Skip to main content

galleryLogo_sm

Daily News

Daily News 2011 06 June

6 Junie 2011

GEBOORTES:-

SCHWAB Norman & Melanie 'n dogter Bailey Mia * 26 Mei 2011. Suster vir Madison.

VERLOWINGS:-

VANDYK Sharon & Adriaan se dogter Vanessa aan Brendan DUNCAN.

MOTORONGELUK:-

SELBY James & Miems (altwee 77 jaar ) en vriendin Le GRANGE Sylvia (75 jaar) Sterf op 30 Mei 2011 tussen Durban na Port Shepstone. Mike TEMPELTON is skoonseun van die SELBY egpaar. Enigste oorlewende is Mabel DE JAGER (82) wie se verjaarsdag gevier was.

DOOD:-

BEALL Nosworthy Daphne . Gemis deur Bev, Jen, Alison en Roger. Klein en agterkleinkinders. Begrafnis by St Martins in the Field Durban Noord op 7 Junie 2011 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DRUMMOND June 15 Nov 1923 -----3 Junie 2011 . Tannie van Diana CASTLE, Sally COLEMAN, Angela RAW en Deborah HOOPER. Tannie en geeerde tante van Chris en Cathy, Judy & Doc, John en Margie, Sally en Tony, Di en Peter, Angie en Pat, Debbie en Shorts en groot tante.

FIELD Eric +1 Junie 2011. Man ,pa en oupa van Jen, Robyn, Russell, Moray en families. Memorial by Christ Church Constantia op 7 June 2011 om 2.30nm.

MINNIE Wynand Johannes 5 Nov 1940 ------1 Junie 2011 x Sylvia. Pa van Michael, Peter en Noots. Klein en agterkleinkinders. Begrafnis by Harbour Light Church Bluff op 8 Junie 2011 om 11:30vm. TEL:- 031 4652605.

MURIEL PUZEY (nee FURNEAUX /FOX) . Memorial by Doone Village Kapel, Pinetown op 7 Junie 2011 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH.

OSBORNE Blake + 30 Mei 2011. Memorial by Ashburton PMB op 3 June 2011 om 3nm.

ROOMER Joan 11 April 1934 ------3 Junie 2011 x Eddie. Ma en ouma van Kevin, Beverley, Neil, Sharron, Llelyn, Donovan, Lizelle, Kyle, Travis, Tristan en Tanika.

TROUW Elaine + 2 June 2011. Van NORRINGTON families.

VAN ACKER Adrianus Johannes .Memorial by Methodiste Kerk Pinetown op 8 Junie 2011 om 14:30 nm . Memorial by Methodiste Kerk Pinetown op 8 Junie 2011. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VAN EEDEN Frederick Theunis. Memorial by St Matthew's Kerk Pietermaritsburg op 8 Junie 2011 om 11vm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

DANKIE: -

TREVOR WATERMAN Bedank vir ondersteuning en liefde met afsterwe van Michael.

MEMORIAMS:-

BASTERFIELD Gerard 10 Sept 1952 -----6 Junie 2010 x Lizzy en Ziggie. Broer van Margaret.

VEARY Violet Pax (Mossie) Ma van Moira.

7 Junie 2011

VERJAARSDAG:-

BEATON nee LEWIS Joan 90 jaar oud. Ma van 2 kinders en 3 kleinkinders

VERLOWINGS:-

ESKRINE Stephen & Bridget van Noodsberg se jongste dogter Paula Swanzie aan Peter, jongste seun van Cynthia & + Andrew ELLIOTT van die Oos Kaap.

ROGERS Michael & Moira en Sybrand & Eleen DE WAAL se kinders Michael en Trysie.

DOOD:-

BASSON Veronica Anna + 4 Junie 2011 . Ma van Cheryl ,ouma en oumagroot.; Ma van Moonyne en Trevor. Ouma en oumagroot. Memorial by St John's Gowrie Presbyterian Church Nottingham Rd. op 9 Junie 2011 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 033-3426116

BELLA Cynthia + 4 Junie 2011. Gemis deur Suchie en Stewart.

