Skip to main content

galleryLogo_sm

Daily News

Daily News 2011 08 August

1 Augustus 2011

VERJAARSDAG:-

ERLANDSON Elsie * 31 Julie 1912 Ma en ouma geluk.

VERLOWINGS:-

DELPORT - BRAY Dickie , Pam, Ross en Rinnie gee verlowong bekend van Lisa en Clayton.

DOOD:-

BAILEY Frances 5 Jan 1963 ----28 Julie 2011.Ma van Kelly, Cara en Mitchell. Memorial by The Church of Christ Umbilo op 3 Aug 2011 om 4nm.

BRERETON - TODD Elaine Mary 27 Mei 1923 -----26 Julie 2011 .Ma van Rick en Tony. Ma en ouma van DAVIS familie :Rick en Glyn, Tony & Ann , klein en agterkleinkinders.

GAINSFORD Louis Charles +30 Aug 2011 . x +Rose. Pa van Lerina McCALL , +David GAINSFORD, Lorell BEVIS, .Oupa van Darren PRIOR, Yvette, Belinda en Kerri-Ann BEVIS. Skoonpa van Ian McCALL, en Paul BEVIS. Privaat verassing.

GILLIES Margaret . Memorial by Berea Presbyterian Kerk op 3 Aug 2011 om 11vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

HAMILTON Norman Watson + 27 Julie 2011 op ouderdom 96 jaar. X Pam vir 63 jaar. Pa van Ian en Debbie. Oupa van Lisa . Op versoek geen begrafnis of memorial. Verassing privaat.

JOLLANDS Timothy Lloyd (Tim) + 30 Julie 2011 . Van Mom, Dad , Nat, Tam en Just. Simpatie aan Dave, Meryl, Tammy en Natalie. Van Alf, Claire, Justin, Darren, Michelle en Trevor.

JORDAN Brian + 26 Julie 2011. Mass by die Catolic Church of the Blessed Sacrament Virginia op 3 Aug 2011 om 0830vm.

MICHELSON Siggy + 28 Julie 2011.Man, pa en oupa. Van Pam, Lesley en Roy, Richard en Sylvia, Terry, Cathy en Paul, Mandy en Paul, Jason, Simone, Jackie, Rykie, Kim, Bianca, Joshua en Ryan.

MORRIS Sonpathi (Shaun). Ma van Malcolm, Michelle en Pamela en ouma. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 2 Aug 2011 om 12 middag. Verassing privaat.

NESER Dan Adriaan + 27 Julie 2011 x Jenny. Pa, skoonpa en oupa. Viering van sy lewe by Pretoria Country Club Waterkloof op 2 Aug 2011 om 5nm. Jenny Le ROUX Funeral Services 072 120 4641.

RAYMOND Melvyn Palmer 18 Junie 1943 ---27 Julie 2011 x Margaret. Pa en skoonpa van Audrey, Bradley en Rumae, Jason en Claire en oupa van Cameron en Ashton. Privaat Diens op 1 Aug 2011 om 1nm by Stellawood Krematorium . Saamkoms by Embizweni Room, Independent Newspaper Greyville om 2nm.

RETHMAN Basil Field 27 Mei 1926 ----29 Julie 2011 . Pa van Beverley, Cheryl, Craig en Tessa. Skoonpa en oupa. TEL:- 0848190808 vir reelings.

SLANEY Graham . Gegroet van Stan SLANEY.

TERBLANCHE Caroline x + Norman (Bones) . Ma van Joel en Ernest, skoonma en ouma. Requiem Mass op 2 Aug 2011 om 11 vm by Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave. Verassing privaat. Ingesit deur CENTRAL Funerals 031 3093531

TRAILL Thora May + 30 Julie 2011 by Flame Lily Park Malvern x + Geoff. Ma van + Gillian. Ouma van Inez. Memorial by Flame Lily Frail Care Saal op 2 Aug 2011 om 11vm.

WATT Gladys May Elizabeth 17 Nov 1914 -----28 Julie 2011 . Amper 97 jaar geword. Begrafnis by St Thomas Kerk Musgrave op 2 Aug 2011 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MEMORIALS:-

HUMAN Angelique Mellissa 1 Aug 1995---2 Nov 2001 . Onthou vandag deur Ma, Yolande, oom Miguel ,suster Ashleigh, broer Denzel en + Diego. "Niece" Chloe ,niggie Andrea ,tannie Ronelle,oom Calvin (Python),ouma Edna en oupa Ronnie.

WARD Brian 10 Okt 1947 ----1 Aug 2007. X Lindy. Ook van Noland en Terry. Pa en oupa van Sue, Kevin, Jo, Warren, Shells Ian en kleinkinders. Ook van Ma.

2 Augustus 2011

GEBOORTES:-

JOHNSON /HIESLER Claire & Brad 'n dogter Olivia * 31 Julie 2011 in Australia . Kleinkind vir Garth & Angela .

VERLOWINGS:-

CRUICSHANKS / KINCADE Bruce & Michelle se seun Wesley aan Stacey.

DOOD:-

CASTEN Jennifer Anne . Memorial by Highway Christian Community Church Pinetown op 3 Aug 2011 om 12 middag Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

DEAN Clara Grace (Clair) 22 Okt 1916 -----27 Julie 2011. Ingesit deur MARTIN'S 031 7092142.

DICKS Alec. Pa en oupa van Darryl, Sharon, Heather en Duncan.

GRANT Allan 14 Feb 1941 ------31 Julie 2011 x Yvonne. Pa en oupa van Carol, Robin, David en Garth. Oupa van Luke, Josh, James, Thomas, Caitlin, Bradley, Sarah, Mia en Will.; Pa en oupa van Garth, Angela, Mia en Will. Memorial by Hillary Methodiste Kerk op 3 Aug 2011 om 11 vm.

ISAACS Baker x Jenny. Pa van Trevor en Nadia.

JORDAAN Doreen Alice + 30 Julie 2011 in Johannesburg op ouderdom 95 jaar. Weduwee vir 48 jaar. Ma van Jill.

KEMP Philip Cloete + 29 Julie 2011 in Wellington x Moyra. Pa van Mary-Lou, Philip, Susan. Oupa van Sarah, Paula, Erin, Alex.

KERSHAW Yvonne . Memorial by DOVES Greyville op 4 Aug 2011 om 11vm. Ingesit deur doves 086002500.

KRUGER John Henry Froude (Jack) 20 April 1928 ----30 Julie 2011 x Dorothy (Low) .Pa van Glenda, en Alison. Skoonpa van Quentin en Raymond. Oupa van Jacinda en Nick, Roxanne en Quintin, Olivia en Chelsey. Oupagroot van Kelsey-Joy, Zack en Xavier.

LISSOOS IRVING. Man ,pa ,skoonpa en oupa van Pam, Rael, Tanya, Michy, Adi, Eli, Phili, Dion, Robby, Brett. Gebede by Lissoos tuiste Maandag tot Donderdag om 6nm.

LUNDIE Donald Thompson 24 Des 1932 ----30 Julie 2011 x Sue. Pa en skoonpa van Richard en Heather en Howard. Begrafnis by The Universal Mind Church Glenwood op 4 Aug 2011 om 2nm . Ingesit deur DOVES 0860025500.

MICHELSON Siggy + 28 Julie 2011 Man, pa en oupa van Pam, Lesley en Roy, Richard en Sylvia, Terry, Cathy en Paul, Mandy en Paul, Jason ,Simone, Jackie, Rykie, Kim, Bianca, Joshua en Ryan.

MIDDLETON Sally (Cynthia Florence) 3 April 1934 ----29 Julie 2011 x Arthur. Ma en ouma van Malcolm, Bev, Gareth en Alexandra St CLAIR.; Ma en ouma van Liane, Brett, Travis en Bianca REDMAN.Memorial by St Agnes Kerk Kloof op 5 Aug 2011 om 2:30nm.

MORRIS Sauna. Tannie van Julia, Marcel, Taryn JOHNSON.

OLIPHANT Desmond Wilson x + Patricia. Pa van Bradley, Belinda, Julie en oupa.Begrafnis by St Patricks Katolieke Kerk Bellair op 3 Aug 2011 om 12 middag.

OSBORNE Chloe Aquilla 26 Aug 2010 ----30 Julie 2011 . Dogter van Regan & Alanda. Tweelingsuster van Carmen en suster van Kayana, Kayle en Malachi.Begrafnis by Grace Tabernackle Wentworth op 3 Aug 2011 om 12 middag. Dankie van OSBORNE & EGLING familie.

PAPE Sharon . Memorial by Seventh Day Adventist Church Pinetown op 3 Aug 2011 om 11 vm. TEL:- 08245346.

