2011 van 142 Chelmsford Road, Glenwood Durban. ESTATE Nr. 17245/2011. MAZARS Posbus 134 Century City Kaapstad 7446 .TEL:- 021 8185003.

13 Januarie 2012

GEBOORTES:-

GINSBERG /FRIEDLAND Dean & Candice 'n seun * 7 Jan 2012 in Parklane Kliniek. Kleinkind vir Clive, Elaine, Jack en Maureen

DOOD:-

APFELTHALER/CLITHEROE /DESCROIZILLES Jeannine +10 Jan 2012. Memorial by Maryvale Katolieke Kerk op 18 Jan 2012 om 11vm. Gemis deur dogters en kleinkinders.

BOONZAAIER Alec. Tragiese verlies vir "Footballer ". Simpatie aan families van ExPro Gauteng,KZN en Kaapstad.

DAVIS Barbara + 7 Jan 2012. Peetma van Deane in Aus.

HINTZE Kevin . Simpatie aan Carl, Jenny ,Rade en familie van nefies en niggies in Aus.

JACKSON Edna + 12 Jan 2012 x + Frank. Requiem Mass by Christ Church Overport op 14 Jan 2012 om 1nm.

JAMES Mona Lillian " My Matilda"+ 8 Jan 2012 x George .; Ma van Patty-girl . Ouma van Caden (Deed-Lams) en Calista (Makelle-kelle). Ma van + Sharon, Pricilla, Michael, Patty en Leanne. Ouma van 9 en oumagroot van Matthew. Diens by Mariannridge Christian Assemblies om 9:30 vm op geen datum.

LAPPAS Shirley .Cyrildene SHUL se simpatie aan Roslind, Colin en SIDELSKY familie met verlies van Roslind se ma.

LEVITTE Xamie + 10 Jan 2012 in Kaapstad. Van Suzie, Debra, Ruth en Graham JOHNSTON.

WELLMANNS Melanie . Simpatie aan familie van Patience, Shane en Simon.

16 Januarie 2012

GEBOORTES:-

HAMBURGER / SPIRA Jade & Jessie 'n dogter * 23 Des 2011 in Parklane Kliniek. Suster vir Samuel. 1ste kleindogter vir Vivienne en Herbert en Monica & John.

DOOD:-ALLEDAHN Primrose Mary Lynton 20 April 1934 -----12 Jan 2012 x Joachim. Memorial by Church of the Good Shepherd Amanzimtoti op 17 Jan 2012 om 11vm. Ingesit deur MARTIN'S Amanzimtoti 031 9035423.

BURNETT nee INNES nee HAGERMAN Doris Evelyn + 10 Jan 2012. Ma van Joan, Rob, Mark, Dale en Mo. Ouma van Alex, Jody, Maxine, Tayla en Fiona (Sane). Memorial by Full Gospel Church op 18 Jan 2012 om 2nm.

COOPERMAN Doris. Ma van Janine COHEN. Simpatie van Johannesburg Holocaust & Conocide Centre.

LAING (Prof) Michael John 25 Julie 1937 -----12 Jan 2012 x Mary. Pa van Eric, Robyn, Peter , Andrew en Margaret. Oupa van Michael, Steven, David, Nina, James , en Sean. Viering van Mike se lewe op 17 Jan 2012 by Frere Rd Presbyterian Kerk om 2nm.

LEDERLE John .Simpatie aan Sue, Tam en Dean van Pete, Sha, Kerry, Candi, en die Harley en Tygervalley Team.

MC DAVID Donald James 31 Maart 1941 ----10 Jan 2012. Man ,pa en oupa van Tish, Grant, Leigh, Jason, Dom en Susu.

REIN Noreen Caroline. Ma en ouma. Memorial op 17 Jan 2012 om 11 vm by die Kingdom Hall of Jehovah's Witnesses La Mercy.