CARVALHO Jose Virgilio Mota 25 Nov 1940 ----3 Junie 2011 x Marlene . Pa van Elia en Edith. Oupa van Samantha en Alex. Begrafnis by Our Lady of Mercy Katolieke Kerk Kloof op 8 Junie 2011 om 11vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

COOPER Mary Georgina . Memorial by DOVES Greyville op 8 Junie 2011 om 2 nm. Ingesit deur DOVES 0860025500

COX Olga + 4 Junie 2011. Ma van Valhalla. Suster van Valda GOBLE. Ouma van Tracy en Wayne. Begrafnis by The Fields Anglikaanse Kerk Durban Noord op 8 Junie 2011 om 2:30nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

DAWSON John "J.D". Simpatie aan Mrs D, Kathy, Garth en families van Wayne, Dave, en Acutts Durban Noord Team.

d'UNIENVILLE Guy + 18 Mei 2011 in Mauritius. Memorial by Lady Fatima Katolieke Kerk Durban Noord om 3 nm. (DAILY NEWS)

DUMORE Neville Sydney 3 Des 1920 -----4 Junie 2011 .Nou saam met geliefde Dossie. Pa van Eloise x Barry. Oupa van Craig en Mark. Memorial by Village of Happiness Margate op 10 Junie 2011 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

FRANCOIS Reg + 5 Junie 2011. Pa van Michele, Robert, Rene en Anton. Oupa van David , Kent, Sydney ,Theunis en Jean. Memorial by NG Kerk Dundee Suid op 10 Junie 2011 om 11vm.

GADSBY Constance Valerie 1928 ----6 Junie 2011 x + Eddie. Ma van Mary, Colleen en Eileen en Kevin , John en hulle familie.

HAWKINS John Anthony (retired optometrist) + 4 Junie 2011 x Mavis. Pa van Wendy en Leon, Carol en Dup, en Nick. Oupa van Dominique, Samantha, Warrick, Guy en Cammie. Memorial by Howick Methodiste Kerk Howick op 11 Junie 2011 om 11:30vm

HEAN Eric William 26 Junie 1924 ----4 Junie 2011 . Pa en oupa van Murray en Sally, Hamish en Lou, Rory en Driekie , Matthew en Jeff. Geen begrafnis en verassing privaat.

JACKSON Hilda 25 Des 1918 -----4 Junie 2011 by Garden Grove . Sal onthou word deur Maureen en Wally, Bryan en Margaret .Klein en agterkleinkinders. Verassing privaat.

LAING Bruce + 3 Junie 2011 in Pretoria . Broer van Neil en Lynn, Mike en Rosemary. Begrafnis by Trinity Presbyterian Kerk Lynnwood op 8 Junie 2011 om 10vm.

MACLEOD Pamela Evelyn 21 Nov 1925 ----2 Junie 2011. Suster van Steve HERBERT x Nora. Tannie van Karin, Ken en Linda, Graham en Arlene, Merrill en Noel, Groot tante van James, Myles en Sage.

MORLEY Elna (Elizabeth Johanna) + 3 Junie 2011. Verassingsdiens op 9 Junie 2011 by The Grace Baptiste Kerk St Winifreds om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

MULLER Lara . Ons dogter sterf in Zanzibar. Van Andre, Anne, Scott, Grace, Holly IMMELMAN en Jean.

ROSS Shirley . Simpatie aan Sharn, Ian en familie van Jean, Gail, Lois en Bruce.

SWAN nee CHELIN en voorheen ARNULPHY Jessie 29 Sept 1924 -----5 Junie 2011. Ma van Linda, Ness, Rose, Rob, Nicole, Jose en Jean; Ma van Noelle en George; Ouma en oumagroot van Chantel, Vanessa, Patrick en Tricia; Ma, ouma en oumagroot van Jose, Noelle, Jackie, Nicole, Marc, Michel, Monique, Rose, Linda en skoonkinders.

TUCKER Leah + 6 Junie 2011. Suster van Sarah NEKRIDGE en haar kinders Valerie, Mignon en Michelle.

TYTHERIDGE Percy Cecil. 5 Okt 1917 -----31 Mei 2011. Pa van Edith en Brenda en + George. Oupa en oupagroot. Memorial by 9 Minerva Grove Glenwood Durban op 10 Junie 2011 om 2nm. TEL:- 0768118979.

VAN DE HEEDE Andre . Simpatie aan Nellie en familie. Van Math, Frances en Con BARNARD en familie.

MEMORIAM:-

MORROW Bill . 13 jaar dood nou x Vi.

PALMER Colin + 7 Junie 2007 . Broer van Lorraine.