PATTERSON Stan +31 Julie 2011. Pa van Dianne en Glynnis ,skoonpa van Ron en Sergio. Begrafnis by Fourways Memorial Park Witkoppen op 4 Aug 2011 om 2nm Ingesit deur THOM KNIGHT & CO 011 8375531

TRAILL Thora May + 30 Julie 2011 by Flame Lily Park Malvern x + Geoff. Ma van + Gillian en ouma van Inez.

VAN STRAATEN Selwyn + 30 Julie 2011 op ouderdom 64. Pa van + Tracey WIENEKE. Pa van Mandy McLEOD en Lisa VAN STRAATEN. Oupa van Cammeron, Bradley, Chante & Cullen. Vriend van Kys en Veronica. Broer van Bev, Tammy en Kirsty VALENTIN. Broer van Winsome. Begrafnis by Christ Church Escombe op 3 Aug 2011 om 2nm.

VAN DER STOEP Andre + 30 Julie 2011. Simpatie aan Claire.

WAKSMAN Wolfie. Van Rand Plastics Family.

3 Augustus 2011

VERLOWINGS:-

WEBBER THEUNISSEN & JULIA VINCENT is verloof.

DOOD:-

CHAPPEL Elly . Tannie van Maria, Jo-Anna en Sofia. Ook van Roko, James en Duncan.

DRAGSUND Sidney. X Elaine.

MORLEY Hessel Desmond Edwin 13 Feb 1925 -----1 Aug 2011 x + Gwen. Pa van Gavin en Jill, Brenda en Mark, Richard en Wendy, Chris en Sue, en + Patrick. Oupa en oupagroot.

MULLER Jack 12 Jan 1938 ------30 Julie 2011 x Sophie. Pa van Jon, Brett, en Lynn, Liesel en Marc. Oupa van Caleb en Riley. Memorial by Umhlali Methodiste Kerk op 4 Aug 2011 om 12 middag.

NISSELOW Barry + 2 Aug 2011. Gemis deur almal by Xtreme Bowling.

PENDER Wilf . Begrafnis Diens by Blessed Sacrament Katolieke Kerk op 5 Aug 2011 om 11 vm . Ingesit deur DOVES 0860025500.

PIETERSE Frances Beatrice x Alfred. Ma van Sharon MENENZES ,Michelle & + Kevin, en ouma. Begrafnis by Stellawood Kapel op 6 Aug 2011 om 12 middag. Daarna na graf in Stellawood. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

POTGIETER Festus x Koeks vir 45 jaar.

SMITH Michael + 1 Aug 2011.

WOITEK Otto 3 Junie 1941 -----30 Julie 2011. Man , pa en oupa en broer. Memorial by His Church Pinetown op 5 Aug 2011 om 2nm.

MEMORIAM:-

DU TOIT Pieter 10 Aug 1934 -----3 Junie 2010 Pa en oupa van Tracy en Chad (Chad word 21 jaar)

KAST ROSS . 8 jaar dood nou. Pa en oupa van Dennis, Flo, Delon en Marvin.

WEEKS Amy + 3 Aug 2008

DE BRUYN Val + 3 Sept 2009 Ma en suster van Mike & Carol.

DANKIES:-

HARTZE-DOBSON Noelene net 'n Dankie . Geluk met jou seun Neil se prestasie .

4 Augustus 2011

GEBOORTES:-

BRAITHWAITE –PARKER Shaun & Bronwen ‘n dogter Megan * 2 Aug 2011 in St Annes, Pietermaritzburg.

KEMP Gary & Angela ‘n dogter Hannah Angela Robyn-Rose * 13 Junie 2011. Suster vir Andrew.

MENDONDIS Tracy & Jono ‘n dogter Ava Grace * 3 Aug 2011.

VERLOWINGS:-

MOOLMAN /FISHER Mark & Louise se seun Richard aan Kirstyn, dogter van Mignon & Alan.

WEBBER THEUNISSEN & JULIA VINCENT is verloof.

DOOD:-

BAKER Edington Joubert (Tony) van Greenwood Park x Mary BAKER. Pa van Elaine, Monty, Gerald, Merle en Carol. Skoonpa van Claudette, Wesley en Deon. Oupa en oupagroot. Diens by St Lukes Mission Nqabeni op 6 Aug 2011 om 11:30vm. Daarna na St Lukes Begraafplas Nqabeni.

BEGA Phillipe. Pa van Ariane, Babs, Tom & Carly.

BRERETON-TODD Elaine Mary. Memorial by St Olav Church Musgrave op 11 Aug 2011 om 12 middag.

CARTER Geoff + 1 Aug 2011. Seun van Paddy. Broer van John en Lynne. Memorial by Thom Knight Chapel Vredendorp op 8 Aug 2011 om 11vm.

CASTEN Jenny . Simpatie aan familie van Elspeth en almal by Bag-a-Biscuit. CHAPPEL Elly. Tannie van die 3 Graces/Maria, Jo-Anna & Sofia.Ook van Roko, James en Marco.

DICKS Earnest Alexander (Alex) + 29 Julie 2011. Pa van Bruce , Daryl en + Desmond. Oupa van Heather, Claire, Kate, Lorrayne, Greame en Duncan.

DRAGSUND Sidney x Elaine. Pa en oupa van Mervyn, Tracy, Amanda, Greg, Brett, Tracey, Dylan, Riley, Killian, Chelyn, Amy, Wesley, Erynn en Andi. Memorial by DOVES Greyville op 5 Aug 2011 om 1nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GOLDBERG Morris . Man , Pa en oupa. RIP Van Anita , Ady en familie.

HEAN Maud +2 Aug 2011. Suster van Willie en Hazel. Tannie van Gary, Dean, Lisa en Justin .

HORSLEY Derrick Charles.

JOLLANDS Timothy Lloyd (Tim). Simpatie aan Dave, Merryl op verlies van jul seun.; Ook van Nix.; Van John, Leonie, Rachel, Abby en Alex O’DONELL.; Memorial by Christ Church Umhlanga op 4 Aug 2011 om 3nm.

JOSHUA Pastoor Justice Theophilas van Mandini x Bernice. Pa van Jeremey en Claudia. Broer van Clement, Sheila en Lorna. Diens by AFM Church op 4 Aug 2011 van 11:30 tot 1nm. Daarna na die Stanger Old Christian Cemetry vir 3nm.

KEMP Philip Cloete + 29 Julie 2011 x Moyra. Pa van Mary-Lou, Philip, Susan, en oupa van Sarah, Paula, Erin en Alex. Hy was “ founder headmaster at Forest View Primary.” Memorial Diens by FVPS op 12 Aug 2011 om 11vm.

KRUGER John Henry Froude (Jack) 20 April 1928 -----30 Julie 2011. Diens by Stellawood Begraafplaas by graf op 6 Aug 2011 om 10:30 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959,

LAMBERT Frederick (Pastoor Fred) 1925------2 Aug 2011 x Ellen. Pa van Bonnie, Winston en Wesley. Broer van Bulleye, Sheila, Jean en † Denis, May en Wilfire. Begrafnis by Presbetrian Church Boksburg.

LISSOOS Irving . Man, pa ,skoonpa,oupa van Pam, Rael, Tanya, Michy, Adi, Eli , Phili, Dion, Robby, Brett en kleinkinders.

LIVESEY Michael John 17 April 1991 -----30 Julie 2011 Sterf tragies. Hy was raakgery terwyl hy Skateboarding gedoen het . Seun van Paul en Cathy. Broer van Jessica. Diens by Northwood Boys High School op 5 Aug 2011 om 3nm

LOTTER Jeremy Roy + 29 Aug 2011 . Broer van Roger x Barbara. Oom van Samantha, Melissa en Tracy. Memorial Diens op 5 Aug 2011 om 15:30nm by Southfield Methodiste Kerk.

MIDDLETON Cynthia Florence (Sally) 30 April 1934 -----29 Julie 2011. X Arthur. Ma van Liane, Brett, Travis en Bianca REDMAN. Memorial by St Agnes Church, Kloof op 5 Aug 2011 om 2-30 nm.

NORTIER Lee .Aan Matt, Janine, Bryan en Josh al ons simpatie van Maureen, Jimmy, Michael en Cameron.

O’NEILL voorheen ROSS Maureen Cynthia 12 Maart 1927 ----3 Aug 2011 . Ma ,ouma en oumagroot van Glenda, Michelle en familie.

PIETERSE Frances Beatrice x Alfred. Ma van Sharon MENEZES (Dallas), Michelle en + Kevin. Ouma en tannie. Begrafnis by Stellawood Krematorium op 6 Aug 2011 om 12 middag. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur SHANLEY’S 031 2057644.

REID Winifred Mary 18 Maart 1955 -----31 Julie 2011. Dogter van Hope & + Lindsay GRIFFIN . Suster van Rosanne, Lesley en Robyn.