SCHEWITZ Marilyn Gail + 13 Jan 2012 x Selwyn. Ma van Kelvan, Bryan en Graeme. Verassing by Pretoria Krematorium West End Pretoria op 16 Jan 2012 om 1nm.

SCHLAPOBERSKY Israel (Obie). Pa , oupa en oupagroot van Elaine, Peta en Darryl, Nicole, Laurence, Mia en Alex, Gina Leon, Matthew en Jessica.

MEMORIAM:-

CAHILL Elizabeth Gwendoline + 13 Jan 2010. Ma en ouma van Gavin, Leigh, Jodi, Nico, Glenn, Garth, Carol, Rowan, Caitlyn en Heather.

17 Januarie 2012

GEBOORTES:-

MARTIN Bruce & Catherine 'n dogter Grace Lindsay * 15 Jan 2012 in UK. 2de kleindogter vir Mike & Debby.

SEGAL - CAMARGO Regis & Donna 'n dogter * 13 Jan 2012 in UCLA Clinic Los Angeles. 1st kleindogter vir Aharon & Nadine, Edmar & Marcia

VERLOWINGS:-

MAW Ken & Anne se dogter Jackie aan Werner, seun van Danie & Anneke UNGERER.

WINGFIELD Dave & Sandy se dogter Kim aan Ross, seun van Bruce & Cheryl DUNLOP .

DOOD:-

CHAPAT Daniel Albert Louis 2 Aug 1937 ------14 Jan 2012. X Colleen en pa van Philippe & Benita, Tammy & Timothy, Joey & Andrew. Ons man, pa en "Chef".

FRASER Frederick Kenneth 26 April 1930 -----15 Jan 2012 x Gloria. Pa van Eric en + Beverly, Michael en Karin. Oupa van Danica en Travis, Joshua en Kelly.

GRIEBENOW James Andrew . Begrafnis by Christ The King Katolieke Kerk op 18 Jan 2012 om 12 middag.

HOGG Donald + 13 Jan 2012 x Heather. Pa van Roger, Bruce, Bridget en Peter. Memorial op 21 Jan 2012 om 11vm by Howick Methodiste Kerk .

HOUNSON Charles Denis 22 Julie 1951 -----15 Jan 2012. Memorial by Hillcrest Presbyterian Kerk op 18 Jan 2012 om 2:30nm

HURWITZ Norman + 13 Jan 2012. Broer van Barbara NATHANSON (Israel) en familie Ari, Sharon en families. Oom van Aubrey SHLUGMAN.

IVES Maude (Sherie ) + 13 Jan 2012 x Bernard . Ma van Rosemarie, Anne en Marie en ouma, oumagroot en ooroumagroot van 'n seuntjie.

KOTZE Aletta Johanna Magdalena . Diens vir tannie KOTZE op 19 Jan 2012 om 11 vm by NG Kerk Port Natal in Frere Rd . Verassing privaat.

LANDSBERG Marion x + Tony. Ouma van Laura, Matthew en Ryan.

LEDERLE John Simpatie aan Sue, Tam en Dean. Van Pete, Sha, Kerry, Candi en HARTLEY & Tygervalley Team.

LEYDE Valerie Grace + 14 Jan 2012 . Ma van Glendyr, Grant, Heather. Ouma van Brandyn en Joshua.

NORTJE nee POULTON Irene Joy 1 Des 1921 -----15 Jan 2012 . Ma van Lorna en ouma van Greg & Alison, Barbara & Dirk, Oumagroot van Rachael & Roland. Memorial op 18 Jan 2012 om 11vm by Glenwood Congregation of Jehovah's Witnesses Durban.

PORTER David 18 Mei 1938 -------14 Jan 2012. Pa van Anne , Susie en Callie. Begrafnis op 20 Jan 2012 om 10:30vm by Bishops Kapel Rondebosch.

RUINAARD Hans (Johan). RIP van Karin, Ian en Paul en jou familie.