YOUNG Alan Cosgrove 9 Mei 1934 ----7 Junie 2006 . Onthou deur Adrie, Joan en Rob.

8 Junie 2011

DOOD:-

WILLIAMS-ASHMAN John 14 Aug 1927 -----6 Junie 2011. Man, Pa en oupa van Peter, Christopher, Gillian, Ralph, Ryan, Gavin , Julia en fam.

9 Junie 2011

VERLOWINGS:-

LEMMON -WARDE Gordon & Elise se dogter Catherine aan Sean, seun van Jill & + Graeme HACKLAND .

PICKTHALL Ruth & Neil ,nou in Houston Texas USA ,voorheen Hillcrest ,se oudste dogter Jo-Anne Claire aan Anthony Joseph , seun van Tony & Barbara VALDIVIA van Katy Texas USA. Troue in Houston op 3 Sept 2011.

VON ROMBURGH -DARBY Gary & Rose en Phil & Sally gee verlowing bekend van Marc en Rachel

HUWELIKE:-

BOTES Warren & Amanda DRAY trou by Tala Private Game Reserve. (foto) Berea Mail

DREWS Lutz & Natalie POTGIETER trou by The Travellers Rest New Hanover (foto) Berea Mail

DU PLESSIS Francois & Dianne VAN HEERDEN trou by Inchanga Hotel (foto) Berea Mail.

HENWOOD Marc & Lauren DOWDEN trou by Jex Estate in Mvoti. (foto) Berea Mail.

KORTENBOUT Carl & Donel WILLIAMS trou by DLI Chapel (foto) Berea Mail.

LAMBRECHTS Charl & Kim ANDERSON trou in Pinetown (foto) Berea Mail.

MOOLMAN Warren & Natasha THORPE trou by MSC Sinfonia (foto) Berea Mail.

DOOD:-

BERNARD Anna . Ma van Cathy, William, Maureen, Jonathan, suster, tannie en ouma. Begrafnis by Austerville Baptiste Kerk Wentworth op 10 Junie 2011 om 10vm. Verassing privaat.

BREYTENBACH Christiaan Joseph. Begrafnis by NG Kerk Port Natal in Frere Rd om 2nm op 10 Junie 2011. Verassing privaat . Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

CAPTAIN DERRICK COOKE + 7 Junie 2011. Sal jou altyd onthou Michelle, Tanya, Tris en Nix.

CHAMIER nee MENZIES Melody Joy + 7 Junie 2011 x Robert. Ma van Mercia, Jeaninne, Brigette, Belinda en Robert jnr, ouma en oumagroot. Suster van Jay en Mike. Tannie en groot tante van +Jake, Brett, Loren, Tamryn, Claudia en Sacha (SHERRIFFS). Begrafnis by Elim Community Church op 10 Junie 2011 om 10vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur SHANLEY'S 031
2057644.

HARPER nee DOVEY Judy + 8 Junie 2011. Ma van Derek x Cindy en Angela x Janis. Ook al die kleinkinders. Geen begrafnis . Verassing privaat.

HOLMES Margaret Mary + 7 Junie 2011 van Essenwood Residential Home, x +Douglas. Ma van + Leonard, Charlotte en Andrew. Ouma van Tracey, Belinda, Craig en Bradley. Oumagroot van Mark, David, Andrew, Tyron, Jesse, Caitlain en Jake. Verassing privaat.

LAZARUS Neela (HONEY) x + Edward. Dogter van + James RUNGAN. Ma van Linda, Eric, Noel, Melvin , Derek en Shaun. Begrafnis op 12 Junie 2011 by Merebank Seventh Day Adventist Church vanaf 1nm ---2:15 nm Daarna na Merebank Begraafplaas om 3nm.

MACLEOD Pamela Evelyn 21 Nov 1925 -----2 Junie 2011. Ma van Lynn en + Neville. Skoonma van Alan. Ouma van Dawn , Dustin en Brittany. Oumagroot van Luc en Marc. Suster en skoonsus van Steve en Nora

MARONEY Adele x + Victor. Ma van Thomas (Snoekie), Annette, Colin, Claudette en + Vicky. Begrafnis by St Annes Katolieke Kerk Sydenham op 10 Junie 2011 om 1:30nm Verassing privaat.

MCLEOD Edward (Mac) Simpatie aan Rentia , Lesley, Alison en familie . Oom van James, Steve, Brad, Kim. Ook van almal by Industrial Scrap Metals.