SMITH Mike + 1 Aug 2011 x Rozz. Pa van Dyl, Shay, Tam, Vicki en Tai. Begrafnis by Ballito Katolieke Kerk op 5 Aug 2011 om 11 vm. Wake by Secret Spot daarna.

STYER Adrian David + 2 Aug 2011 x Meri. Pa van Jason . Pa en oupa van Jason, Sarah en Jordan. Broer en oom van Cedric, Lorraine en Malcolm, Wendy en John, Pam en Trevor. Begrafnis op 5 Aug 2011 om 12 middag by 11 Lewende Woord Brummeria Pretoria.

VAN DER STOEP Andre x Clare. Swaer van Patrick, Bronwyn en Ryan; Simpatie aan Clare, Alex, Gabi en familie van Lindy, Anthony, Tyrone en families.; Ook van Julie, Chris, Kirsty, Carlo, Massimo, Ryan, Britt en jou dierbare ouma.

WAKSMAN Wolfie. Simpatie aan Marion en familie. Van Meyer, Lorraine en familie.

WILLIAMSON Stanley Vincent 19 Junie 1920 ------3 Aug 2011.Pa, oupa en oupagroot van Justin, Sue , Carol. Tee by 46 Hutchinson Rd, Scottsville Pietermaritzburg op 8 Aug 2011 om 11vm.

WINTER Stefan + 2 Aug 2011 x + Gisela. Pa van Henri en Roland. Ingesit deur Henri, Cheryl, Roland en kleinkinders. Memorial by 7 Hillbrow Rd , Kloof op 5 Aug 2011 om 12 middag.

YOUNG Jeanette Lynn . Memorial op 5 Aug 2011 by DOVES Greyville om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

ADAMS Reijen . 10 jaar dood nou. Pa van Chanell en dogter Andrea.

BARONET Ernie + 4 Aug 1994 x Phyllis. Pa, skoonpa en oupa van Charmaine, Cary, Robert, Julie en families.

CROWIE Elizabeth Kate 13 Mei 1916 ----4 Aug 2007. Ma van Desmond, Val, Jean, Barry, Alec, Carol, Rodger, Roslyn, Glenore, Walter, Nola, Vivienne en families.

DAVIS Graham Howard . 2 jaar dood nou. X Kim. Pa van Janine en Deanin.

PAUL . Geliefde Tannies, Groot tannies ,ooms en grootooms:- Harriet, Evelyn, Alice, Eunice en Sarah, Isaiah, Joel en Phillip. Onthou deur Esme & Trevor POWYS.

RICHARDS Tiffany-Rae. Van tannie Estelle, oom Ivan en familie.

SYLVESTER nee CONRADIE Lesley Anne (Bim). 12 jaar dood nou van Mom, Desiree, Hayden, Murray en familie.

WRIGHT Sheila . 3 jaar dood nou. Vriendin van Shelly May.

5 Augustus 2011

GEBOORTES:-

VINOKUR David & Tami 'n seun Jonah Riley * 14 Julie 2011. Van Bobba Becky, Tannie Michelle en Lisa.

HERDENKINGS:-

PORTER Wendy & Peter. 50 Jaar getroud nou.

DOOD:- ALDRICK John . Liefde aan Gail,familie en vriende. Van Frank en Joanne HART van Kaapstad.

BLADES Gloria . Memorial by St James Presbyterian Kerk Bedfordview op 8 Aug 2011 om 12 middag.

BUGHWAN Dennis (Russell) x Devi. Pa van Nalin, Kamal en Veena.

CARTER Geoff. + 1 Aug 2011.Seun van Paddy. Broer van John en Lynne. Memorial by Thom Knight Vredendorp op 8 Aug 2011 om 11 vm.

DAWSON Frederick 10 Julie 1917 ---2 Aug 2011 in sy 94 st jaar. X Joyce. Pa van + Paul. Stiefpa van Jennifer, Mervyn en Bryan. Memorial by Claude Page Hall , Moth Cottages Umbilo op 9 Aug 2011 om 10vm.

DRANE Louisa van Marianridge x + Michael DRANE. Ma va Warren, Noel, Sybert, Anne, Kevin, Leon, Roy en + Cynthia. Ouma en oumagroot. Begrafnis by Christ the King Anglikaanse Kerk Marianridge op 6 Aug 2011 om 10vm. Daarna na Ashley Begraafplaas.

FREESE Raymond Harry Herman +3 Aug 2011 x Pam. Pa van Lynton, Debra en Barry en hul wederhelftes Rowena, David en Cindy. Oupa van Calvin, Amy, Brittaney, Rachel en Jared.

GYS Solomon (Solly). Seun , broer ,pa en oupa. Begrafnis by St Gabriels Anglikaanse Kerk Wentworth op 6 Aug 2011 om 9:30 vm. Daarna na Dudley Str Begraafplaas.

HAYES-HILL Georgina Emma 1 Des 1934 ----- + 3 Aug 2011 x Terry vir 56 jaar. Ma van Ian, Arianne, Jessica en Jarred. "Ouma " van Tanielle en Jarryd. ;Ma en ouma van Neil, Erica, Duncan, Tarrtn en Sarah.; Ma en ouma van Linda en Toni-Ann.

LAMBERT Frederick (Pastor Fred) 1925 --- + 2 Aug 2011 x Ellen. Pa van Bonnie, Winston en Wesley. Broer van Bulleye, Sheila, Jean en + Denis, May en Wilfie. Begrafnis by Presbyterian Kerk Boksburg op 6 Aug 2011 om 10vm.

LANGER Kelvin Hans , seun van Virginia ANDERSON. Pa van Jessica en oupa van Tracey. Begrafnis op 8 Aug 2011 om 10:30 vm. Verassing privaat.

LOTTER Jeremy Roy +29 Julie 2011. Broer van Roger x Barbara en oom van Samantha, Melissa en Tracy. Memorial by Southfield Methodiste Kerk op 5 Aug 2011 om 15:30 nm.

MARLIN Sidney George 17 Sept 1926 ----3 Aug 2011 x Daphne .Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 8 Aug 2011 om 10:30vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

NORTIER Lee. Vir Matt, Janine, Bryan en Josh. Ons gebede is met julle van Maureen, Jimmy, Michael en Cameron.

O'NEILL Maureen Cyntia 12 Maart 1927 ----3 Aug 2011 .. Gemis deur Sean, Di, Patrick, Thyla, Kieran, Glenda en St John. Nou saam met Pa. Ingesit deur MARTIN'S 031 7092142.

VAN SCHALKWYK (Skully) Desmond Peter. Seun ,broer ,pa en oupa. Begrafnis op 6 Aug 2011 om 12 middag by Christ The King Parish Wentworth. Verassing privaat.

MEMORIAM:-

COWAN Jean 24 Junie 1928 ----5 Aug 2007 x Aub.

HAMILTON Gerald Clive .7 jaar dood nou. X Syb.

LEVY Viviene Ann + 5 Aug 2003 x Rob. Ma van Genevieve

PAYNE Andrew 12 Junie 1966 ----5 Aug 2010 . Van familie.

POTHAS Alf . 11 jaar dood nou x Ena

CREDITORS /DEBTORS:-

HUNT Paul William ID 870711 5142 08 7 + 13 Feb 2011 van 3 Uplands Place Kloof 3640 ESTATE Nr. 4017/2011 DBN. RSM BETTY & DICKINSON (DURBAN) Posbus 2120 Westville 3630.

NELSON Thomas Edward ID 190207 5061 08 1 + 13 Junie 2011 van Restdale Nursing Home, 2 Haven Lane, Malvern Durban. ESTATE Nr. 10609/2011/ DBN. LLOYD O'MEARA & CO 121 Helen Joseph Rd , Glenwood Durban 4001 TEL :- 031 2028173.

FIRST /FINAL :-

GADSBY Edward Anthony ID 230618 5054 08 6 + 24 Maart 2011 van 6 Bonievx Place Umbilo x Constance Valerie GADSBY ID 281127 0089 08 7 . ESTATE Nr. 4642/2011/DBN. PRIOR & BEZUIDENHOUT Postnet Suite 58, Pvt. Bag X04, Dalbridge 4014. TEL:- 031 2010462.

ROETS Johannes Posthumus ID 370512 5011 08 1 + 1 Maart 2009 van Lot 1128, Salmn Drive, Leisure Bay , Glenmore. ESTATE Nr.8428/09 . EXECUTORS & TRUSTEES LTD Privaatsak X25 Hatfield . 0028. REF:- LIZA WILSON

SMIT Jacob ID 300607 5036 08 1 + 13 Des 2010 van 122 Wood Rd , Pinetown. ESTATE Nr. 1058/2011 DBN. ANTHONY WHATMORE & COMPANY 45 Adelaide Tambo Drive Durban Noord. TEL:- 031 5637111.