STEVENS Edith Emily 11 Jan 1925 ----14 Jan 2012. Ma van Ernest en Cuan, skoonma, ouma en oumagroot. Begrafnis by St Margarets on The Hill, Durban Noord op 19 Jan 2012 om 2nm . Ingesit deur DOVES 0860025500.

STONE Darrell Esmond (Ted) 1 Des 1949 ----15 Jan 2012 . Van Sheri, Bron, Lee en Reece. Ook van Direkteure en personeel by Oilco.

TREGONING Mary Claire + 15 Jan 2012 x Stan vir 60 jaar. Ma van Greg , Sue en Kylie. Ma ouma en oumagroot van Des, Debbie, Brett, Kirsty, Megan, Christiana, Chelsea en Siena.

WEBBER Anthony Miles 9 Junie 1942 -----14 Jan 2012 x Dawn .Pa van Colette x Graeme en oupa van Alexandra en Sophie.Begrafnis by DOVES Greyville op 19 Jan 2012 om 13:30nm Ingesit deur DOVES 0860025500.

WHITTINGHAM James (Jimmy) 28 Jan 1932 ----14 Jan 2012. Metgesel, broer en oom. Memorial by Westville Methodiste Kerk op 20 Jan 2012 om 11vm.

MEMORIAM:-

MANICKUM Thelma Theresa + 17 Jan 2011. Ma van die SUBRAMANY, PILLAY en PADAYACHEE Families.

18 Januarie 2012

DOOD:-

NIEMANN Helen . Suster van Wally, Lee, Angela, en Ian en families. Simpatie aan haar kinders.

PORTER David (Davey) 18 Mei 1938 ----14 Jan 2012 Ons sal jou mis van Anne, Susie en Callie. Begrafnis by Bishops Chapel Rondebosch op 20 Jan 2012 om 10:30vm.

SHUTTLEWORTH nee GASSON Anne Veronica + 10 Jan 2012 op ouderdom 89 jaar x + Douglas. Ma van + Helen, Buzzy (Richard), + Geoffrey en Anthony (Suzette). Ouma van klein Ant, Michael, Lindsay, Aurellian, Aurora. Viering van haar lewe by Pembury Lodge Bryanston op 18 Jan 2012 om 2:30nm.

SUBEL Millie . van Jadelle. Ma van Jade en Lauren.

WILKINSON Vic (The Black Bird) + 14 Jan 2012 x Farina. Pa van Carla en Samantha en families. Begrafnis by Northpine Baptiste Kerk Northpine op 21 Jan 2012 om 09 vm.

WILSON Robert (Bob) + 2 Jan 2012 x Barbara. Pa van Rod, John en Steven. Oupa van Dane en Jamie.

19 Januarie 2012

GEBOORTES:-

ANDERSON -HOUSTON Lauren & Jonathan en Caleb verwelkom Caden in die familie. Van Curt, Bev, Byron, Kirsten en Leah.

EWING nee BENGSCH Iain & Kirsten 'n dogter Ella Rose Faith * 16 Jan 2012. Suster vir Benjamin.

YORK Mike & Jullia 'n dogter Grace Lily * 17 Jan 2012. Suster vir Reece.

VEJAARSDAG:-

ELLIS Peggy 90 jaar oud. Geluk van kinders, klein en agterkleinkinders.

VERLOWINGS:-

BRAUDE Nevil & + Sandra se seun Justin aan Tersia, dogter van Hazel & Gerard SCHMIDT.

DOOD:-

ABRAHAMS Sarah . Begrafnis by Austerville Community Centre van 10-11vm.

CRONJE Dr Willie . Sterf (ouderdom 44 jaar) toe buffel hom stormloop op sy plaas. Hy was mediese praktisyn in Queenswood Pretoria en Wildboer naby Boshof in die Vrystaat. Sy seun was saam met hom Willem (18 jaar). Ingesit deur SAPA.

