Skip to main content

Kaapstad NG Kerk Kaapstad huwelik transkripsies

Corney Keller het ses ekstra jare (1756 tot 1762), by sy reeds manjifieke reeks transkripsies, aangaande die Kaapstad Nederduits Gereformeerde (NGK) rekords.

Sy transripsies aangaande die huwelike (1696-1756), is ook verwerk, sodat dit soekbaar is op die eGGSA BDM databasis en kan reeds daar gevind word.

'n Groot dankie aan Corney, vir sy volhardende en wonderlike werk, wat hierdie belangrike rekords aanbetref.

  • Hits: 7262