TRENCH Robert George ID 440328 5016 08 7 + 19 Mei 2009 van 12 Lanyon, Lanyon Grove Durban x Cynthia Shirley TRENCH ID 450411 0037 08 9 .ESTATE Nr. 1415/2010 . A RAJOO C.A. (S.A) Posbus 7677 Marble Ray 4035 TEL:- 031 5775205.

8 Augustus 2011

GEBOORTES:-

VINOKUR David & Tami 'n seun Jonah Riley * 14 July 2011. Van Bobba Becky , tannie Michelle en Lisa.

DOOD:-

ARMSTRONG Bruce. Begrafnis by DOVES Greyville op 8 Aug 2011 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

BLADES Gloria + 29 Julie 2011in Edenvale. Ma van Coral en Diane en ouma. Memorial by St James Presbyterian Kerk Bedfordview op 8 Aug 2011 om 12 middag.

DAWSON Fred . Memorial op 9 Aug 2011 by Bartle Rd Cottages Umbilo om 10vm.

DELOMONEY Mariama (Maram) x + Delo. 11de dag Memorial by 47 Rd 748 Montford Chatsworth op 9 Aug 2011 om 12 middag.

FOURIE Phillipus Rudolf. Verassing op 11 Aug 2011 by Stellawood Begraafplaas om 11 vm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831

GRIMETT (Jean) Sarah. Ma van Dennis, Allan, Joey en Trevor. Ouma en oumagroot. Begrafnis by Assagai Methodiste Kerk Wentworth om 12 middag op 9 Aug 2011. Verassing privaat.

MARESCIA Trevor Cecil 2 Feb 1942 -4 Aug 2011. Pa van Lyndon, Daryll, Brandon , Angela, Melody, Matthew, Denise. Oupa van Kaylee, Trent, Alaysia, Luc, Milla en Kayran . Begrafnis op 10 Aug 2011 by RCA Emmanuel Church Sydenham om 10vm.

MORTLOCK nee BUTLER-PORTER Robin ex Swartberg & Durban. Ma van Andrew, Philip, David en Diana. Suster van Bill.

PAGE Noel Bernard 24 Des 1930 ----1 Aug 2011 x Lisa. Pa van Claire, +Nicki, Bernard en Patrick en oupa.

STEVENS Denis (Piano /Tuner) 14 Junie 1927 ---5 Aug 2011. Geliefde man en pa van + Gary, Trevor, Stewart en Sharon. Stiefpa van Rick en Tara-Lynn. Oupa en oupagroot.

VENTER Anna (Annatjie) 23 Julie 1944 ---+6 Aug 2011. Vrou, ma en ouma van Viv, Morne, Eunice, Jonah, Alfie, Tilly , Pieter en Sharon, Michael, Richard ,David. Memorial by St Olav Church, St Thomas Rd op 10 Aug 2011. Om 11 vm.

MEMORIAM: -

ADOLPH Catherine Susan (Pixie ) 6 Aug 1932 -----4 Aug 2000.

BLAKE Malcolm Peter 5 Aug 1938 -----8 Aug 2010. Man en pa van Marion, Leigh en Dirk, Carol en Rick, Wendy en Peter, Mike en Mirelle en kleinkinders.

HALL Allan 1964 ----2007 Seun en broer van Dad, Mom en Kevy.

HARGREAVES James William . Man, pa, skoonpa en oupa.

HOSSACK Mary + 8 Aug 2003. Ma van Dee en Mark.

McKAY Pam + 10 Aug 2010. Van Bruce, Keith en Andy.

THOMAS Tye Luke . 1 jaar dood nou.Van Baron MARNITZ (Daddy), Sharnel MEHL (Ma) Brayley MARNITZ -Sirone BOOYSEN. Van Audrey & Wesley HARVEY; JEROME Familie, Vanessa, Les, Faeeza, Faizel, Kirk en Zaquaan.; Van Tyrone (PaPa) Shirley (Nannie), Neil en Troy HARVEY.

9 Augustus 2011

GEBOORTES:-

ANDRIЀS Joseph Russell Bevan & Kelly ‘n seun ? * 5 Aug 2011. Boetie vir Daniel. Kleinkind vir June & John BROOM en Brenda & Rick ANDRIЀS.

LEWIS nee HUGHES Andrew Kenneth Grant & Karen Wylde ‘n dogter Olivia Kate Patricia * 3 Aug 2011.

ROBINSON (ANSELL) Andrew & Bronwyn ‘n seun Daniel Andrew * 7 Aug 2011 in Caloundra Australia. 4de agter kleinkind vir Noel & Gillian .

THORPE nee TOLOND Kirsten & Guy ‘n seun Lincoln Riley * 30 Julie 2011 in Auckland.

DOOD:-

BANKS Jack + 7 Aug 2011 x Doreen. Pa van John, Cheryl, Trevor, Jen en Trish. Skoonpa van Pat , Trevor, Shanon en Deon.

BEETGE Gavin Henry +8 Aug 2011 x Ray. Pa van Clive, Wighton, Jenna en Kyle.

CHARTER Diana (Di). Van Bill & Jess, John & Tyna, Mary & Glyn, Marlene en Philip, Ant en Bets , Raoul en families.

FLANNERY Brian + 7 Aug 2011 Sielsgenoot van Val.

GEORGE William Lloyd + 7 Aug 2011 x Grace. Pa van Gavin x Gabriella.

DENISSEN Jonker 13 Sept 1946 ----6 Junie 2011 x Colleen. En Pa.Memorial op 10 Aug 2011 by Our Lady of Fatima Durban Noord om 15:30nm.

JONKER Amanda . Verassing by Mobeni Heights Krematorium op 9 Aug 2011 om 2nm. Ingesit deur PHOENIX Funerals 031 5073925.

KEEFER Chris + 6 Aug 2011 .Pa van Tammy en Bronwyn. Broer van Barry, Kathleen ,Susan , Sean en Mark.

LOTTERING Rae + 7 Aug 2011 . Ma en ouma. TEL:- 0834012242.

MISKIN Brian Edgar Leonard 9 Mei 1939 -- + 5 Aug 2011 x Sheila .Pa van Darren en Dean. Memorial by Flame Lily Kapel Malvern op 11 Aug 2011 om 10vm

PARKER Royden 3 Sept 1924 ----8 Aug 2011. Gemis deur Helen, Bratt, Daryl en familie.

PULKOWSKI Henia (Henryka ) + 6 Aug 2011 x Stuart vir 34 jaar. Ma ,skoonma en ouma van Eva & Mark, Chris & Petru, Trevor, Tyron, Bena & Matt.Viering by Durban Bowls Club op 10 Aug 2011 om 11vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

SOLES Charles. Nou saam met ma. Pa van Pauline, David, Lynette, Gilles, Mark en kleinkinders.

TROISI Amedeo (Mario) 1 Aug 1934 -----8 Aug 2011 Pa van Gabriella en Ornelia. Ingesit deur Gabriella, Vivian, Sarah ,Ornella, Nuch, Fabio en Giulia. Begrafnis by Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave op 11 Aug 2011 om 15 nm.

VAN TUBBERGH Santie. Sekretaresse by SAVETTS. Ons sal jou mis

WHEELOCK Harry + 6 Aug 2011 x Yvonne vir 64 jaar. Pa van Pam en Graham.

WHYSALL Alan Hugh 1921 ---2011 op ouderdom 90 x Mary. Pa an Peter & Judy, Graham & Lynda, Jenny & William. Oupa van Michael, Kirsty, Jane, Scott, Angela , Dylan en Emma.

MEMORIAM:-

AMOS KT (Sakkie) 15 jaar dood nou. Onthou deur Dad, Mom ,Mel, Di, Clay en familie.

FERREIRA Edwin . 3 jaar dood nou. Onthou deur familie.

FISHLEY Weshley + 8 Aug 1998. Onthou deur Caroline (dogter) granny en FISHER familie.

MARSHALL Joshua + 8 Aug 1998. Jill, Greg ,Keylyn . Wez en Josh is nou saam. Van Michey FISHER.

PITT Penny 27 Junie 1951 ----9 Aug 2009 . Van B.

SHAGAM Pamela Mae. 16 jaar dood nou. Van Brian , Simone en David.

10 Augustus 2011

VERLOWINGS:-

DAND -CLIFFORD Athol & Malie se dogter Diane aan Jeff, seun van Mike en Barbara.

DOOD:-

DEGENAAR Luke + 6 Aug 2011.

HARVEY (LENTIN) Stella + 7 Aug 2011 Ma van Chris, Lee, Simon en Matt . Ouma van 9.

TORLAGE nee JAKEMAN Lorraine Marie 23 Mei 1940 ---6 Aug 2011. Vrou, ma, skoonma en ouma van Trevor, Heidi, Chad, Wade en Derryn, Keith, Ryan, Kate en Demi, Clayton en Travis. Memorial by Bethanian Lutheran Church Izotsha op 12 Aug 2011 om 11vm.