FLETCHER Sharneen 24 Maart 1965 ----16 Jan 2012. Suster van Michelle.

HAMILTON Charles (Duckie) +17 Jan 2012 x Val . Pa en oupa. RIP van Maryna, Gran, Christine, Danny en Thora.

JOUBERT Stephanus (Fanie) + 15 Jan 2012.Seun van Lena. Pa van Antoinette en Stephan. Broer van Hough, Bernie en Frans . ;Ook van Ma Lena en Theuns en familie. Diens op 21 Jan 2012 om 10:30vm by die Ou Apostoliese Kerk Malvern. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

KALVARI Aubrey Isaac + 17 Jan 2012. Pa en oupa van Naomi, Rae, Tanya, Philip, Simone, Lenore, Jason, Damon en kleinkinders.

KELBE Irene Mary .Memorial by El Olam Chapel , Buckhaw Brow Farm Eston op 21 Jan 2012 om 12 middag . Ingesit deur OAKLEIGH 0333426116.

KING Marilyn Catherine . Begrafnis op 21 Jan 2012 by Sycamore Christian Centre Durban om 10 vm. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas .Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

KLEIN Dorothy Mavis x +Daniel. Ma van Maureen, Shirley, Byran, Veronica en +Jennifer . Suster van Norman en Gwen. Ouma en oumagroot. Begrafnis op 21 Jan 2012 by Gabriels Anglikaanse Kerk Wentworth om 2nm. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas.

KVALSVIG Eva Doreen + 15 Jan 2012 . Ma en ouma van Atholl, June, Kevin, Serena en Rochelle.

LANDSBERG Leonard Arthur . Memorial op 20 Jan 2012 by Fynnlands Sports Club Bluff om 2:30 nm.

NERO Sidney Oliver + 18 Jan 2012.

PEARSON Graham + 17 Jan 2012 xSue. Pa van Romy, Alan, Wendy, Dave. Mel, Trev, Steve, en Mandy. Broer van Ralph en Heinz.;Grembo van James, Matt, Star, Rosie, Jem, Rich, Jenna, Zoe en Lydia.; Begrafnis by St Elizabeth's Anglikaanse Kerk Westville op 21 Jan 2012 om 11vm.

PUGIN George (Edward). Man ,pa en oupa. Begrafnis by Open Door Assembly Church Newlands East op 21 Jan 2012 van 9---10vm.

SMITH Enid Mary (Nannie) + 14 Jan 2012 x Neville .Ma van Rowan, Sandra, Cathy, Clyde en Pixie. Ouma en oumagroot. Diens by St Johns Church Sydenham op 21 Jan 2012 om 11vm. Daarna na Stellawood vir private verassing.

WOHLMANN Alan. Swaer van Greta & Archie, Debbie & Andrew.

MEMORIAM:-

BUCHANAN Gladys 15 April 1928 -----19 Jan 1994. Ma, ouma en oumagroot.

DAVID Daryl Kevin 22 Des 1971 -----19 Jan 1998. Onthou deur Mom, Dad, Ian, Nesa, Caleb en Jayden.

20 Januarie 2012

DOOD:-

GRAZIEWICZ-GRACE Joseph (Joe) van Vilnius, Lithuania. Mass by St Jospeh Katoelieke Kerk Johannesburg op 23 Jan 2012 om 4nm. TEL:- 0823342242.

HANSSEN John + 18 Jan 2012. Pa en oupa. Van John, Maud en kleinkinders.

ONGANSIE Angela + 18 Jan 2012. Simpatie aan Bernard, Christopher, Paul en Bernadette. Suster van Duncan, Denise en familie.

FIRST / FINAL:-

MACGREGOR Douglas Colville ID 301130 5085 08 0 * 13 Jan 1930 + 3 Julie 2010 van Natal Settlers Hutchinson Road, Umbilo Durban 4001. ESTATE Nr. 12635/2010/DBN. BOLT AND COMPANY Posbus 70466, Overport 4067, TEL:- 031 8116748.