MCLEOD Edwin Campbell (Mac) + 6 Junie 2011. X Rentia vir 52 jaar. Pa van Lesley, Alison en Stella. Oupa van Richard, David , Paul en Jodie. Skoonpa van James en oom van Glenn en Wayne. Viering van sy lewe by Augusta Country Estate Club House op 13 Junie 2011 om 3nm.

MURRAY Esme + 7 Junie 2011. Ma van Robert en John. Ouma van Charlotte, Oscar en Hazel.;Ouma van Ruth, Cheryl en Michael

PARKER Ella. Ma van Margaret (MJP), Christopher (Whitey), Joy, Olga, Nancy, Cyril, Berncia, Angela. Skoonma , ouma en oumagroot. Begrafnis by Christ the King Parish Wentworth op 9 Junie 2011 om 12 middag. Daarna na Dudley Straat
begraafplaas.

REDMAN Sydne Stanford. X Maureen. Pa van Helene, Sngela, Gary, Craig en + Pedro, Jeffery, Tony , skoonpa en oupa. Begrafnis by God Santuary Ministries Wentworth op 11 Junie 2011 om 11:30. Verassing privaat.

ROWAN Elizabeth (Betty). Begrafnis by Stellawood Begraafplaas Kapel op 11 Junie 2011 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

STARKEY Patricia. Gemis deur Tony en Tansy.

STOCKS Kenneth x Kim. Goeie pa vir sy kinders. Skoonseun van Elaine FULLER en Harry ANTOINE.

TAYLOR nee EATON Lucia 25 Junie 1951 -----6 Junie 2011 x Brian. Ma van Luke. Dogter van Freda & + Tom EATON. En suster. Diens by Darnall Methodiste Kerk Noord Kus op 11 Junie 2011 om 11 vm.

TROUW Elaine. Begrafnis by St Georges Anglikaanse Kerk Parktown op 8 Junie 2011.

WIGHTMAN Mark + 4 Junie 2011 x Tracey. Pa van Charlene en Kayla

MEMORIAM:-

BARNARD Sheila . Ma van Karl, Merril, Kelly, Stacy, Kara, Kirsty en Kiara.

FRENCH Vera .8 jaar dood nou. Onthou deur Doug, Heidi, Peter, Andrea, Sarah & Trevor.

MONTGOMERY Bernard . 29 jaar dood nou -tragies.Onthou deur Dad.

10 Junie 2011

DOOD:-

ABRAHAMS Dudley (Pastoor) . X Esme .Pa , oupa en oupagroot. Begrafnis by Shalom Outreach Fellowship Newlands East op 11 Junie 2011.

HULBERT Dudley . Broer van Chris, Jack, Carol en families. Memorial by NG Kerk Bellville op 11 Junie 2011 om 12 middag.

PALMER nee CARROLL Jemima Tate Grant (Babs) 6 Sept 1926 ----- + 6 Junie 2011. Vriendin van Charlie & May VAN DER MERWE. Memorial by Old Fort Rd Kapel op 11 Junie 2011 om 14:30 nm.

VAN DER BYL Leon + 8 Junie 2011 . Metgesel van Claudette.

VILJOEN Alfred Michael + 8 Junie 2011 x Leila. Pa van Neil, Michael, Leon en Karen. Skoonpa van Stefan, Elise, Sharen en Natalie. Oupa van Alex.

CREDITORS / DEBTORS

SOLWA Abrahim ID 370424 5075 08 4 + 16 Mei 2009 van Durban .ESTATE Nr. 5155/2011. A.R. KAZI & COMPANY 1502 Nedbank House 30 Albert Str Durban TEL:- 031 3049697/8

FIRST / FINAL:-

ANTHONY MAKAN & ASSOCIATES 349 West Str Durban 4001. TEL:- 031 3061987.

LESTER Michael Friend ID 230710 5014 08 5 + 8 April 2008 van Salt Rock. ESTATE Nr. 5498/2008. KEVIN LARKEN & CO Posbus 71 Umhlali 4390.

MUSGRAVE William Nigel ID 390116 5136 08 2 + 31 Aug 2010 van 3 Bidston Place West Ridge Durban. ESTATE Nr. 15231/2010/DBN. GOODRICKES ATTORNEYS 6de Vloer, 6 Durban Club Place , Durban 4000.