MEMORIAM:-

TOLKEN Michael .5 jaar dood nou. Van Ma en Pa.

12 Augustus 2011

GEBOORTES:-

LAZARUS /GLASENBERG Craig & Dana 'n seun * 7 Aug 2011 in Park Lane Kliniek. Broer vir Jack. Kleinkind vir Martin, Sue, Nevil en Sharon. Agterkleinkind vir Sarah en David.

MORRISON Keith & Angie 'n dogter Alison Heather * 10 Aug 2011 in Kaapstad. Suster vir Rebecca.

VAN HEERDEN Richard & Lisa 'n dogter Brooklyn Grace * 9 Aug 2011 . Suster vir Connor. Kleinkind vir Allen & Pat.

VERJAARSDAG :-KASSIER Minchen 10 Aug het sy 103 jaar geword in Hermansburg waar sy woon. Ma van 6 kinders Ouma van 13 en oumagroot van 22 agterkleinkinders. Saam met haar was dogter Quanta BASTELL, Kleinkind Liza KIMBLE en agterkleinkind Siena KIMBLE.

DOOD:-EDWARDS Sally Martha 17 Aug 1931 -----8 Aug 2011. Nou saam met pa na 20 jaar. Ma, ouma en oumagroot van Michael, Amanda B, John, Danny en skoondogters. ;Ook van dogter Bianca Amanda.

HUMBY Suzie Elizabeth + 6 Aug 2011. Vrou ,Ma en ouma.

KESHWAR Natalie. Ma ,skoonma en ouma. Van Ivan, Cheryl en Jared.

MEMORIAM:-

THOMSON Shaun. 5 jaar dood nou. Van Mnr & Mev B.

15 Augustus 2011

GEBOORTES:-

REYNOLDS -CURTIS Matt & Ros 'n seun Thomas * 3 Aug 2011 in London. Kleinkind vir Deb & Mike en Gail & Philip.

WILKINS / ETSEBETH Ilana & Niall WILKINS 'n seun Max * 9 Aug 2011 in London. Kleinkind vir GP Paul ,Nanna KT , oupa Sarel, ouma Cinette en tannies Jorja en Carina en Lizzie DIALE.

DOOD:-

BROSSY Jean Jacques + 5 Aug 2011 x Shirley. Pa van Martin, Peter, Katy, Rosie, Georg en kinders. Viering van JJ se lewe op 21 Aug 2011 by Kelvin Grove Club Newlands om 3nm.

CARSWELL Jean Graham + 9 Aug 2011 . Sys al gemis word deur Olive & Neville. Robert , Loraine & Heather. Brenda, Andy, Robert. Geoffrey, Charmaine, Ryan & Tristan. Steven , Alicia & Kaylib. Memorial by All Saints Anglican Kerk Durbanville op 16 Aug 2011 om 10vm.

CHATKIN Solly + 10 Aug 2011 . Man, Pa en oupa van Irma,, Harry, Sharon, Irwin en Monique.

EILERTSEN Hans + 7 Aug 2011 (tragies). Seun , broer en swaer. Begrafnis op 15 Aug 2011 by DOVES Braamfontein.

HARRIS Arthur Thomas x Helen.

JACOBS Derek Patrick. Broer van Ronald, Sandra en +Terence. Begrafnis by St Annes Katolieke Kerk Sydenham om 11 vm op 17 Aug 2011.

JOHN Sandra . Dogter van + Katheresan JOHN . Suster van Peter, Juanita, Ivan en + Shereen ,tannie van Felicity, Roland en Neil en + Nadia. Begrafnis op 16 Aug 2011 om 1130 vm by Stellawood Krematorium Kapel. Ingesit deur CENTRAL FUNERALS 0313093595.

LIGHTLEY Bob +10 Aug 2011. Nou saam met Jean. Man, Pa en oupa.

PETERS Molly 11 Nov 1922 -----11 Aug 2011. Sal gemis word deur May, Michele, Fred familie en vriende. Begrafnis by St Theresa Katolieke Kerk, 4th Street, Welcome Estate om 0900 vm op 17 Aug 2011.

PROBERT Ann + 8 Aug 2011. Ma van Steven en Jeffrey. Ouma van Sara. Vriendin van Douw en Ina. Begrafnis by St Michael's Kerk Umhlanga op 17 Aug 2011 om 1nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

RANDALL nee CLEGG Gwen 5 Des 1917 -----7 Aug 2011 . Ma van John x Marlene. Ouma van Tracey, Anthony, Lawrence, Cameron, Cassidy, Geraldine, Andre, Jarred, Blayne, Ryan, Petra, Claudia en Mia.

SCHAFER Ethel Dorothy + 12 Aug 2011. Nou saam met Erwin. Ma van Joy, Rod, Roseann, Geoff, Avril, Tim en Bev. Ouma van Trevor, Lance en Sara, Debbie en Gareth, Mandy en Saul, Cathy, Mark, Jace en Kearn. Oumagroot van Tyler, Jayden, Darren, Joshua en Daniel.

MEMORIAMS:-

BOTTRIEL Chuck. Onthou deur Rita en familie.

HAWLEY Steven Max Peter. 3 jaar dood nou. Onthou deur Mom, Dad, Judy, Merle en oom Peter.

MURGATROYD Joyce. 3 jaar dood nou. X Terence. Ma van Dean.

NEWMAN Seinka. 20 jaar dood nou. Jy sou trots gewees het op jou kleinkinders. Van Claudie , Beverley & Maury, Toni & Trevor en families.

NUNES Michael (Miki) . 10 jaar dood nou. Tot weersies seun.

NUNES Miki 26 Aug 1959 -----15 Aug 2001. Van Carol, Lee, Darren en Jessica.

ODGERS Bernie 4 Aug 1939 ----15 Aug 2009. Van "E".

16 Augustus 2011

GEBOORTES:-

LOUBSER /AISTON PJ & Belinda 'n dogter Amy * 27 Julie 2011. Suster vir Matthew. Liefde van Dad, Mom, Garth, Bron, Steven, Janine, en niggies en nefies.

VERLOWINGS:-

LAMB David & Cynthia se dogter Victoria aan Russell, Seun van Mike & Yvonne ONGERS .

DOOD:-

ALLAN Claudia 12 Maart 1949 ------13 Aug 2011 . Begrafnis by St Mary's DSG Kapel Kloof op 19 Aug 2011 om 14:30 nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

BARNARD Elsa .RIP van Trevor Christa en familie.

BARNARD Elsa Susanna + 14 Aug 2011. Vrou, ma en suster van Nico,Quintin, Leezil, Nicolene en familie. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

BARNARD nee PAPENFUS Elsa + 14 Aug 2011. Van PAPENFUS & BOUCHER families.

BARNARD Herman . 14 Feb 1939 -----13 Aug 2011 (tragies) x Magda. Pa van Comrad, Mirelle en Guy. Cherry, Jenny, Mc Donald en fam. Shirly SWIFT en Colien BURNESS. Begrafnis by St Olaf Church St Thomas Rd op 18 Aug 2011 om 2:30nm

BEATTIE Beulah Dorothy 15 Julie 1931 ------14 Aug 2011. Ma van Stuart, Russel, Gregor en Hylton. Ouma en oumagroot van Candice, Ryan, Travis, Keegan, Devin, Murray, Robyn, Jenna, en Stella-Chloe, Ryder en Tara. Memorial by Epworth School Chapel PMB op 19 Aug 2011 om 1nm.

COOK Grace + 13 Aug 2011 x Cliff . Ma van Cliff, Michael, Trevor, Heather, en Janice. Klein en agterkleinkinders. Begrafnis op 18 Aug 2011 om 2nm by Jesus Of Latterday Saints Church.

EILERSTEN Hans +7 Aug 2011 (tragies). Seun en broer. Begrafnis op 15 Aug 2011 by DOVES Braamfontein om 11 vm.

GODEFROY Mark Stephen +12 Aug 2011 tragies. Vriend van Stacey. ;Ook van Sally. Memorial by St James Church Morningside op 19 Aug 2011 om 1nm.

GRIFFITH Peter Glwyd. Simpatie aan Doreen. Van Walter, Liz, Noel en Jenny. Broer van David en Michael van Barry South UK. Vriend van Doreen READING vir 40 jaar. Memorial by St Margaret's Church Glen Ashley , Durban Noord op 26 Aug 2011 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

IYER Trishan Konstabel (SAPS Oos London Honde Eenheid) Seun van Mev Brenda en + Deva IYER .Gemis deur Ma Brenda, ,Michelle, Selvan, Kiana, Cayden,.Begrafnis by Tongaat Town Hall op 16 Aug 2011 om 3nm. Daarna na Tongaat Krematorium vir verassing om 1615nm. TEL:- Sagie 0824998737.