27 Januarie 2012

DOOD:-

BACON Direen 9 Feb 1938 -----20 Jan 2012 Ma en ouma van Grant & Chris, Peter, Tiara & Peter, Craig, Barida, Nicholas & Vida, Neil en Bastian.

BEEKMAN Ethne + 20 Jan 2012. Simpatie aan Gavin, Belinda, Shirley en familie. Vriend vir 40 jaar van Paula & Alec COHEN. Gary & Simone HOPE.

LOWE Irene . Ma, ouma. Memorial 30 Jan 2012 by Westville Methodiste Kerk om 0930vm. Ingesit deur BAKER & BAKER 033 3428764 .

NICOLAI Phillip (Philly). Ons sal jou onthou van Gwen & Kerry.

PHILLIPS Barry + 23 Jan 2012. Baas van Barry Phillips Planning Associates. Personeel Jeno, Natasha, Astrid en Mickey.

SCHUSTER nee GOTTSCHALK Ilse + 24 Jan 2012 x Bishop James SCHUSTER. Ma van Richard, Thomas, Teresa, Sarah, Adam, hul mans en vrouens . Ouma van 12 klein-kinders.

VOUTSAS Mary + 22 Jan 2012 . Ma van Helen , Nico en Aida, Stratis & Georgia . Ouma van Mary, Paul, Nicole en Eleni. Diens op 27 Jan 2012 by Agios Nectarios , Orange Grove JHB om 10vm. Daarna verversings by 51 Club Ave Linksfield.

CREDITORS/ DEBTORS:-

CLIFF Brian Kidwell ID 250606 5042 08 1 + 10 Nov 2011 van Unit 119 Garden Grove, 211 St Thomas Road , Durban . ESTATE Nr. 62/2012 PMB. MOORE STEPHEN CJL Posbus 1180, Marine Parade 4056. TEL:- 031 3328622.

HARPER Charles Howie ID 200506 5037 18 3 + 21 Okt 2011 van 2 Ashton Mews, 34 Newport Ave, Glenashley. ESTATE Nr. 17600/2011/ DBN. ANTHONY WHATMORE & COMPANY , 45 Adelaide Tambo Drive (Kensington Drive) Durban Noord 4051. TEL:- 031 5637111.

LOEVE Leenderd ID 301102 5022 19 1 + 18 Julie 2011 van 78 Ridgeside Road, Umgeni Park Durban. ESTATE Nr. 15437/11. CAMPBELL ATTORNEYS Posbus 4051, The Square, 4021. TEL:- 031 5646494.

WOOD Wesley Gordon ID 810426 5085 08 6 + 18 Sept 2012 (moet natuurlik 2011 wees) van Cromarthy Farm, Darnall KZN. ESTATE Nr. 15972/2011/DBN. ANTHONY WHATMORE & COMPANY. 45 Adelaide Tambo Drive Durban Noord 4051 TEL:-031 5637111.

FIRST/ FINAL:-

MALLEY Brian Frederick Walter ID 310321 5028 08 4 + 28 Jan 2011 van Mooihavens, 3 Middelton Rd, Winkelspruit 4126. ESTATE Nr. 4244/2011 DBN. RMS BETTY & DICKINSON (Durban) Posbus 2120, Westville 3630.

30 Januarie 2012

GEBOORTES:-

EGLIN Dolan & Julie 'n baba Cori Nel * ? .Geluk van Clive, Marion, Jenna, Brendon en Cameron.

LEVINE nee THOMAS Debs & Stu 'n dogter Kaitlyn Frances * 26 Jan 2012. 1st Kleinkind vir Kelvin & Sue en Jonathan & Rubery.

VERLOWINGS:-

NIECKAU Ronnie & Danny van Houtbaai Kaapstad se enigste dogter Natasha aan Wayne, seun van Michael & Lily-Marie GRUMMITT van Sandton, Gauteng.