VAN DYK Dion Andre ID 550211 5052 08 6 + 7 Maart 2005 van Plaas Vergenoeg Hluluwe. ESTATE Nr. 5479/2005/PMB. JOHNSON & PARTNERS Posbus 3823 Durban 4000. TEL:- 031 303 6011.

VAN DER MERWE William Gordon ID 331208 5052 08 8 + 11 Sept 2010 x Helena Catharina Johanna VAN DER MERWE ID 390803 0088 08 3 van 28 St Andrews Drive ,Durban Noord. ESTATE Nr. 1543/2011 DBN. GARACH & GARACH Posbus 800, Umhlanga.

17 Junie 2011

VERLOWINGS:-

GOLDBERG /CLARKE Stephen, Lynette, Hillel en Ronnie se kinders David en Atara is verloof.

DOOD:-

CORLETT Ian . Van Rod en Pam.

FOSTER nee HANNA Rose 90 jaar van Witrivier + 7 Junie 2011 by haar huis. X Norman FOSTER vir 68 jaar. Ma van Kevin , Wade en Trevor. Skoonma van Luise. Ouma van Nicole en Karen. Oumagroot van Luke en Emma.

VAN ROOYEN Mia + 12 Junie 2011 ('n Baba). Dogter van Peter & Onnara. Suster van Ian, Anna en Emma. "Niece " van Linda, Joshua, Ann, Wayne, Andrea en Kira.

CREDITORS / DEBTORS

TICKNER Joan Ayscough ID 151101 0046 08 9 + 17 Sept 2010 van 310 St Thomas Rd Durban 4001. ESTATE Nr. 12002/2010 /PMB. MATTHEW RICHARD AHERNE McELLIGOTT Posbus 3910 Durban. TEL:- 031 3124822.

20 Junie 2011

GEBOORTES:-

BERK -SURMON Lee-Anne & Michael 'n seun Ethan Alan * 18 May 2011. Boetie vir ? . Kleinseun vir Jenny & Alan SURMON en Ruth & + Sam BERK.

PERSONAGE Carl & Maxine 'n seun Daniel Mark * 3 Junie 2011. Kleinkind vir Ivor en Coney.

VERLOWINGS:-

GRIFFIN-GRAVES David & Sharon GRIFFEN en Duncan & Doreen PAUL se kinders Justin en Hayley is verloof.

STROUS Ivan ,Natalie & + Arthur MILLER gee verlowing bekend van Yoel en Carrie.

VAN DYK Sharon & Adriaan se oudste dogter Chantelle Norma aan Steven Guthrie RICHMAN.

DOOD :-

ANDERSON George . Goeie vriend en klient van Ray OLIVIER, Sonja, Nikki en Helen.

BECKER Desmond 12 Feb 1947 ------17 Junie 2011 . Man , pa en oupa. Diens by The Old Ford Chapel op 22 Junie 2011 om 12 middag.

BISHOP J (mev)*3 Maart 1935 -----17 Junie 2011 in Natal Settlers Durban .

DOUGLAS Leslie Cole 20 Feb 1943 -----15 Junie 2011. Man van Snooks. Memorial by Glen Rosa Farm om 11vm op 21 Junie 2011.

GILLESPIE Dennis Pierre 24 Sept 1941 ------17 Junie 2011 x Eulalie. Pa en oupa. Memorial by New Church Westville op 20 Junie 2011 om 10vm.

GOLDSMITH Wally + 16 Junie 2011 van Kroonstad. Simpatie aan Eve, Stanley, Marcel, en Gavin. Liefde van Louis en Rose ABRAMS, Neil en familie, Colin en fam. En Yda TOLLMAN.

SAVILLE voorhee CHESTERTON nee CARROLL Eveline + 14 Junie 2011 x John . Ma ,ouma en oumaroot. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 21 Junie 2011 om 2nm Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

SCHNELLE Magdalena Christine 9 Maart 1945-------16 Junie 2011. Van Tanya, Kezia en Andrew.

THOMAS Nico Savva. Skielik.Broer en oom . Van Doug, Rita KATSAPAS en familie. Begrafnis by Grieks Orthodokse Kerk by Brooklyn ,Pretoria op 21 Junie 2011 om 10vm.

MEMORIAM:-

DE ABREU Mario + 20 Junie 1996 x Matilde . Pa van Maria, Michael, Mark en Melissa.

HILL GEORGE + 20 Junie 1997 Van jou vrou, Graham en Cheryl.