JACKSON Peter John (Jacko) + 12 Aug 2011. Man , pa en oupa. Begrafnis by DOVES Greyville op 17 Aug 2011 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEYEROWITZ Rosslyn + 13 Aug 2011. Ma van Debbie, & Mike SAGORIN en Shelley & Jim GREENWALD en kleinkinders. Ook gemis deur Rachelle en David. Ook Harold LEVIN en personeel.

NEWTON Wade x Marika. Pa van Robynne en Victor, Leanne en Andrew, Deborah en Gavin . Oupa van Sarah en Caryn, Jessica en Sarah.

PENNY SYD.Ons dink aan jou June. Pa van Jethro en Jessica. Ingesit deur Penny ,Jethro, Jessica .

TARR Keith Leonard sterf in Medi-Clinic PMB x Jean. Pa van Mandy, Sharyn en Ryan . Oupa van Storm, Courtney, Sheldon & Ilijah. Ingesit deur DOVES 0860025500.

TOWNSEND Noelene Thornton . Simpatie aan Alan , Derek en Debbie van Brian, Lorna, Thomas en Megan.

SALIE Winnie . Ma,suster en tannie. Begrafnis by St Gabriels Church Wentworth op 17 Aug 2011 om 12:30nm Verassing privaat.

SCHALWYK Virginia Johanna van Wentworth. Begrafnis by Christ The King Church op 17 Aug 2011 om 12 middag. Daarna na Stellawood begraafplaas.

STEPHENSON Daphne Cornelia .Begrafnis by St Catherines Katolieke Kerk Escombe op 17 Aug 2011 om 10:30nm.

SWART Maria Hendrina . Verassings diens by NG Kerk Escombe op 18 Aug 2011 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

VAN NIEKERK Cynthia Helena +12 Aug 2011. Verassings diens by Frere Rd Presbyterian Kerk op 18 Aug 2011 om 0930vm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

WADE Newton . Aan Marieka ons simpatie van Brian & Mary CLARKE.Begrafnis by St Thomas' Church Musgrave Rd op 18 Aug 2011 om 2:30nm.

WIGHT James Macdonald +13 Aug 2011. Ons sal jou mis van Deidre, Wade, Dean, Rose, Des, Andrew, Patrick, Carla, Baden, Bradley, Reece, Cameron, Corwyn en Christian. Memorial op 19 Aug 2011 om 2nm by The House Of Prayer Church Malvern.

WU Morgan (Director of Union Drug ) + 1 Aug 2011 op ouderdom 76 jaar x Ly. Pa van Jackson , Julio en Frank , skoonpa en oupa. Begrafnis by DOVES Greyville op 17 Aug 2011 om 11vm. Daarna na Clare Estate Krematorium Resevoir Hills. Ingesit deur DOVES 0860025500.

ZOURIDES PERIKLIS + 14 Aug 2011 in Johannesburg x Dimitra . Pa van ( seuns ) Ippocratis en Tony .

MEMORIAM:-

COWDEN Clifford (Ted) 6 jaar dood nou. x Heather

LEVY Pamela * 16 Aug 1943 . Dit sou nou jou 68 ste verjaarsdag gewees het. Van die Potties, Puddy. Liddy en Adi.

LONGDEN June Alicia . 1 jaar dood nou.Vrou, Ma en ouma van Arthur, Lynda, Phillip, Karen en familie.

MURRAY George . 5 jaar dood nou. Onthou deur Mum, Dad, en Glen.

PETERSEN Leonard . 3 jaar dood nou. X Audrey.

PETZER Michael Alen (Mike) 1jaar dood nou. Man en pa Cynthia, Janine en Vaughan.

WOOD Terence John, 1 jaar dood nou. Man , pa en oupa.Ook broer.

17 Augustus 2011

VERLOWINGS:-

DUGMORE Martin & Deborah van Blairgowrie se seun Brett aan Ming, jongste dogter van Dr Peter Charles ALLEN van Chelsea London en Mev Reon LOUW van Sandton.

DOOD:-

CARSWELL Jean Graham + 9 Aug 2011. Gemis deur Olive en Neville, Robert, Lorraine, & Heather, Brenda, Andy, Robert, Geoffrey, Charmaine, Ryan & Tristan, Steven ,Alicia en Kaylib. Memorial by All Saints Anglikaanse Kerk Durbanville op 16 Aug 2011 om 10 vm.

18 Augustus 2011

VERLOWINGS:-

GIRVEN Geraldine & + John se seun Derek aan Wendy , dogter van Richard & Jinny DE GOEDE.

DOOD:-

BARDWELL Sidney Foster + 16 Aug 2011 x Connie vir 69 jaar. Pa van Margie & Ken,; Pa van + Michael x Penny ,Oupa van Piers, en Leigh. Oupagroot van Thomas en Toby; Pa van Muriel x Anthony. Oupa van Karen, Philip en Julie. Oupagroot van Alexander en Samuel. Privaat verassing.

BOWEN Reginald James + 1 Aug 2011 in Kaapstad. Voorheen van Durban. Pa van
Paul en Robin.

DAW Cynthia Lynette. Begrafnis by DOVES Greyville op 19 Aug 2011 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GOW Pearl + 15 Aug 2011. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk op 19 Aug 2011 om 2nm.

HULTQUIST Carl Adrian 4 Sept 1946 -------16 Aug 2011. Man en pa van Christl,Carl en Marc.

JEVON SPARG Pam sterf laas week. Ma en ouma van Pierre, Gillian, Michelle en Daren.

KIRBY Roy Arcibald Norman + 16 Aug 2011. Gemis deur Don, Mike en families. Ingesit deur DOVES 0860025500.

KROUTZ nee LUBBE Hester Maria . Begrafnis uit Ou Apostoliese Kerk by hv Amoora en Cycas Rd op 20 Aug 2011 om 10:30vm. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas.

MCGAGHEY Terrence Lance (Terry) + 21 Julie 2011 in New Zealand. Memorial by Trinity Methodiste Kerk La Lucia op 24 Aug 2011 om 11vm.

MARSHALL Hugh Gardner (Bully) 8 Feb 1932 -----15 Aug 2011. Simpatie aan Sheelagh en familie. Memorial Diens op 22 Aug 2011 by Methodiste Kerk Scottburgh om 10:30vm. Verassing privaat. Ingesit deur KZN Funerals 0399760200.

PEACOCK Martin Oliver Grundy & Oupa 14 Des 1919 ----16 Aug 2011 x Ivy. Memorial by New Church Buccleuch, South Buccleuch op 20 Aug 2011 om 10:30vm.

SAUNDERS Daniel Peter 23 Okt 1945 -----16 Aug 2011.Gemis deur Zac, Denise, Debi, Grant,. Oupa van Dylan en Meghan. ;Ook van Susan & Ken. Ingesit deur AVBOB 031 2061931.

STEENKAMP Carol. Ma en vriendin. Ingesit deur Neil, Ian, Avril, Garreth, Brittany, Neville en Marthie.

TALJAARD Nancy Margaret 16 April 1927 ----17 Aug 2011 by Villa Sunfield. Diens by Stellawood Kapel Durban op 22 Aug 2011 om 10vm. Ingesit deur BELL Funerals. 031 301 4793.

WADE Newton x Marika. Pa van Robynne en Victor, Leanne en Andrew, Deborah & Gavin. Oupa van Sarah en Caryn, Jessica en Sarah. Begrafnis by St Thomas Church Musgrave Rd op 18 Aug 2011 om 2:30nm

WILSON Joyce Mildred 6 Jan 1929 ----16 Aug 2011. Ma ,ouma en oumagroot.

WOOLACOTT Kevin Howard . Seun van Phyllis & + Colin. Broer van Glenda en Craig, swaer van Haldane en Lesley. Oom van Neil, Ang, Mike, Taryn, Dave en Paula.

MEMORIAM:-

DRUMMOND Glenda Loraine . 11 jaar dood nou. Van Tony en Lindi.

HAYMAN Gregory Marc 26 Julie 1959 -----18 Aug 2009. Seun van Phylie. Michelle en John.

19 Augustus 2011

DOOD:-

COTUMACCIO Theresa + 17 Aug 2011. Suster van Louise x Luiz in Kaapstad.

CRANKO Robin Phillip 2 Maart 1936 -----17 Aug 2011 . Ingesit deur Ruby. Pa en oupa van Robyn, Frederick, Hana en Jo-Anne.

GRUAR, ANDERSON,DOAK,BRIAN ,MARRION,MADDISON ,ALEXANDRA .Liefde van tannie Kathy, Michael en Cynthia.