CONSECRATION :-

HACK Philip. Onthulling van steen op 5 Feb 2012 om 11vm by Rebecca Street Begraafplaas Pretoria.

DOOD:-

AMBROSE Stormy . Memorial by The Durban Methodiste Church, hoek van Broadway & Innis Rd op 1 Feb 2012 om 1nm.

BELCHER Alan Edward 1927 ------2012. Pa en oupa van Sarah, Mike, Dylan, Jarrod en Che.

CHELIN J M Philippe + 27 Jan 2012.Pa van Natalie. Liefde van Marianne, Jacqui, Mario, Laurie, Ricky, Luke, Natalie, Jude, Paul en Jade. Begrafnis by Our Lady of Assumption Umbilo op 30 Jan 2012 om 2nm.

DUNCAN Norman Edward 4 Maart 1928 ---26 Jan 2012 x + Pauline COLOMBE. Pa en oupa. Ons sal jou mis van The Alcan Alummi Clan. Begrafnis by Holy Trinity Catholic Parish Musgrave Rd , Durban op 2 Feb 2012 om 2nm.

FRENKEL David + 22 Jan 2012 in Kaapstad. Pa en oupa van Louise (Charlene), Jack, Stephen, Alex, Leslie, Alison, Rebecca. Memorial Tee op 29 Jan 2012 by 34 Chilton Ave, Glenhazel Johannesburg. TEL:- 0114405704.

HEITER Rene +13 Jan 2012. Van jou Moeder.

MURRAYBROWN voorheen MCGREGOR nee CHAMPKINS Rowena Emily 7 Jan 1947 -----27 Jan 2012 tragies tuis in Johannesburg. Ma van Mark en Joanne. Skoonma van Donny. Ouma van Leah, Amy en Josh. Suster van Arthur en Felicity, Deryk en Rowena en Margie & Alan en tannie van Edna.

PERKINS Margaret (Peggy) + 26 Jan 2012 op ouderdom 97 jaar. Ma van Tony en David (Taffy).

ROBINSON Eric Gregory x Claire. Pa van Riley en Rebecca. Ook van Fred, June en die SMITH familie.

SERVICE Lily + 24 Jan 2012. Ma van Lorraine en ouma van Courts.

SUDDARDS Keith + 27 Jan 2012 op ouderdom 93 jaar. Pa van Kevin, David, en Diane. Oupa van 4 en oupagroot van 2.

TAYLOR Blanche . Ma en Ouma van Angela, Marie-Claire, Matthew, James, Tristan, Scarlett.

MEMORIAM:-

HORN Caryl + 30 Jan 2003. Suster van Elaine.

ROSS Ronald + 29 Jan 2003. Van die ROSS Familie.

31 Januarie 2012

GEBOORTES:-

DE CHALAIN Paige ‘n seun Matthew James * 26 Jan 2012 in Westville. Kleinseun vir Oliver & Debi DE CHALAIN.

EGLIN Dolan & Julie ‘n dogter Cori Nel EGLIN * 27 Jan 2012 .

VERJAARSDAG:-

NICKY 13 vandag. Geluk van Mom, Dad, Mishy en Anna.

VAUGHAN VETTER 21 jaar vandag. Geluk van Mum, Dad, Viyrone en Travis.

VERLOWING :-

BARNES Rusty & Di se seun Philip aan Genavieve ,dogter van Trevor en Sharon VOSLOO.

CLOKE & HUMPHREY David Carl en Nicola is verloof. Troue is op 6 Okt 2012 in Tonbridge, UK.