MAARTENS - Allan x Cheryl. Skoonseun en swaer van Vic, Sue en Cara. Ook onthou deur Denys, Belinda, Shaun en Jared,; ook van Owen, Jenny, Claire, Mike en Darryn.

MARCUS GISCARD 28 Feb 1975 -----20 Junie 2010. Onthou deur Bruce, Yolande, Kyle, Matthew en Tristan.

MARCUS Gisscard Fitzgerald Kirkpatrick Ecksteen + 20 Junie 2010. Pa van Shannay en Josh. Seun van Marcia.

NORMAN COOK 1978 -----2010. My seun ek voel leeg sonder jou.

23 Junie 2011

GEBOORTES:-

VAN DER MERWE Deon & Izelle 'n dogter Kate * 21 Junie 2011 in Parklands. Suster vir Courtney. Van Ali , Elize, Leizel en Courtney.

HUWELIK:-

LINDON Caroline & Shaun BLAIR trou by Rain Farm. (BEREA MAIL) foto

BEYERS Stacy & Nicholas SMITH trou by Collisheen Estate (BEREA MAIL) foto

CHAPMAN Davin & Kirsty RIDLEY trou by Grand Manor . (BEREA MAIL) foto

HERDENKINGS:-

DIAMOND ANNIVERSARY. " Mom and Dad 60 years together from your children Gordon and Teddi, Susan and Colin."

DOOD:-

ABRAHAMS Esme Murial + 20 Junie 2011 (tragies) x Pastoor Dudley D

ABRAHAMS . Ma, ouma en oumagroot. Begrafnis op 25 Junie 2011 by Shalom Outreach Newlands East om 10vm.

BISHOP Jeanette + 17 Junie 2011. Van Natal Settlers. Onthou deur Arthur, Coral en familie.

BOWIE Ian + 20 Junie 2011. Pa van Michelle en Debbie. Skoonpa van Mark en Peter en oupa van Kelly, Harold , Claire, Tyler, Keagan, Tracey Lee, Candice en Lauren.

CHANDERMUN Elizabeth x Deepak. Ma van Tanusha, Venisha en Limarn, Skoondogter en suster. Begrafnis by Rheema Interfellowship Church Wentworth op 24 Junie 2011 om 10:30vm. Daarna na Dudley Str Begraafplaas.

CHAPMAN Gordon . Memorial by St Agnes Church Kloof op 24 Junie 2011 om 10vm.

CLARENCE Beryl Louise + 22 Junie 2011 by South Coast Hospice Port Shepstone. Ma van Robert, Keith en Neville.

CLAUSEN Hugh. Oupa Hoo van Luke. Simpatie aan Pam, Duncs, Barry en Jax . Van Jenny, Mark, Nat, Luke en Don.

DE BRUYN Christiaan Jacobus . Begrafnis by NG Kerk Malvern op 24 Junie 2011 om 4nm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

FRIEND Raymond + 20 Junie 2011 x Pamela. Pa van Sean en Paula, Carol en Dave, Shelley en Ian, en Justin & Rhoda. Oupa van Jordan en Natasha, Matthew , Luke en Ciaran , Amy, Catherine, Zoe" en Meredith. Begrafnis op 25 Junie 2011 by St Peter's Anglikaanse Kerk Vryheid.

HOFMANN Sylvia (Sia) + 21 Junie 2011.Ma van Edith & Leon, Andrea, Brian & Cheryl, David & Venessa.; Ouma en oumagroot van Alain, Kim, Kelly en Alex; Ouma en oumagroot van Hilary-Anne, Norman, Melissa en Gary.

HONNEYSETT Jean Evelyn + 20 Junie 2011. Suster van + Len HARTLEY en Alice, tannie van Lynn & Mike, Allen & Debbie, Neil & Annie.

MARILLIER nee MORRISON Agnes Mary x + George (Porky) . Ma van Radford, Robert, Jenny, Nigel, + Charles, Michael en Ray, Skoonma , ouma en oumagroot en CHARLES FRANK x Melanie , Pa van Charles, Clarize, Alexandria , Toni en broer van Radford, Robert, Jenni, Nigel, Michael en Ray. Begrafnis vir ma en seun op 25 Junie 2011 by St John's Anglikaanse Kerk Sydenham om 10vm.