MARAIS George Henry x Ann. Pa van Kurt en Lenise. Begrafnis Mass by Sacred Heart Katolieke Kerk Montclair op 20 Aug 2011 om 11vm. Oorleef deur sy Moeder, suster en "nieces & nephews"

FIRST / FINAL:-

DENNETT Dawn Mildred Moore ID 380820 0076 08 4 + 10 Feb 2011 van Orchard Lea, 22 Clyde Ave, Musgrave Durban. ESTATE Nr.2386/ 2011 PMB. NEIL GERBER agent vir ececutrix Testementry c/o BAKER TILLY MORRISON MURRAY, Posbus 1098 Westwille 3630. TEL:- 031 2675300 FAX:- 031 2671838.

FARREL Edward Christie ID 480511 5041 08 7 + 2 Julie 2007 van 8 Gaydon Rd, Pinetown 3610. ESTATE Nr. 18464/2007. TP MAHARAJ & ASSOCIATES Posbus 20846, Durban Noord 4016. TEL:-/FAX: - 031 5645983.

25 Augustus 2011

VERJAARSDAG:-

WALKER Byron * 25 Aug 1992. Geluk met verjaarsdag. Van Dad en Mom en die meisies.

DOOD:-

CHEMINAIS Greg. Simpatie aan Glen, Dom en Rhys van Mark, Claire en Jamie.

DERBYSHIRE Jane Audrey. Suster, skoonsuster en tannie van Adrey, Cedric, Darren, Karen, Dean, Ryan en Rylie.

ESKAPA Shirley.Gemis deur Patti, Oliver, Ida ,Leah en Shayne.

GABRIEL Joyce Agnes Olive 29 Nov 1920 ----19 Aug 2011. Suster van Benadette, Carol Keith en Jimmey. Begrafnes by Assumption Katolieke Kerk Umbilo op 26 Aug 2011 om 2:30nm Ingesit deur BELL Funerals 031 3014793.

GILL Gwen + 24 Aug 2011 op ouderdom 75 jaar. Sy was in die Media .Skrywer ook by Sunday Times .Sy het ook TV werk gedoen en kolomme geskryf. Sy het in 2008 die Achievement Award gewen by Women in the Media Awards. Tree af in 2009.

GOFFINET Monique + 19 Aug 2011.

GRAY Shaun x Menoli.

JACKSON Keith Robert + 22 Aug 2011 in Wentworth Hospitaal . Pa van Tarynlee. Jongste broer van Leonard, Rodney, Cynthia ,Ian en David.

MARTIN Heindrich Johannes x Merle. Pa van Neil en Lillian, skoonpa ,oupa en oupagroot. Begrafnis by Souls Outreach Sydenham op 27 Aug 2011 om 11vm.

MILES Chester Rodney 2 Junie 1961 ----19 Aug 2011. X Louise. Pa van James en Simon. Begrafnis by The New Covenant Church Redhill om 2nm op 26 Aug 2011.Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY’S 031 2057644.

MONTILE Brianerald 27 Feb 1948 ----24 Aug 2011. Ons sal jou altyd lief hê van Heila, Cirsty en Meegan.Begrafnis by St Joseph Katolieke Kerk op 26 Aug 2011 om 10:30vm. Ingesit deur SHANLEY’S . 031 3014793.

PURNELL (BEATER) Leila + 23 Aug 2011 by Tuinsig . Ma en ouma van John; Peta en Mark; Kate & Justin. Begrafnis by St James Anglikaanse Kerk Morningside op 26 Aug 2011 om 2nm.

SMITH Shirlee + 23 Aug 2011 x Nevil.

STUART Alec Brownley. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 26 Aug 2011 om 12 middag. Verassing privaat.

THOMPSON Jack + 23 Aug 2011 x + Audrey vir 60 jaar.Pa van Miles en + Keith Ouma en oumagroot van Sharon, Peter, Clair, Harry en Jerry. Ingesit deur Jack.

TURNLEY Bill + 20 Aug 2011. Simpatie aan Vicki en familie van Teresa en Albie.

WILLIS Barry + 22 Aug 2011 op ouderdom 72 jaar. Memorial by Bryanston Anglikaanse Kerk op 26 Aug 2011 om 11 vm.

MEMORIAM:-

DUNDAS Bill . 26 jaar dood nou. Van Familie.

OVERALL Ian Charles Mathieson 16 Junie 1923--- + 25 Aug 2008. Pa van Maggie.Pa van David.

SEIDERER Maureen Clarice.Ma en ouma en Maureen . Onthou deur Marilyn, Graeme, Glenda, Gary, Grant, Linda, Tamlyn, Wayne, Lisa, Sheldean, Elle, Kay Robert, Warren, Shane, Eleasha, Dyllan ,Brydee en Jordyn.

26 Augustus 2011

VERJAARSDAG:-

JOSEPH Carl Darren 21 jaar. Van Mom ,Dad en Ricardo.

DOOD:-

BLOOM Kay. Ma van Priscilla, Patrick en Ivan. Ouma en oumagroot. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 27 Aug 2011 om 12 middag. Daarna na Dudley Street Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

FOURIE Christoffel Jacobus + 22 Aug 2011. Memorial by "The Dutch Reform Church" Malvern op 29 Aug 2011 om 10:30vm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831

REYNOLDS Monica Stafford. Ma , skoonma ,ouma en suster.

SACKS Jeffrey . Seun en broer . Broer van Avril, Stephen, Janine, Craig en families.

SMITH-HOWE Elizabeth Ann voorheen RICKELTON nee RAMSBOTTOM 16 Nov 1929 ---22 Aug 2011 (het Parkinsons gehad) Sterf by Ladies Christian Home. Begrafnis by St James the Great Sea Point Kaapstad op 30 Aug 2011 om 11vm. TEL:- Tony 0824980688. Ingesit deur CONSTANTIABERG Funeral Home .

MEMORIAM:-

COHEN Goldie. 2 jaar dood nou. Ma van Steve.

DICKS Desmond Ivan (Des) 21 Jan 1954 ----28 Aug 2009 x Petro.

FOSTER Howard 12 April 1949 ----26 Aug 1999. Seun van Cliff & Bernice. Tweelingbroer van Natalie .Broer van Geoff, Joyce, Marion en Hazel.

CREDITORS / DEBTORS :-

DUURSMA Rienic Willem ID 311007 5036 08 1 + 5 Julie 2011 van 12 Letouessrok Ramsgate 4285 x Audrey June DUURSMA ID 430616 0080 08 8 ESTATE Nr 7118/2011/DBN. ROGER ADKINS Posbus 1780 , Westville 3630. TEL:- 031 2667931.

GADSBY Constance Valerie ID 281127 0089 08 7 + 6 Julie 2011 van Bonievx Place Umbilo Durban. ESTATE Nr. 9762/2011 DBN. PRIOR BEZUIDENHOUT Postnet Suite 58, Privaatsak X04, Dalbridge 4014 . TEL:- 031 2010462.

FIRST /FINAL:-

LEE Getrude Frances ID 250806 0028 08 1 + 31 Jan 2008 van 15A Montezuma, Snell Parade Durban. ESTATE Nr. 7189/2008/PMB MAZARAS 197 Ridge Rd, Durban 4001. TEL:- 031 8189000.

MOLE Ruth Monica ID geen Paspoort Nr. 707525633 * 10 Des 1926 . + 16 Nov 2010 van 17 Riems Le Domaine, Durban. ESTATE Nr.646/11/DBN. DANIEL JACOBUS GRUNDLING van GRUNDLING ATTORNEYS 24 Circle Drive Westville .TEL:- 031 2667795.

PICKERING Thomas ID 420516 5003 18 8 + 21 Feb 2010. Van 204 Robson Place, Arbuthnot Street Amanzimtoti x Ann PICKERING ID 420410 0006 18 2 . ESTATE Nr. 6222/2010. ANTHONY PICKERING Posbus 600. Randpark Ridge 2156.

29 Augustus 2011

HUWELIK:-

TURNER - MASSON Ryan & Terri is getroud. Geluk van Dad en Jenni

DOOD:-

COBB Aunty Joan + 25 Aug 2011. Simpatie aan Neville , Patrick en familie. Van Caron, Leigh Ann en Robert.

FERGUSON Donald Lewis 14 Nov 1932 ---- 26 Aug 2011 x Sheilah. Pa en skoonpa van Kevin & Nola, David & Ariane, Susan & Christopher. Oupa van Kerry, Glen, Tracy, Cameron, Ella, Bailey, en Ava. Memorial by St James Anglikaanse Kerk Morningside op 31 Aug 2011 om 2nm . Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

GOFFINET Monique + 19 Aug 2011 .

HUGHES Donald Mackie 8 Mei 1940 -----25 Aug 2011 x Denise. Pa van Lisa, Nicky, Adam en families.

IEMMOLO Guiseppe Paolo. Begrafnis by DOVES Greyville op 30 Aug 2011 om 14:30nm.