DOOD:-

BYRNE Michael Harwin. Pa van Trish en Mo, Beryl en Dave, Bernice & Hugh, Robyn en Ant. Oupa en oupagroot. Requiem Mass by St Mary’s Katolieke Kerk Pietermaritzburg op 1 Feb 2012 om 3nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

COETZEE Faith 9 Julie 1950 ------27 Jan 2012. Ma van Len en Faith. Suster en skoonsuster van Dawn en Keith. Skoonma van Barry en Ann. Ouma van Dylan, Roxanne, Crystal, Rachael, Rebecca en Sarah. Dankseggingsdiens by Highway Christian Community Church Pinetown op 2 Feb 2012 om 2nm.

COTTON Ethel + 29 Jan 2012 . Vrou, Ma en ouma.

DE PINDRAY John Alan . Viering van sy lewe op 7 Feb 2012 om 5nm by Durban Underwater Club (DUC).

FABIAN Joseph James 23 Aug 1920 ----25 Des 2011. Private Memorial sal gehou word.

FARQUHAR John. Simpatie aan familie. “ A legendary adman whose contribution to advertising profession will forever be remembered, valued and respected from friends and colleagues at the Association for Communication and Advertising (ACA).

LAGESSE Marie Thèrèse Sybil + 29 Jan 2012. Ingesit deur DOVES 0860025500.

LIVERSAGE Maria Elizabeth (Betty) + 29 Jan 2012. Ter Aarde Bestelling sal privaat wees op 3 Feb 2012. Memorial 4 Jan 2012 by St Winifreds Methodiste Kerk Warner Beach in Morton Laan om 10vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

MARTIN Bradley Calvin . Begrafnis by Conquering Through Prayer Ministries Overport op 1 Feb 2012 om 12 middag. Verassing by Stellawood Krematorium om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MAULLIN Donald Spencer + 29 Jan 2012 x Lesley, pa van Tyrone, Jane, Candice, Mark. Oupa van Teaghan, Laiken, Jordan, Callum en Hannah. Ook van sy ma. Goeie voetbalspeler in sy dae, van die “boy’s of ExPro . Gauteng & KZN” . Broer van Stan. Vriend van Daphne; Vriend van Des, Ethel en familie; Greg en Linds.

MEYER Alice Ruth 28 Maart 1939 ---28 Jan 2012 .Ma , ouma en oumagroot ook suster.

ROUESSART Michael Gary + 27 Jan 2012. Begrafnis op 4 Jan 2012 by St Michaels Katolieke Kerk Redhill om 10vm. Verassing privaat.

RYLAND Edith Rose 17 Mei 1914 -------28 Jan 2012. Viering van sy lewe by The Village Bryanston.

SMART Jack + 29 Jan 2012. Man, pa ,skoonpa, oua en oupagroot van Eleanor, Gary, Trevor, Carol, Allison, Warren, Richard, Robyn en Michelle.

SMITH Judge Tony. Simpatie aan Joyce en die familie van Adv/Judge Dick HORN.

SPRINGOLO nee SOARDO Ines 14 Mei 1925 ------27 Jan 2012 .Ma van Liliana, Doriano en Christine. Ouma en oumagroot. Liefde van Bernadette, Martin, Lauren en Dylan. Begrafnis op 1 Feb 2012 om 1nm by DOVES Kapel Pietermaritzburg. Ingesit deur DOVES 0860025500.

THOMPSON Charles + 26 Des 2011 van Pretoria. Geliefde broer. Van Yvonne, Shirley, Robert, Jean en familie.

VAN DER SPUY Melt (Dr). 1918 ----28 Jan 2012 op ouderdom 94 jaar. Van familie Margot, Keith, Greg , Jason, Ash, Brad, Nick, Jono, Simon, Chris, Pietertjie en Felicity.

MEMORIAM:-

GARDNER Brian . Gemis deur Nicky en familie.

MILLER Danny 25 Aug 1984 -----31 Jan 2010 .Liefde van Mom, Dad, Chris ,Kevin, Michael en Robz.

STAFFORD MAYER Fenn 23 Okt 2007 ----31 Jan 2010 . Onthou deur Mom.

  • Hits: 6584