NEL Peter Jeremy . Seun van Jack & Shelagh . Broer van Andrew, Anne en John

POWER Paddy + 17 Junie 2011 . Ons sal haar mis van die BUCKLE, HIEMSTRA en LOGAN families.

PYE Michelle sterf tragies. Skoondogter van Richard & Moira PYE. Simpatie aan Lilly-Jade, Holly, Bob en Brett.

ROHRS Adolf . Begrafnis op 25 Junie 2011 om 11vm by die Lutheran Church Hillcrest.

STANLEY Alan (Al). Simpatie aan Muriel en familie. Liefde van Graham , Charmaine, Ryan , Shaun en Brenda.; Simpatie aan Muriel , Kim, Jayson en familie . Van Alison, Megan, Jon en kinders.

TRAUTMAN Chris 1957 ----2011. Memorial by Karkloof Country Club op 24 Junie 2011 om 11:30vm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

WAITE Johnny op ouderdom 81 in Johannesburg " One of South Africa's greatest wicketkeepers." (Krieket)

WILKINS Vaughan Garth Luke . Pa van Teaigo Dre . Seun van Lawrence & Maureen. Broer van Natasha. Geliefd deur Denise, Megan en Garth. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 24 Junie 2011 om 2nm. Verassing privaat

WILKINS Phyllis Lillian 22 Sept 1933 ----18 Junie 2011. Suster van Kenneth, Pearl , en hulle kinders. Memorial by Elim Community Church Bluff op 24 Junie 2011 om 12 middag.

MEMORIAM:-

BAKER Tiefa . 7 jaar dood nou. Vrou ,ma en ouma . Onthou deur Monty en kinders Ma van Lisa en haar kinders.

CROUCH Yvonne. Vriendin en "partner" van Tina.

MULLER Anthony. Onthou deur Mom ,Dad Shan, Peter, Lisa en familie.

PULLEN Lauren 24 Junie 1980 ----23 Junie 1995. Onthou deur Mom ,Dad, Tash en "nieces".

24 Junie 2011

VERLOWING:-

KAHN ~ BALKIN Hashem Milton & Yita , Linda & + Raphael se kinders Lauren en Bernard is verloof.

CREDITORS/ DEBTORS:-

GREEN Patricia ID 501201 0014 08 2 + 19 Feb 2010 x Dennis GREEN ID 400608 5049 08 1 van 95D Dinapur Rd, Merebank Durban. ESTATE Nr. 6861/2011/DBN HASSAN PARSEE & POOVALINGHAM 1st Floor Field House, 25 Field Street Durban.

PANOVKA Millie ID 210116 0019 08 3 + 30 April 2011 van Beth Shalom, 85 Vause Rd Durban 4001. ESTATE Nr. 5249/2011 PMB NEIL GERBER vir BAKER TILLY MORRISON MURRAY Posbus 1098, Westville 3630.

FIRST / FINAL:-

NEVINES John Ashley ID 570627 5908 18 1 + 2 Junie 2010 x Yelena Igorevna NEVINES ID 690207 0764 08 0 van 86 Oriel Rd, Bluff Durban . ESTATE Nr. 11034/2011/DBN PRIOR & BEZUIDENHOUT

ROGER Audrey Lillian ID 191103 0014 08 5 + 12 Mei 2010 van 1604 Bellmont Towers, 97 Maraine Parade, South Beach Durban (Marine Parade ) ESTATE Nr. 8929/2010/PMB M RA MCELLIGOTT Posbus 3910, Durban 4000. TEL:- 031 312 4822.

TURNHAM William Walter ID 351123 5096 08 1 + 21 Maart 2009 van 16a Kinley Place, Westville 3629. ESTATE Nr. 10026/2009/DBN . FULLER & COMPANY 29 Maryvale Rd Westville 3629.

WALTERS Neil Patrick ID 520423 5137 08 3 + 1 Des 2009 van 854 Sarnia Rd Bellair. ESTATE Nr. 13959/2009 . HULLEY & ASSOCIATES INCORPORATED. Posbus 5648, Durban 4000.

WILSON Edward Blackwood ID 410127 5069 18 7 + 7 Aug 2010 x Sylvia Arnotti WILSON ID 430317 0058 08 7 van 2311 The Towers, 2 Bamboo Lane, Pinetown, 4001 Durban. ESTATE Nr. 17730/2010 ANTHONY WHATMORE & COMPANY 45 Kensington Drive ,Durban Noord 4051.

  • Hits: 7017