MACQUET Grahame Franklin Jules 15 Nov 1945 ----25 Aug 2011. Saan met Glynne nou. Pa van Grant & Connie, Dean & Georgia, Caryn & Brent; Hannah, Joshua, Grace, Emily en Cayla-Jaimes. Memorial by Champagne Sports op 28 Aug 2011.

ROWLANDS Mary Rhoda + 26 Aug 2011 op ouderdom 89 jaar. Suster van Howard & Yvonne, en + Lidsay & Sybil. Tannie van Catherine, Peter, Brian, Heather, Beverley, Gordon en + Sandra.

SNAYER Jackqueline + 21 Aug 2011 op ouderdom 54 jaar. Onthou deur Gregory, Leylanie en Phoebe. Requiem Mass op 3 Sept 2011 by Immaculate Conception Katolieke Kerk Parow om 09 vm. Daarna na Bellville Begraafplaas. Georganiseer deur FLANDERS For Funerals 021 6968532.

STUART Ian Dunbar * 9 Feb 1948 -----25 Aug 2011 x Lorraine (Lolly). Pa van Craig, Angie en Rowan. Skoonpa van Tessa en William. Broer van Diana en Brian BURROW , Val & John MALHERBE. Skoonseun van Hazel.

MEMORIAM:-PAKSHONG (PAKTION) Cecil x Lucy. Pa van Colin en pa van Linda en al die kleinkinders.

30 Augustus 2011

GEBOORTES:-

BLAKEWAY –LEWIS Sarah & Jeff ‘n dogter Paige * 27 Aug 2011 in London. Kleinkind vir Richard , Bev, Patrick en Charmaine.

VERLOWINGS:-

BRISCOE Tim & Anne se dogter Sarah aan Rex , seun van Mervyn & Di McGREGOR.

DOOD:-

BALLADON Sergio + 29 Aug 2011 na 94 jaar. Gemis deur Clelia, Mark, Shirley, Anthony en Louise, Gabriella en Alain, Daniela, Sean en Matthew, Paul en Daniela, Rosina en Francesca. Ingesit deur SHANLEY’S 031 2057644.

COETZER Gert x Maureen. Pa van Chris, Steve, Burn, Linda en Desiree. Oupa van Dean, Cindy en Damien. Skoonpa en oupa van Bern en Damien. Begrafnis by Greyville Presbyterian Kerk op 1 Sept 2011 om 11vm.

COETZER Gert Pieter. Simpatie aan Mev COETZER en familie van personeel en “attorneys AD MILLAR & KIMBER. “

COMINELLI Anna 12 April 1928 -----28 Aug 2011. Ma van Fernanda x Walter ,ouma van Federico & Marie-Rosa.; Ma van Marna x Blythe, ouma van Rene, Shanette, Paul, Hermoine, Cherie en David ; Ma van Valerio en Rioma, skoonma van Karen en Stuart . Ouma van Chanel, Greg, Marco, Paula, Tanya, Nic, Jason, Sandy, David, Vicky, Shaun, Nikki, Donald en Lauren. Oumagroot van
Maddox, Linx en Emma. Memorial op 31 Aug 2011 by DOVES Greyville om 3nm . Wake om 4:30 nm by The Don Oceanic Hotel Noord Strand.

DAVIS Alan Brittan + 25 Aug 2011 x Ena vir 51 jaar. Pa van Stephen en Peter. Skoonpa van Karen Oupa van Amy. Begrafnis by North Durban Presbyterian Church Sunningdale op 1 Sept 2011 om 1nm. Verassing privaat. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

FRIELINGHAUS Julia *30 Julie 1972 in Johannesburg --+ 25 Aug 2011 in Kaapstad . Sal gemis word deur Mal, Aidan en Caitrin. Memorial by Camphill Village Community Centre Kaapstad op 1 Sept 2011 om 2nm.

GIBB Nee BALL Colleen Alice /Alice Colleen 31 Maart 1938 -----25 Aug 2011. Ma van Michelle en Caryl, en ouma van Ashtyn, Kirsten, Kyle, Siobhan en Steven. Memorial op 31 Aug 2011 om 0930vm by Flame Lily Kapel Malvern

GRAHAME Ernest Douglas 2 Mei 1940 ----28 Aug 2011 x Gina. Pa, skoonpa ,oupa en oupagroot. Memorial by Umbilo Methodiste Kerk op 1 Sept 2011 om 11 vm.

GRANT Dr Michael R. Memorial by Richard Ward Building Kamer RW333 by Wits Universiteit Kampus op 31 Aug 2011 om 2nm.

HOLLIS nee ELLIOT Esme Joan 14 Sept 1926 ------29 Aug 2011 by Birdsong Residence. Ma van Lyn en Dave. Ouma van Russell en Dee. Suster van Alison en Dawn.

HURVITZ Clare 1921 ----28 Aug 2011. Suster van June x Syd COPE en hul kinders Helene, Nigel , Clive, Charlotte, Brenda en Max.

JORGE Karen Ferreira + 29 Aug 2011 op ouderdom 49 jaar aan ‘n virus infeksie in Tzaneer Hospitaal. Na geboorte van 1ste seun kon sy nie weer swanger word nie en haar ma Pat ANTHONY (47jaar toe) was serogaat ma vir haar drieling. Karen laat Alcino Ferreira (oudste) ,David , José en Paula .

MULLER Lorna Requiem Mass by Lady of Lourdes Katolieke Kerk op 1 Sept 2011 om 10:30 vm . Donasies aan Dawncliff Drail Care Wing.

ROSMARIN Fay + 27 Aug 2011 op ouderdom 94 jaar. “Talented Artist “. Gemis deur Gill, John, Gilly, Ann, Keith ,Jackie , 11 kleinkinders en 15 agterkleinkinders. Begrafnis by die Joodse Begraafplaas West Park op 2 Sept 2011 om 0945vm.

SOFILAS Jeane * 10 Aug 1935 -----29 Aug 2011 in Giekeland op ouderom 76 jaar.

TARR nee KNOX Agnes + 26 Aug 2011 Suster en tannie van Jean, Louis, James, Jacqui, Jacqueline, Hilton, Grant, Odette en die LOURENS kleinkinders.

TOWELL Elizabeth Ann . Memorial by Rehoboth Bible Church, Doonside op 31 Aug 2011 om 3nm. Verassing privaat.

VAN DER WATT Christian Hendrik + 26 Aug 2011 x Joan. Pa van Tian & Trish, Marie & Philip, Laura & Craig, Brenda & Colin . Oupa en oupagroot.

WEBER Gerhard + 27 Aug 2011 x Helene. Betreur deur Roy, Deborah, Alison, Luc, Tuscany, Irene en Christie. ;Ook gemis deur Helene, Lucy SIBISI, Ezron, Precious en Richard. ;Vriend van Costas, Judy en Michael; Ian & Sandy STROMIN en familie.

WILLEMSE Dawn. Johan en familie ons simpatie van Doug RAS en personeel by R And B Motor Engineering CC.

MEMORIAM:-

TOLKEN Yvonne . 1 jaar dood nou. Suster van Emily en tannie van Mark.

WHITEHEAD Vic + 30 Aug 1989.Onthou deur Lisa. Pa en oupa .

WIMBERGER Manfred + 30 Aug 2010 Man en pa van Angela, Elizabeth en Freddy.

31 Augustus 2011

VERLOWINGS:-

HAWLEY Nigel & Chris se dogter Jolene aan Travis, seun van Jeremy & Beryl CAMPBELL.

DOOD:-

HAYNES Liriel Violet 11 Aug 1928 -----27 Aug 2011 x Barry. Ma van Brad en Rory. Ouma van Matthew, Joshua en Tammy. Memorial op 1 Sept 2011 om 12 middag by 25 Ypsilanti Ave Glenashley. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HURVITZ Clare 1921 ---28 Aug 2011 .Suster van June x Syd COPE en hul kinderss Helene , Nigel, Clive, Charlotte, Brenda , Max.

MVUKUZO Colin + 23 Aug 2011.Simpatie aan Kim, Melisa en Brooklyn van Shaun STUART.

TARR nee KNOX Agnes + 26 Aug 2011. Suster en tannie van Jean, Louis, James, Jacqui, Jacqueline, Hilton, Grant, Odette en LOURENS kleinkinders.

VAN JAARSVELD Mavis + 23 Aug 2011 Simpatie aan Georgie en familie van Desiree en personeel by Access Park Management.

MEMORIAM:-

MAUDE SILHADI (Hardy) 6 Mei 1931 ----31 Aug 2007. X Barbara.

VAN DYK Elizabeth (Anne) + 31 Aug 2009.. Vrou ,ma en ouma van Dexter, Ian, Andrew, Jaryd en Aiden.

WIMBERGER Manfred + 30 Aug 2010. Gemis deur Angela, Elizabeth en Freddy.

  • Hits: 11980